Sien ook Mohs se hardheidskaal.
See also Mohs ’ scale of hardness.


Die res van die gesig is swart of donkerbruin.
The rest of the face is black or dark brown.
Die dorp se naam beteken 'die vervaardiger van slypstene'.
The town's name means 'the manufacturer of grindstones'.
Die gemeente het die naam van die sentrum, naamlik Misgund, gekry en is in die vrugbare en skilderagtige Langkloof geleë.
The congregation got the name of the center, Misgund, and is located in the fertile and picturesque Long Gap.
Gamma Geminorum (Alhena) is 'n blou-wit ster met 'n magnitude van 1,9 en is 105 ligjare van die Aarde af.
Gamma Geminorum (Alhena) is a blue-white star with a magnitude of 1.9 and is 105 light years from Earth.
Dit was die voorganger tot Dart's Jacobean Ensemble, waarin Marriner van 1951 af gespeel het.
It was the predecessor of Dart's Jacobean Ensemble, in which Marriner played from 1951.
Dikwels is daar ook variasie binne dieselfde spesie.
Often there is also variation within the same species.
Daar bestaan vele proseskonfigurasies wat van dié een hierbo verskil.
There are many process configurations that differ from the one above.
Die aanvang van die seksuele revolusie en die beweging tot gelyke regte vir vroue, het egter ʼn nuwe persepsie van jaloesie tot gevolg gehad.
The beginning of the sexual revolution and the movement to equal rights for women, however, resulted in a new perception of jealousy.
Daar het hy eers 'n motorsaak en daarna 'n skryfbehoeftewinkel geopen.
There he first opened a car case and then a writing store.
Dit het hom drie jaar geneem om die pas te voltooi en die pas is in 1877 geopen.
It took him three years to complete the pass, and the pass was opened in 1877.
Hy sal ná sy pa, prins Philip, se dood die titel Hertog van Edinburg kry.
He will receive the title Duke of Edinburgh after his father, Prince Philip, died.
Johan Hermans het voortgegaan om sy onderwyskwalifikasies te verbeter, en uiteindelik homself in so 'n mate opgewerk dat hy kwalifikasies verwerf het om buite die skool klas te gee.
Johan Hermans continued to improve his educational disorders, and eventually worked himself up to such an extent that he acquired qualifications to teach outside the school.
Aangesien die klimaat van Ecuador wissel van die vogtige hitte van die kusvlakte en die Amasonebekken tot die permanente sneeu van die hoë Andesgebergte, is daar 'n groot verskeidenheid van wilde diere.
Since the climate of Ecuador varies from the humid heat of the coastal plain and the Amazon basin to the permanent snow of the high Andes Mountains, there is a wide variety of wild animals.
Besoek op 23 Oktober 2017.
Visit on 23 October 2017.
Water Gars Hops Die Reinheitsgebot is ingestel om pryskompetisie met bakkers vir graan en rog te vermy.
Water Gars Hops The Purity bot was set to avoid price competition with bakers for grain and rye.
Die hoofstad (prefektuur) is Ajaccio.
The capital (prefecture) is Ajaccio.
"Mduduzi Manana bedank as LP".
"Mduduzi Manana thanks as LP."
Merwe Scholtz neem My vader, G.G.
Merwe Scholtz takes my father, G.G.
Beleggers het dieselfde gedrag getoon soos delwers tydens die Kaliforniese goudstormloop van 1848.
Investors showed the same behavior as miners during the California gold rush of 1848.
Die vis leef in riviermondings en vlak, sanderige water naby die kus in skole.
The fish lives in river estuaries and shallow, sandy waters off the coast in schools.
Jean-André Venel het in 1780 die eerste ortopediese instituut gestig, wat die eerste hospitaal was wat toegewy was aan die behandeling van kinders se skeletale misvormings.
Jean-André Venel founded the first orthopedic institute in 1780, which was the first hospital dedicated to the treatment of children's skeletal malformations.
Sal jy my help?
Will you help me?
Die blare het getande, golwende blaarrande, kenmerkende bearing en 'n glasende bokant.
The leaves have serrated, undulating leaf edges, characteristic bearing and a glistening top.
In 2008 neem sy deel aan die Internasionale Sangkompetisie, gehou te 's-Hertogenbosch in Nederland en verower twee pryse.
In 2008 she participated in the International Singing Competition, held at 's-Hertogenbosch in the Netherlands and won two prizes.
