Docteur Semmelweis , Frankryk / Pole 1995 ( regisseur Roger Andrieux )
Docteur Semmelweis ( 1995 ) , France / Poland , director : Roger Andrieux
This sample shows 100 sentences.
Docteur Semmelweis , Frankryk / Pole 1995 ( regisseur Roger Andrieux )
Docteur Semmelweis ( 1995 ) , France / Poland , director : Roger Andrieux
Party vroue het selfs liewer op straat geboorte geskenk en dan gesê dat dit plotseling gebeur het op pad na die kliniek ( die praktyk was bekend as straatgeboortes ) , wat beteken het dat hulle steeds in aanmerking kom vir kindersorgvoordele sonder dat hulle in die kliniek hoef opgeneem te word .
Some women even preferred to give birth in the streets , pretending to have given sudden birth en route to the hospital ( a practice known as street births ) , which meant they would still qualify for the child care benefits without having been admitted to the clinic .
Die Tweede Kliniek se koers was aansienlik laer met ’ n gemiddeld van minder as 4 % .
The Second Clinic 's rate was considerably lower , averaging less than 4 % .
Silikose is ' n fibrose van die long wat ontstaan deur die inaseming van silika wanneer gesteentes geboor word .
Amorphous silica consists of kieselgur ( diatomite ) , from the skeletons of diatoms , and vitreous silica , produced by heating and then rapid cooling of crystalline silica .
Die betoging is gelei deur mediese studente en jong fakulteitslede en hulle is ondersteun deur werkers van die buitewyke .
The demonstrations were led by medical students and young faculty members and were joined by workers from the suburbs .
Dit is veral belangrik vir mense wat kos hanteer of op die mediese gebied werk , maar ook ' n belangrike praktyk vir die algemene publiek .
This is especially important for people who handle food or work in the medical field , but also an important practice for the general public .
In werklikheid bly die aansteeklike middel lewensvatbaar teen 600 ° C .
In fact the infectious agent remains viable over 600 ° C ( 1,112 ° F ) .
Nadat die Wêreldgesondheidsorganisasie ( WGO ) op 30 Januarie 2020 COVID - 19 tot ' n openbare wêreldwye bekommernis vir gesondheid verklaar het , is die nasionale noodoperasiesentrum , die National Joint Operational and Intelligence Structure ( NATJOINTS ) geaktiveer .
After the World Health Organisation ( WHO ) declared COVID-19 a Public Health Emergency of International Concern on 30 January 2020 , an emergency operation centre was immediately activated .
Die South China Morning Post ( SCMP ) het berig dat een van die hoofnavorsers van die Instituut , Shi Zhengli , die besondere fokus was van persoonlike aanvalle in Chinese sosiale media wat beweer het dat haar werk op die vlermuis - gebaseerde virusse die bron van die virus is .
" The South China Morning Post ( SCMP ) reported that one of the WIV 's lead researchers , Shi Zhengli , was the particular focus of personal attacks in Chinese social media alleging that her work on bat-based viruses was the source of the virus ; this led Shi to post : " " I swear with my life , [ the virus ] has nothing to do with the lab " " . "
Na afloop van die Tweede Wêreldoorlog was die siekte wyd oor die wêreld versprei .
After World War II , the disease was widely distributed throughout the world .