<?xml version="1.0" encoding="utf-8"?> <document> <s id="1">3) Die doopgetuies het as peetouers ‘n belangrike rol vervul.</s> <s id="2">Die diep grafte en klippe was natuurlik bedoel om aasdiere weg te hou.</s> <s id="3">Dit wyk ook soms van die skryfttaal af en word deur die dialekte beïnvloed.</s> <s id="4">Sommige plattelandse bruidspare het dus op ossewaens gery, terwyl meer gegoedes agt perdewaens gebruik het.</s> <s id="5">Hierdie Afrikaanse verskil ten opsigte van die stamlandse pillegift moet moontlik verklaar word uit die gebruik dat meisies dikwels nie gelykop met seuns ge-erf het nie.</s> <s id="6">Aanddienste het eers heelwat later gevolg en bidure eers in die 19de eeu.</s> <s id="7">Die rykdom en stand van die bruid se vader het die aard van die huweliksfees bepaal. 2) Aan die Kaap het die strooipaar die bruid en bruidegom op baie maniere bygestaan.</s> <s id="8">Koue smeding verhoog die sterkte van die metaal, maar sodoende verloor die metaal sy duktiliteit.</s> <s id="9">Die Afrikaanse weergawe bevat nou 4 boeke, waarvan 0 as voltooid geag word.</s> <s id="10">Maar so rangbewus was ons mense in daardie jare dat die rangorde in die kerk ‘n besonder stadige dood gesterwe het.</s> <s id="11">Aluminium word gebruik in die vervaardiging van koeldrankblikkies tot vliegtuig onderdele, en selfs vir die enjinblokke van motors.</s> <s id="12">Daar moet self vasgestel word watter onderwerpe is van belang vir die leerplan.</s> <s id="13">6) Aan die Kaap was daar maar min seremonies by die graf.</s> <s id="14">Vroue het wel later die lykdiens in die kerk bygewoon, maar nie "agter lyk" gegaan nie.</s> <s id="15">Die inhoud, soos hier bespreek, is nie daarop gerig om die amptelike Suid-Afrikaanse leerplan te vervang nie, dit dien bloot as 'n alternatiewe hulpmiddel vir die leerder en onderwyser.</s> <s id="16">Baie metale is baie duktiel en kan in drade gespan word, byvoorbeeld koper, silwer, aluminium en goud.</s> <s id="17">Dit is waarom ek daarvan hou om net daar sit en niks te doen nie, net die geld te soek.</s> <s id="18">Gewoonlik word tempering 'n hele aantal kere gedoen voordat die metaal die regte eienskappe beskik so benodig vir 'n spesifieke toepassing.</s> <s id="19">In Vlaandere en Suriname is dit soos in Engels bilabiaal Die f, v en w is drie klanke wat verskil in aspirasie en vokalisatie Die huidige Geloofsbelydenis van die Ou Apostoliese Kerk.</s> <s id="20">Uitputting is die verswakking van 'n materiaal deur die inwerking van krag vir 'n kort tydjie, maar herhaaldelik.</s> <s id="21">Moontlik het die tradisioneel groot huisgesinne asook ander ekonomiese redes hierdie gebruik laat verval. 2) Op die platteland was daar geen doopmale nie.</s> <s id="22">Onder geen omstandighede mag ‘n vrye voordrag of eie preek gelewer word nie.</s> <s id="23">Onder die Kaapse veeboere is die tradisionele Nederlandse "pillegift" nog verder vervorm.</s> <s id="24">"Voorleserstoel" links van die kansel gaan sit.</s> <s id="25">Goud en silwer soos gebruik in munte en juweliersware is ook gelegeer.</s> <s id="26">Die ander stowwe kan 'n metaal of nie-metaal wees.</s> <s id="27">Eers later en veral op die platteland is die doop uitgestel sodat die moeder ook teenwoordig kon wees. 4) 1.</s> <s id="28">Kotze as onbybels en ongereformeerd beskou.</s> <s id="29">Talle mense spreek dit nog stemhebbend uit.</s> <s id="30">Meng die eier-suikermengsel saam met die olie-melkmengsel en vou die koekmeel en kakao met 'n vurk in.</s> <s id="31">Die gesange is eers in 1814 ingevoer.</s> <s id="32">Die koek kan ook uitgedop word in 'n kleinbordjie en so opgedien word met die versiersel bo-oor.</s> <s id="33">jongmense en kinders moes dan die gebruiklike antwoorde op die kategismusvrae gee.