Le Roux, A. 2010.Die kreatiewe skryfonderrigproses - 'n Outo-etnografiese studie.
Le Roux, A. 2010.The creative writing education process - an auto-ethnographic study.
Daar was 170 Pinkstergemeentes in 1993.
There were 170 Pentecostal congregations in 1993.
In Mei 1842 het Schwabe met Helen Dugdale getrou, 'n boorling van die Wirral-skiereiland in Noordwes-Engeland en dogter van John Dugdale, 'n sakeman met belange in Liverpool en Manchester.
In May 1842, Schwabe married Helen Dugdale, a native of the Wirral Peninsula in North West England and daughter of John Dugdale, a businessman with interests in Liverpool and Manchester.
Volgens die kanonieke tweedeling van die Indo-Europese tale bestaan daar Satem-tale en Kentum-tale.
According to the canonical division of the Indo-European languages, there are satem languages and Kentum languages.
Spookverhale (dwaalstories) is deel van hierdie tipe sage en word spooksages genoem.
Ghost stories (mistakes) are part of this type of softness and are called ghost stories.
Kerkgeboue word in argitektoniese opsig dikwels deur 'n ryk simboliek gekenmerk.
Church buildings are often characterized by a rich symbolism in architectural terms.
Derde hersiene en uitgebreide uitgawe.
Third revised and expanded edition.
Die Río Putumayo ontspring naby Pasto in die Colombiaanse Andes uit die La Concha-meer, waar die rivier Guamués genoem word.
The Río Putumayo emerges near Pasto in the Colombian Andes from Lake La Concha, where the river is called Guamués.
In die hof op 19 Februarie het Pistorius aangevoer dat hy bang was daar is by sy huis ingebreek en dat hy nie geweet het Steenkamp was aan die ander kant van die deur nie.
In the court on February 19, Pistorius argued that he was afraid there had broken into his home and that he did not know that Stone Camp was on the other side of the door.
In 1890, net vier jaar ná die ontdekking van goud, het die Anglikaanse Kerke onder die besef van die groot behoefte aan onderwys vir die mynwerkers se kinders, die Sint Michael-kollege in Troyeville begin.
In 1890, just four years after the discovery of gold, the Anglican Churches began to recognize the great need for education for the miners' children, the St. Michael College in Troyeville.
Die Koran noem nie 'n spesifieke getal nie; daarvolgens het sommige mense gesê daar was drie, ander vyf en ander sewe plus die hond.
The Koran doesn't call a specific number; according to that, some people said there were three, other five, and other seven plus the dog.
Die CB1-reseptore kom ook in die serebellum voor asook in die manlike en vroulike reproduktiewe stelsels.
The CB1 receptors are also found in the cerebellum as well as in the male and female reproductive systems.
Die stuk DNS wat nodig is om 'n sel te transformeer, word die onkogeen genoem en is die onderwerp van baie navorsing.
The piece of DNA needed to transform a cell is called the oncogene and is the subject of a lot of research.
Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Medium (2005).
She is known for her role in the medium television series (2005).
Die Harrekieten (soos hulle bynaam lui) se tuisveld is Sportpark De Bosk, wat 'n kapasiteit van 5 500 toeskouers het.
The Harrekites (like their nickname lui)’s home field is Sportpark De Bosch, which has a capacity of 5,500 spectators.
Dit het in Januarie 1949 by ʼn bus-terminus in Durban uitgebreek.
It broke out at ʼn bus terminal in Durban in January 1949.
Dit is sowat 15 700 ligjare van die Aarde af en het 'n deursnee van sowat 75 ligjare.
It is about 15,700 light years from Earth and has a diameter of about 75 light years.
Die skip word gebruik om voorligting oor slawerny en rassediskriminasie te verskaf.
The ship is used to provide information on slavery and racial discrimination.
ISBN 978-1-86872-643-1 Gregg Barton (5 Junie 1912 – 28 November 2000) was 'n Amerikaanse akteur.
ISBN 978-1-86872-643-1 Gregg Barton (5 June 1912 – 28 November 2000) was an American actor.
Die span het in agt wedstryde gespeel waarin hulle 269 punte aangeteken en slegs 24 afgestaan het.
The team played in eight games in which they scored 269 points and lost only 24.
