3) Die doopgetuies het as peetouers ‘n belangrike rol vervul.
3) The baptismal witnesses played an important role as godparents.


Die diep grafte en klippe was natuurlik bedoel om aasdiere weg te hou.
Of course, the deep graves and stones were designed to keep carnivorous animals away.
Dit wyk ook soms van die skryfttaal af en word deur die dialekte beïnvloed.
It also sometimes deviates from the writing language and is influenced by the dialects.
Sommige plattelandse bruidspare het dus op ossewaens gery, terwyl meer gegoedes agt perdewaens gebruik het.
Thus, some rural bridesmaids drove on oxcarts, while more goods used eight horse - drawn carriages.
Hierdie Afrikaanse verskil ten opsigte van die stamlandse pillegift moet moontlik verklaar word uit die gebruik dat meisies dikwels nie gelykop met seuns ge-erf het nie.
This African difference in the tribal pillage may have to be explained by the practice that girls often did not inherit equally with boys.
Aanddienste het eers heelwat later gevolg en bidure eers in die 19de eeu.
It was not until much later that evening services followed, and prayer was not until the 19th century.
Die rykdom en stand van die bruid se vader het die aard van die huweliksfees bepaal. 2) Aan die Kaap het die strooipaar die bruid en bruidegom op baie maniere bygestaan.
The wealth and standing of the bride’s father determined the nature of the marriage feast. 2) To the Cape, the strawberry couple assisted the bride and groom in many ways.
Koue smeding verhoog die sterkte van die metaal, maar sodoende verloor die metaal sy duktiliteit.
Cold forming increases the strength of the metal, but thus the metal loses its ductility.
Die Afrikaanse weergawe bevat nou 4 boeke, waarvan 0 as voltooid geag word.
The English version now contains 4 books, 0 of which are considered complete.
Maar so rangbewus was ons mense in daardie jare dat die rangorde in die kerk ‘n besonder stadige dood gesterwe het.
But so ranked were our people in those years that the hierarchy in the church died a particularly slow death.
Aluminium word gebruik in die vervaardiging van koeldrankblikkies tot vliegtuig onderdele, en selfs vir die enjinblokke van motors.
Aluminium is used in the manufacture of cold - drink cans to aircraft parts, and even for the engine blocks of cars.
Daar moet self vasgestel word watter onderwerpe is van belang vir die leerplan.
The subjects of interest to the curriculum need to be determined for themselves.
6) Aan die Kaap was daar maar min seremonies by die graf.
6) There were few ceremonies at the tomb on the Cape.
Vroue het wel later die lykdiens in die kerk bygewoon, maar nie "agter lyk" gegaan nie.
Women did attend the funeral service in the church later, but they did not “look behind. ”
Die inhoud, soos hier bespreek, is nie daarop gerig om die amptelike Suid-Afrikaanse leerplan te vervang nie, dit dien bloot as 'n alternatiewe hulpmiddel vir die leerder en onderwyser.
The content, as discussed here, is not aimed at replacing the official South African curriculum, it merely serves as an alternative tool for the student and teacher.
Baie metale is baie duktiel en kan in drade gespan word, byvoorbeeld koper, silwer, aluminium en goud.
Many metals are very ductile and can be stretched into wires, such as copper, silver, aluminium, and gold.
Dit is waarom ek daarvan hou om net daar sit en niks te doen nie, net die geld te soek.
That is why I like just sitting there doing nothing, just looking for the money.
Gewoonlik word tempering 'n hele aantal kere gedoen voordat die metaal die regte eienskappe beskik so benodig vir 'n spesifieke toepassing.
Usually tempering is done a whole number of times before the metal has the right properties so needed for a specific application.
In Vlaandere en Suriname is dit soos in Engels bilabiaal Die f, v en w is drie klanke wat verskil in aspirasie en vokalisatie Die huidige Geloofsbelydenis van die Ou Apostoliese Kerk.