</s> <s id="34">Duktiliteit is die vermoë van 'n materiaal om gestrek te word tot 'n nuwe vorm sonder om te breek.</s> <s id="35">Die proses waardeur die stowwe saamgevoeg en bewerk word word 'n legeringsproses genoem.</s> <s id="36">Terwyl die lig van rooi na groen na oranje en terug na rooi verander het, het ek oor die lewe gedink.</s> <s id="37">Wanneer die metaal afkoel, kristalliseer dit om gapings en dislokasies uit die metaal te verwyder.</s> <s id="38">Styfheid word gemeet in newton per meter (N·m-1).</s> <s id="39">1) Die Predikant het toe reeds ‘n vaste ampsdrag gehad.</s> <s id="40">Die owerheid, onder wie die kerk toe nog gestaan het, het dan ook van tyd tot tyd "Ranglyste" uitgevaadig – en bewaar die arme koster as hy in die rangskikking van die sitplekke die vrouens van die vooraanstaandes die minste van hierdie "protocol" sou afwyk!</s> <s id="41">Wanneer 'n mens 'n atlas gebruik, kan die volgende wenke jou help om die inligting korrek te vertolk uit die data wat gegee word: Gebruik die geografiese indeks wat agter in die atlas is.</s> <s id="42">Hulle het byvoorbeeld die kranse en die skild gemaak en die bruid se ouerhuis versier.</s> <s id="43">Onreëlmatige werkwoorde word gedefinieer as daardie werkwoorde waar die klinker in die stam kan verander, afhangende van wie die werk verrig, of in watter tyd die werk verrig word.</s> <s id="44">van Lier en ander met hul prakties-evangeliese boodskappe ongetwyfeld baie bygedra. 2) Behalwe met nabetragingsdienste wat gedurende Nagmaalnaweke gehou is, is namiddagdienste eers later ingestel.</s> <s id="45">As gevolg van die pokke-epidemie van 1755, moes ‘n volgende begraafplaas aan die huidige Grafstaat – vandaar die naam – aangelê word.</s> <s id="46">Die verskil tussen die twee is dat uitputting veroorsaak word deur 'n krag wat aanhoudend toegepas en verwyder word oor die verloop van tyd.</s> <s id="47">Bros materiale Hierdie grafiek dui die verhouding tussen krag en uitstrekking aan vir 'n bros, maar sterk materiaal.</s> <s id="48">In hierdie hoofstuk sal die meganiese (fisiese) eienskappe van verskeie materiale, soos alledaags gebruik, ondersoek word.</s> <s id="49">Kort ná die tweede gelui het "mynheer de Voorleser" binnegekom en op die sg.</s> <s id="50">Teen eenuur op die huweliksnag het die bruid se vriendinne haar gehelp ontklee.</s> <s id="51">Kos wat gevries is bevat nie kilojoules nie want kilojoules is eenhede van hitte bv. roomys, gevriesde sjokolade, gevriesde pasteie ens.</s> <s id="52">Die uitspraak van Nederlands varieer van plek tot plek en van spreker tot spreken.</s> <s id="53">Byvoorbeeld bakstene wat nie ordentlik in 'n muur inpas nie — net so 'n verkeerde atome in die struktuur wat veronderstel was om dit sterk te maak.</s> <s id="54">Daar was dikwels meer as een paartjie, en hulle is dan opgeroep om voor die kansel te verskyn.</s> <s id="55">Die veer vervorm en verloor sy veeragtigheid.</s> <s id="56">Die predikant lewer eers sy sg.</s> <s id="57">Eers heelwat later is hierdie namiddagdienste op die platteland vervang deur die huidige aandienste.</s> <s id="58">van der Stel, in 1707 op ‘n goeie dag in die Groote Kerk, Kaapstad, nie vir die goewerneur wou opstaan nie, is hy voor die Politieke Raad gedaag en uiteindelik verban.</s> <s id="59">Enigiemand kan 'n resep bydrae.</s> <s id="60">So ‘n bruidskat kon uit ‘n honderd skape en ‘n paar ramme bestaan.</s> <s id="61">In die eerste jare in en rondom Kaapstad, voordat die gemeentes 1.</s> <s id="62">Wiki books is 'n elektroniese boek wat enigiemand in kan skryf, byvoorbeeld as iemand 'n kookboek geskryf het, kan iemand hulle eie resep bylas of 'n resep verbeter!</s> <s id="63">Voeg Vanilla geursel by.</s> <s id="64">Almal wyk af van Hooke se Wet.