11 Julie – Die Hubble-ruimteteleskoop ontdek die vyfde natuurlike satelliet van die dwergplaneet Pluto, Styx.
July 11 – The Hubble Space Telescope discovers the fifth natural satellite of dwarf planet Pluto, Styx.
Murray wat baie jare lank die onderwerpe voorberei en aan die kerk gegee het; en toe dit blyk dat baie van die bekeerlinge van daardie merkwaardige herlewing afkoel en selfs val, was dit ds.
Murray, who had been preparing the subjects and giving them to the church for many years; and when it turned out that many of the converts were cooling down and even falling from that remarkable revival, it was so.
Onvolwassenes het 'n roesbruin kop, nek en rugkant, 'n wit onderkant, 'n liggeel snawel en keelsak; Hoewel baie kleiner as die witpelikaan, het die kleinpelikaan steeds 'n vlerkspan van ongeveer 2,4 m en is 1,35 m lank.
Inadults have a rusty brown head, neck and back, a white underside, a light yellow beak and throat sac; although much smaller than the white pelican, the small pelican still has a wingspan of about 2.4 m and is 1.35 m long.
Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409621, volume 21, bl. 61 IUSTC, die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Chemie (Engels: IUPAC International Union of Pure and Applied Chemistry) is 'n internasionale organisasie wat die wêreldwye aspekte van die chemiese wetenskappe wil bevorder en wil bydra tot die toepassing van die chemie in diens van die mensdom.
World Spectrum, 1982, ISBN 0908409621, Volume 21, p. 61 IUSTC, the International Union of Pure and Applied Chemistry (IUPAC International Union of Pure and Applied Chemistry) is an international organization that aims to promote the global aspects of chemical sciences and to contribute to the application of chemistry in the service of humanity.
Mishel en ander geleerdes.
Mishel and other scholars.
Dié nasie se hoofstad is Phokeng en konings of leiers staan as Kgosi bekend.
That nation’s capital city is Phokeng, and kings or leaders are known as Kgosi.
Tydens die Rugbywêreldbeker 2019-kwalifikasie kon Kenia tot die uitspeelwedstryde vorder, maar is in die beslissende uitspeelwedstryd deur Namibië verslaan.
During the Rugby World Cup 2019-qualification, Kenya was able to advance to the playoffs, but was defeated by Namibia in the decisive playoffs.
Haar eerste solo-uitstalling was in 1964.
Her first solo exhibition was in 1964.
Kerk in Johannesburg, S.J.
Church in Johannesburg, S.J.
In Nag van die uile (1974) weet Lientjie Louw nie wie haar regte ouers was nie.
In Night of the Owls (1974), Lietje Louw does not know who her real parents were.
Hy het in sy notas genoem dat 'n soortgelyke metaal "zincum" in Silesië vervaardig was.
He mentioned in his notes that a similar metal "zincum" was made in Silesia.
Champlainmeer, die grootste meer in Vermont, is die sesde grootste varswatermeer in die Verenigde State en skei Vermont in die noordweste van die buurstaat New York.
Lake Champlain, the largest lake in Vermont, is the sixth - largest freshwater lake in the United States and separates Vermont in northwest of neighboring New York.
Aan die Kaap het die poste van veldwagmeester, kornet en vaandrig saamgesmelt tot veldkornet.
At the Cape, the posts of campmaster, cornet, and venom merged into field grain.
Hy matrikuleer aan die Groote Schuur Hoërskool in Kaapstad, waarna hy by die AFDA Filmskool in Kaapstad studeer in Regie en die skryf van draaiboeke.
He graduated from the Great School of High School in Cape Town, after which he studied in Direction and Writing Textbooks at the AFDA Film School in Cape Town.
Hulle leef normaalweg in pare saam met swart koraal Antipathidae, in besonder die genus Cirrhipathes.
They normally live in pairs with black coral Antipathidae, especially the genus Cirrhipathes.
Royal.gov.uk – Die Graaf van Wessex Graaf van Wessex besoek Saskatchewan-regiment (2003) Johan Adam Heyns (27 Mei 1928 – 5 November 1994), was 'n invloedryke Afrikaner Calvinistiese teoloog en moderator van die algemene sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK).
Royal.gov.uk – The Count of Wessex Count of Wessex visited Saskatchewan-regiment (2003) Johan Adam Heyns (27 May 1928 – 5 November 1994), was an influential African Calvinist theologian and moderator of the general synod of the Dutch Reformed Church (NGK).