In Flanders and Suriname, it is as in English Bible The f, v, and w are three sounds that differ in aspiration and vocalization The present Creed of the Old Apostolic Church.
Uitputting is die verswakking van 'n materiaal deur die inwerking van krag vir 'n kort tydjie, maar herhaaldelik.
Fatigue is the weakening of a material by the effect of force for a short time, but repeatedly.
Moontlik het die tradisioneel groot huisgesinne asook ander ekonomiese redes hierdie gebruik laat verval. 2) Op die platteland was daar geen doopmale nie.
Perhaps the traditionally large households as well as other economic reasons caused this practice to lapse. 2) In rural areas, there were no baptisms.
Onder geen omstandighede mag ‘n vrye voordrag of eie preek gelewer word nie.
Under no circumstances may a free talk be given or a private sermon be given.
Onder die Kaapse veeboere is die tradisionele Nederlandse "pillegift" nog verder vervorm.
Among the Cape cattle farmers, the traditional Dutch "pill poison" was further deformed.
"Voorleserstoel" links van die kansel gaan sit.
"Study chair" to the left of the pulpit.
Goud en silwer soos gebruik in munte en juweliersware is ook gelegeer.
Gold and silver as used in coins and jewelry were also mined.
Die ander stowwe kan 'n metaal of nie-metaal wees.
The other substances can be a metal or non-metal.
Eers later en veral op die platteland is die doop uitgestel sodat die moeder ook teenwoordig kon wees. 4) 1.
Only later and especially in the countryside were baptism postponed so that the mother could also be present. 4) 1.
Kotze as onbybels en ongereformeerd beskou.
Pussy is viewed as unbiblical and unreformed.
Talle mense spreek dit nog stemhebbend uit.
Many people still express it outspokenly.
Meng die eier-suikermengsel saam met die olie-melkmengsel en vou die koekmeel en kakao met 'n vurk in.
Mix the egg-sugar mixture with the oil-milk mixture, and fold the cake and cocoa with a fork.
Die gesange is eers in 1814 ingevoer.
The songs were not introduced until 1814.
Die koek kan ook uitgedop word in 'n kleinbordjie en so opgedien word met die versiersel bo-oor.
The cake can also be shelled out in a small plate and so served with the decoration above.
jongmense en kinders moes dan die gebruiklike antwoorde op die kategismusvrae gee.
Young people and children then had to give the usual answers to the catechism questions.
Duktiliteit is die vermoë van 'n materiaal om gestrek te word tot 'n nuwe vorm sonder om te breek.
Ductility is the ability of a material to be stretched to a new form without breaking.
Die proses waardeur die stowwe saamgevoeg en bewerk word word 'n legeringsproses genoem.
The process by which the substances are combined and processed is called an alloying process.
Terwyl die lig van rooi na groen na oranje en terug na rooi verander het, het ek oor die lewe gedink.
As the light changed from red to green to orange and back to red, I thought about life.
Wanneer die metaal afkoel, kristalliseer dit om gapings en dislokasies uit die metaal te verwyder.
When the metal cools down, it crystallizes to remove holes and dislocations from the metal.
Styfheid word gemeet in newton per meter (N·m-1).
Stiffness is measured in newtons per meter (N·m-1).
1) Die Predikant het toe reeds ‘n vaste ampsdrag gehad.
1) The Preacher had already had a regular official garment.
Die owerheid, onder wie die kerk toe nog gestaan het, het dan ook van tyd tot tyd "Ranglyste" uitgevaadig – en bewaar die arme koster as hy in die rangskikking van die sitplekke die vrouens van die vooraanstaandes die minste van hierdie "protocol" sou afwyk!
The authorities, among whom the church was then still standing, then occasionally depleted "Rangliste" – and preserve the poor cost if in the arrangement of the seats he would deviate the wives of the prominent from this "protocol" the least!