</s> <s id="65">Dit verduidelik kortliks hoe dit toegepas word.</s> <s id="66">Moorrees eers in 1873 "tot meerdere stigting" die skriflesing self waargeneem.</s> <s id="67">"pillegift" (pille – peetkind) te gee nie, wat op die platteland meermale uit een of meer stuks vee bestaan het. 4) 1.</s> <s id="68">De Coning.</s> <s id="69">Was dit nie meer as klomp toeters en geskreeu nie?</s> <s id="70">Swart, asook wit, is in dié tyd as roukleure aan die Kaap gedra – net soos in die stamlande.</s> <s id="71">Die handeling het bloot uit ‘n besoek aan die kerk bestaan.</s> <s id="72">Hierdie heen-en-weer stappery was bepaald baie onstigtelik veral waar die predikant by elke sitting ‘n afsonderlike tafeltoespraak moes hou.</s> <s id="73">Ek sien 'n wêreld sonder oorlog, sonder haat.</s> <s id="74">Dit is 'n afwyking van die algemene taal wat net mondelings gebruik word en in 'n bepaalde deel of streek voorkom.</s> <s id="75">Mol van Uitenhage, uit Kaapstad ‘n silwer Nagmaalservies en doopbekken bestel.</s> <s id="76">... lees | vorige boeke van die maand Praat jy Afrikaans?</s> <s id="77">Plaasgrafte was – soos ons gesien het – uiters eenvoudig, bloot met ‘n paar klippe bedek om die hyenas en ander aasdiere weg te hou.</s> <s id="78">Die commissarismaal is só genoem omdat dit gewoonlik gehou is op die aand van die dag waarop die paartjie voor die huwelikskommissarisse verskyn en toestemming tot die huwelik verkry het.</s> <s id="79">Toe Wijlandt dit in 1654 waag om "eenige lessen buyten syn boeck" vry voor te dra, het hy in die warm water beland.</s> <s id="80">Aan dogters is meestal verse en koeie as pillegift gegee, maar nie meer deur ‘n peetouer nie – deur haar eie vader.</s> <s id="81">Die algemene spreektaal (Umgansprache) is die taal van die daaglikse lewe, wat saam met die skryftaal (Hochdeutsch) ontwikkel het, maar net mondelings gebruik word.</s> <s id="82">Esperanto (Wikipedia) Kursus (Nederlands) Kursus (English) Brandstowwe word alledaags gebruik in die apartheidjare het die wereld besluit om nie meer brandstof te verskaf aan die land Suid-Afrika.</s> <s id="83">Reeds in die sewentiende eeu is ‘n aparte kerkhof vir matrose, soldate en vreemdelinge wat aan die Kaap gesterf het, aangelê.</s> <s id="84">Hy skryf dat dit sonder veel moeite gevleg is, en waar die tradisionele mirte- en palmblare aan die Kaap onverkrygbaar was, is die takke van enige wilde immergroen plant en "zevejaars"-blommetjies vir dié doel gebruik.</s> <s id="85">Dit is wel bekend indien 'n veer te ver uitgestrek word dit ophou ‘om te werk'.</s> <s id="86">In dié tyd is daar nie ná die Geloofbelydenis gesing nie.</s> <s id="87">Dit is maklik om geld te soek.</s> <s id="88">Druk die mengsel plat in 'n vierkantige bak (met 'n natgemaakte houtlepel).</s> <s id="89">Almal geniet sjokolade en selfs die wat sê hulle eet dit nie, sê nooit nee wanneer hul 'n blokkie of twee aangebied word nie.</s> <s id="90">Dit blyk uit gegewens in die huweliksregisters in die Kaapse Argief.</s> <s id="91">Dan kon vriende miskien na die bruid se ouerhuis gaan om die aanstaande egpaar geluk te wens.</s> <s id="92">Voortaan moes alle begrafnisse gedurende die dag plaasvind.</s> <s id="93">Wanneer 'n materiaal die punt bereik waar Hooke se Wet nie langer geldig is nie, word daardie punt as die eweredigheidsgrens beskou.</s> <s id="94">5) Graham Botha skryf dat die bruidskamer aan die Kaap met blomme versier is.</s> <s id="95">Dit is gapings, dislokasies, greingrense en onsuiwerhede.</s> <s id="96">Soos gapings sal die stof gewoonlik ingee by hierdie plekke in die struktuur.</s> <s id="97">Daar was twee soorte rouklaers: "Die Huilebalken" en die "Tropsluiters".</s> <s id="98">Hierdie uitwerkings kan waargeneem word deur die samepersing en uitstrekking van 'n veer.</s>