Hy was die eerste kind om 'n klavieruitvoering by die Paleis van Fyn Kunste in Meksikostad te gee.
He was the first child to give a piano performance at the Palace of Fine Arts in Mexico City.
Kenmerkend van die slange is hulle reghoekige koppe wat baie maklik van die lyf onderskeibaar is.
Characteristic of the snakes are their rectangular heads that are very easy to distinguish from the body.
Klassifikasie van S.A.R.
Classification of S.A.R.
Pankreas kanker is in Januarie 2005 gediagnoseer.
Pancreatic cancer was diagnosed in January 2005.
Sy naam word ook Cirus of Sirus gespel.
His name is also spelled Cirus or Sirus.
Zaha Hadid, wat ongetroud en kinderloos was, het haar laaste rusplek op die Brookwood-begraafplaas, ook bekend as London Necropolis, in die Engelse graafskap Surrey gevind.
Zaha Hadid, who was single and childless, found her last resting place on Brookwood Cemetery, also known as London Necropolis, in the English county of Surrey.
Die Rosicrucian wetgewing word ingestel in Duitsland volgens Fraternitas Rosae Crucis.
Rosicrucian legislation is introduced in Germany, according to Fraternitas Rosae Crucis.
Mense stem hul gedrag af op hoe iemand bewonder word.
People agree on how someone is admired.
Eers in die 19de eeu, toe die idee van geloofsvryheid vir elkeen algemeen aanvaar is, het hierdie vyandskap geleidelik begin plek maak vir groter wedersydse begrip en die aanvaarding van 'n naasbestaan.
Only in the 19th century, when the idea of freedom of faith was widely accepted for everyone, did this enmity gradually take place for greater mutual understanding and acceptance of a near existence.
Stormwaterafloop van geplaveide oppervlakke kan na onuitgevoerde slote herlei word voordat stormriole bereik word, weer eens om afloop in die grond te laat dreineer.
Stormwater runoff from paved surfaces can be diverted to unexploited ditches before rushes are reached, once again to drain runoff into the ground.
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) publiseer sy toespraak Die patroon van ons volkskarakter wat hy op 28 Maart 1952 in Stellenbosch voor die publiek en studente lewer tydens die drie eeu feesvieringe van die aankoms van Jan van Riebeeck.
The Federation of African Cultural Associations (FAK) publishes his talk The Pattern of Our People’s Character, which he gives to the public in Stellenbosch on March 28, 1952, and to students during the three - century celebrations of the arrival of Jan van Riebeeck.
[dooie skakel] Evans, Alun.
[dead link] Evans, Alum.
Dit dra net klein blaartjies wat dit in die droë tyd verloor en dit kry klein wit blommetjies met 'n geel hart.
It only carries small leaves that lose it in the dry season and it gets small white flowers with a yellow heart.
Eid-moebarak Lys van Islamitiese feeste en herdenkings Koran 2,185 (en) timeanddate.com.
Eid-mubarak List of Islamic Feasts and Commemorations Koran 2,185 (en) houranddate.com.
Besoek op 3 Januarie 2011.[dooie skakel] http://www.thetimes.co.za/News/Article.aspx?id=1011773[dooie skakel] "Mathe gets 54 years in jail".
Visit on 3 January 2011.[dead link] http://www.thetimes.co.za/News/Article.aspx?id=1011773[dead link] "Mathe gets 54 years in jail".
Die stert lyk soos 'n outydse pomphandvatsel.
The tail looks like an old pump handle.
Jasmine V (gebore 7 Desember 1993) is 'n Amerikaanse aktrise.
Jasmine V (born 7 December 1993) is an American actress.
Chonelasma ijimai is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse (Hexactinellida).
Chonelasma ijimai is a species of sponge in the taxonomic classification of the glass sponges (Hexactinellida).
Daar was 60 Afrikaners in Amsterdam wat gereeld Woensdagaande by Vondelstraat 60 bymekaargekom het.
There were 60 Africans in Amsterdam who regularly met on Wednesdays at 60 Vondel Street.
Hendrik Adrian de Wet, 'n leraar in verskeie gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.
Hendrik Adrian de Wett, a teacher in various congregations of the Dutch Reformed Church.
Daarby staan die beeld op 'n voetstuk van Kaapse graniet van 41⁄4 m hoog wat ontwerp is deur 'n argitek waarmee Tweed bevriend was.