Wanneer 'n mens 'n atlas gebruik, kan die volgende wenke jou help om die inligting korrek te vertolk uit die data wat gegee word: Gebruik die geografiese indeks wat agter in die atlas is.
When using an atlas, the following suggestions can help you interpret correctly from the data given: Use the geographic index at the back of the atlas.
Hulle het byvoorbeeld die kranse en die skild gemaak en die bruid se ouerhuis versier.
For example, they made the cliffs and the shield and adorned the bride’s parents ’ house.
Onreëlmatige werkwoorde word gedefinieer as daardie werkwoorde waar die klinker in die stam kan verander, afhangende van wie die werk verrig, of in watter tyd die werk verrig word.
Irregular verbs are defined as those verbs where the vowel can change in the trunk, depending on who does the work, or at what time the work is done.
van Lier en ander met hul prakties-evangeliese boodskappe ongetwyfeld baie bygedra. 2) Behalwe met nabetragingsdienste wat gedurende Nagmaalnaweke gehou is, is namiddagdienste eers later ingestel.
2) Except for after-sales services held during the weekends, after-sales services were not set up until later.
As gevolg van die pokke-epidemie van 1755, moes ‘n volgende begraafplaas aan die huidige Grafstaat – vandaar die naam – aangelê word.
Because of the smallpox epidemic of 1755, a next cemetery had to be built on the present Grave State – hence the name.
Die verskil tussen die twee is dat uitputting veroorsaak word deur 'n krag wat aanhoudend toegepas en verwyder word oor die verloop van tyd.
The difference between the two is that exhaustion is caused by a force that is continuously applied and removed over the course of time.
Bros materiale Hierdie grafiek dui die verhouding tussen krag en uitstrekking aan vir 'n bros, maar sterk materiaal.
Bros material This graph indicates the relationship between strength and extrusion for a brittle, but strong material.
In hierdie hoofstuk sal die meganiese (fisiese) eienskappe van verskeie materiale, soos alledaags gebruik, ondersoek word.
In this chapter, the mechanical (physical) properties of various materials, such as everyday use, will be examined.
Kort ná die tweede gelui het "mynheer de Voorleser" binnegekom en op die sg.
Shortly after the second rang, "my lord the Lecturer" came in and went on to the song.
Teen eenuur op die huweliksnag het die bruid se vriendinne haar gehelp ontklee.
At one o’clock at the wedding night, the bride’s friends helped her undress.
Kos wat gevries is bevat nie kilojoules nie want kilojoules is eenhede van hitte bv. roomys, gevriesde sjokolade, gevriesde pasteie ens.
Frozen foods do not contain calories because calories are units of heat e.g. ice cream, frozen chocolate, frozen pastries, etc.
Die uitspraak van Nederlands varieer van plek tot plek en van spreker tot spreken.
The pronunciation of Dutch varies from place to place and from speaker to speaker.
Byvoorbeeld bakstene wat nie ordentlik in 'n muur inpas nie — net so 'n verkeerde atome in die struktuur wat veronderstel was om dit sterk te maak.
For example, bricks that don't fit properly into a wall — just as a wrong atom in the structure that was supposed to make it strong.
Daar was dikwels meer as een paartjie, en hulle is dan opgeroep om voor die kansel te verskyn.
Often there were more than one couple, and they were then called to appear before the pulpit.
Die veer vervorm en verloor sy veeragtigheid.
The feather deforms and loses its featheriness.
Die predikant lewer eers sy sg.
First, the minister gives his song.
Eers heelwat later is hierdie namiddagdienste op die platteland vervang deur die huidige aandienste.
It was not until much later that these afternoon services in the countryside were replaced by current assignments.
van der Stel, in 1707 op ‘n goeie dag in die Groote Kerk, Kaapstad, nie vir die goewerneur wou opstaan nie, is hy voor die Politieke Raad gedaag en uiteindelik verban.
van der Stel, in 1707 on a good day in the Great Church, Cape Town, did not want to stand up for the governor, he was brought before the Political Council and finally exiled.
Enigiemand kan 'n resep bydrae.
Anyone can contribute a recipe.
So ‘n bruidskat kon uit ‘n honderd skape en ‘n paar ramme bestaan.
Such a dowry could consist of a hundred sheep and a few rams.
In die eerste jare in en rondom Kaapstad, voordat die gemeentes 1.
In the first years in and around Cape Town, before the congregations 1.
Wiki books is 'n elektroniese boek wat enigiemand in kan skryf, byvoorbeeld as iemand 'n kookboek geskryf het, kan iemand hulle eie resep bylas of 'n resep verbeter!
Wiki books is an electronic book that anyone can write in, for example if someone has written a cookbook, someone can add their own recipe or improve a recipe!
Voeg Vanilla geursel by.
Add Vanilla fragrance.
Almal wyk af van Hooke se Wet.
Everyone deviates from Hooke’s Law.
Dit verduidelik kortliks hoe dit toegepas word.
It briefly explains how it is applied.
Moorrees eers in 1873 "tot meerdere stigting" die skriflesing self waargeneem.
It was not until 1873 "to multiple foundations" that Moorrees observed the reading himself.
"pillegift" (pille – peetkind) te gee nie, wat op die platteland meermale uit een of meer stuks vee bestaan het. 4) 1.
"pill poison" (pills—peet child), which in the countryside consisted several times of one or more cattle. 4) 1.
De Coning.
The Coning.
Was dit nie meer as klomp toeters en geskreeu nie?
Was it not more than a bunch of horns and screams?
Swart, asook wit, is in dié tyd as roukleure aan die Kaap gedra – net soos in die stamlande.
Black, as well as white, were then worn as mourning colors to the Cape — just as they were in the tribal lands.
Die handeling het bloot uit ‘n besoek aan die kerk bestaan.
The act consisted merely of a visit to the church.
Hierdie heen-en-weer stappery was bepaald baie onstigtelik veral waar die predikant by elke sitting ‘n afsonderlike tafeltoespraak moes hou.
This step-by-step was certainly very unobtrusive especially where the minister had to give a separate table talk at each session.
Ek sien 'n wêreld sonder oorlog, sonder haat.
I see a world without war, without hatred.
Dit is 'n afwyking van die algemene taal wat net mondelings gebruik word en in 'n bepaalde deel of streek voorkom.
It is a deviation of the common language that is only used orally and occurs in a particular part or region.
Mol van Uitenhage, uit Kaapstad ‘n silwer Nagmaalservies en doopbekken bestel.
Mol from Utenhage, from Cape Town, order a silver Supper and Baptism Basin.
... lees | vorige boeke van die maand Praat jy Afrikaans?
... read the previous books of the month Do you speak English?
Plaasgrafte was – soos ons gesien het – uiters eenvoudig, bloot met ‘n paar klippe bedek om die hyenas en ander aasdiere weg te hou.
Cemeteries were – as we have seen – extremely simple, simply covered with a few stones to keep away the hyenas and other carnivores.
Die commissarismaal is só genoem omdat dit gewoonlik gehou is op die aand van die dag waarop die paartjie voor die huwelikskommissarisse verskyn en toestemming tot die huwelik verkry het.
The Commissioner meal was called this because it was usually held on the evening of the day the couple appeared before the marriage commissioners and obtained permission to marry.
Toe Wijlandt dit in 1654 waag om "eenige lessen buyten syn boeck" vry voor te dra, het hy in die warm water beland.
When Wijlandt ventured in 1654 to present "one class buys his boeck" freely, he ended up in the hot water.
Aan dogters is meestal verse en koeie as pillegift gegee, maar nie meer deur ‘n peetouer nie – deur haar eie vader.
Girls were mostly given verses and cows as pills but no longer by a godparent — by her own father.
Die algemene spreektaal (Umgansprache) is die taal van die daaglikse lewe, wat saam met die skryftaal (Hochdeutsch) ontwikkel het, maar net mondelings gebruik word.