In addition, the image stands on a base of Cape granite of 41⁄4 m high which was designed by an architect with whom Tweed was friended.
Die baan is 5,065 km (3,147 myl) lank en lê in 'n haweligging soortgelyk aan die Monaco Grand Prix-baan en die Valencia Straatbaan in Valencia.
The track is 5,065 km (3.147 km) long and is located in a port location similar to the Monaco Grand Prix track and Valencia Street in Valencia.
Vier Nieu-Suid-Wallis Regeringspoorweë AD60 Klas Beyer-Garratt Patent lokomotiewe word bewaar as die kragtigste stoomlokomotiewe in die Suidelike Halfrond tydens hul bekendstelling.
Four New South Wales Government Railways AD60 Class Beyer-Garratt Patent locomotives are preserved as the most powerful steam locomotives in the Southern Hemisphere during their launch.
Die huidige Katholikos, Karekin II Nersisian is in die najaar van 1999 verkies.
The current Catholic food, Karekin II Nersisian, was elected in the autumn of 1999.
Random House Audio, ISBN 3837104001, 2 CD, Augustus 2010 Kaminer by „Russentext.de" Russendisko Wladimir Kaminer se amptelike webtuiste Onderhoud met Wladimir Kaminer deur EastTalk Hierdie artikel, of gedeeltes daarvan, is uit die volgende Wikipedia-artikel vertaal: Wladimir Kaminer Kaminer will Wowereit beerben.
Random House Audio, ISBN 3837104001, 2 CD, August 2010 Kaminer by "Russentext.de" Russendisko Vladimir Kaminer's official website Interview with Vladimir Kaminer by EastTalk This article, or parts thereof, has been translated from the following Wikipedia article: Vladimir Kaminer Kaminer wants to inherit Wowereit.
Rooiwynkoek (Duits Rotweinkuchen) is 'n Kersfeeskoek wat sy oorsprong in Suidwes-Duitsland en die Elsas het.
Red wine cake (German Rotweinuchen) is a Christmas cake that originates in southwestern Germany and the Alsace.
Drulia brownii is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae (gewone sponse).
Drulia brownnii is a species of sponge in the taxonomic classification of the Demospongiae (common sponges).
Van die blare van skroefpalms (familie Pandanaceae) word rokke gemaak, die vrugte word geëet en die hout en die vesels word ook gebruik.
Some leaves of screw palms (family Pandanaceae) are made into dresses, the fruit is eaten, and the wood and the fibers are also used.
Lys van Afrikaanse rolprente Semi-soet, Beeld, 17 Februarie 2012 Die eerste Afrikaanse ‘chick'-fliek: Hier's die voorprent!
List of African movies Semi-sweet, Bild, 17 February 2012 The first African 'chick' movie: Here's the cover!
VF wil hê Pansat moet Latyn ook bevorder.
VF wants Pansat to promote Latin too.
Die dokument nooi mense uit om hulle by die broederskap te skaar.
The document invites people to join the brotherhood.
Die netwerk word vinnig uitgebou; met die nuwe verbinding "Metrosur" na die suidwestelike voorstede beskik Madrid oor die tweede grootste moltreinnetwerk in Wes-Europa na Londen.
The network is rapidly expanded; with the new "Metrosur" to the southwest suburbs Madrid has the second largest subway network in Western Europe to London.
In 1923 begin hy sy studie aan die Universiteit van Stellenbosch, waar hy by die Dagbreek inwoon.
In 1923 he began his study at the University of Stellenbosch, where he lived at the dawn.
Hahn was sy broer.
Hahn was his brother.
Leiterreports.typepad.com.
Managerreports.typepad.com.
Sommige weergawes van Wi-Fi wat geskikte hardeware gebruik, kan 'n spoed van meer as 1 gigabis per sekonde bereik.
Some versions of Wi-Fi using suitable hardware can reach a speed of more than 1 gigabis per second.
Vier verskillende gebeurtenisse word beskryf, wat elkeen in 'n ander somer plaasvind.
Four different events are described, each taking place in another summer.
Die uitputting van natuurlike hulpbronne word beskou as 'n volhoubare ontwikkelings-kwessie.
The depletion of natural resources is considered a sustainable development issue.
Hulle leef meestal in die Phylica-struike en boomvaringsone.
They live mostly in the Phylica shrubs and tree-exploitation zone.