The common language (Umgan language) is the language of daily life, which developed with the writing language (Hochdeutsche) but is used only orally.
Esperanto (Wikipedia) Kursus (Nederlands) Kursus (English) Brandstowwe word alledaags gebruik in die apartheidjare het die wereld besluit om nie meer brandstof te verskaf aan die land Suid-Afrika.
Esperanto (Wikipedia) Course (Dutch) Course (English) Fuels are used everyday in the apartheid years the world has decided to stop fuelling the country of South Africa.
Reeds in die sewentiende eeu is ‘n aparte kerkhof vir matrose, soldate en vreemdelinge wat aan die Kaap gesterf het, aangelê.
Already in the seventeenth century, a separate cemetery was established for sailors, soldiers, and strangers who had died on the Cape.
Hy skryf dat dit sonder veel moeite gevleg is, en waar die tradisionele mirte- en palmblare aan die Kaap onverkrygbaar was, is die takke van enige wilde immergroen plant en "zevejaars"-blommetjies vir dié doel gebruik.
He writes that it was braided without much effort, and where the traditional myrtle and palm leaves were inaccessible to the Cape, the branches of any wild evergreen plant and "seaweighers" flowers were used for this purpose.
Dit is wel bekend indien 'n veer te ver uitgestrek word dit ophou ‘om te werk'.
It is known if a feather is stretched too far it stops ‘working’.
In dié tyd is daar nie ná die Geloofbelydenis gesing nie.
At that time, there was no singing after the Confession of Faith.
Dit is maklik om geld te soek.
It is easy to look for money.
Druk die mengsel plat in 'n vierkantige bak (met 'n natgemaakte houtlepel).
Print the mixture flat in a square bowl (with a wetted wooden spoon).
Almal geniet sjokolade en selfs die wat sê hulle eet dit nie, sê nooit nee wanneer hul 'n blokkie of twee aangebied word nie.
Everyone enjoys chocolate and even those who say they don't eat it, never say no when they're offered a square or two.
Dit blyk uit gegewens in die huweliksregisters in die Kaapse Argief.
This is evident from data in the marriage records in the Cape Archives.
Dan kon vriende miskien na die bruid se ouerhuis gaan om die aanstaande egpaar geluk te wens.
At that time, friends might be able to go to the bride’s parents ’ home to congratulate the prospective couple.
Voortaan moes alle begrafnisse gedurende die dag plaasvind.
From now on, all funerals were to take place during the day.
Wanneer 'n materiaal die punt bereik waar Hooke se Wet nie langer geldig is nie, word daardie punt as die eweredigheidsgrens beskou.
When a material reaches the point where Hooke's Law is no longer valid, that point is considered to be the limit of equivalence.
5) Graham Botha skryf dat die bruidskamer aan die Kaap met blomme versier is.
5) Graham Botha writes that the wedding room at the Cape is decorated with flowers.
Dit is gapings, dislokasies, greingrense en onsuiwerhede.
These are gaps, dislocations, branch boundaries, and impurities.
Soos gapings sal die stof gewoonlik ingee by hierdie plekke in die struktuur.
Like gaps, the dust will usually drop into these places in the structure.
Daar was twee soorte rouklaers: "Die Huilebalken" en die "Tropsluiters".
There were two kinds of mourners: "The Hillbeams" and the "Troplocks".
Hierdie uitwerkings kan waargeneem word deur die samepersing en uitstrekking van 'n veer.
These effects can be seen by compressing and stretching a feather.
Die woord "deutsch" beteken inheems of nasionaal en is van die woord "diet", wat volk beteken, afgelei.
The word "German" means native or national and is derived from the word "this", which means people.
Dit was eers nadat De Mist in sy Kerkorde van 1804 dit vereis het, wat die geboortedatum ingeskrywe is.
It was only after De Mist required this in his Church Order of 1804, which was recorded on the date of birth.