Hakim Ghiyās al-Dīn Abu al-Fath Omār ibn Ibrāhīm Khayyām Nishābūrī (Persies: غیاث الدین ابو الفتح عمر بن ابراهیم خیام نیشابوری) of Omar Khayyám(18 Mei 1048 Nishapur, (Iran) – 4 December 1131) was 'n Persiese digter, wiskundige, sterrekundige en Sufi-mistikus wat gebore in Nishapur, Persië gebore is.
Hakim Ghiyās al-Dīn Abu al-Fath Omār ibn Ibrāhīm Khayyām Nishābūrī (Persian: غیاث الدین ابو الفتح عمر بن ابراهیم خیام نیشابوری) or Omar Khayyam (b. May 18 1048 Nishapur, (Iran)–d. December 4 1131) was a Persian poet, mathematician, astronomer and Sufi mystic who was born in Nishapur in Persia.


Hy is veral bekend in die weste vir sy agnostiese en skeptiese poësie en dis omdat Edward Fitzgerald sy werke vertaal het.
He is best known for his agnostic and sceptic poetry and it is because of translations of Rubaiyat of Omar Khayyam by Edward Fitzgerald.

Sawm (Arabies: صوم) is een van die belangrikste aspekte van Islam.
Sawm (Arabic: صوم) is one of the most important aspects of Islam.

Dit beteken om te vas.
It involves fasting.

Die vas word uitgevoer volgens die Islamitiese jurisprudensie (Fiqh).
Fasting is done as prescribed by Islamic jurisprudence (Fiqh).

In die Islamitiese reg beteken sawm om nie te eet en te drink gedurende die dag nie.
In Islamic law, sawm means to stop eating and drinking (including water) during daylight hours.

Hierdie vas vind plaas gedurende die heilige maand van Ramadan. Dit word beskou as een van die vyf pilare van Islam.
This kind of fasting during the holy month of Ramadan is one of the Five Pillars of Islam.

Abū Ḥāmid Muḥammad ibn Muḥammad al-Ghazālī (1058-1111) (Persies: ابو حامد محمد ابن محمد الغزالی), ook bekend onder die naam Algazel in die westerse wêreld, was 'n Islamitiese teoloog, regsgeleerde, filosoof, kosmoloog, sielkundige en mistieke van Persiese afkoms.[3][4] Hy word beskou as een van die mees invloedryke geleerdes in die geskiedenis van Sunni-moslem denke. Hy is gebore in Tus, Provinsie Khorasan, Persië.
Abū Ḥāmid Muḥammad ibn Muḥammad al-Ghazālī (1058-1111) (Persian: ابو حامد محمد ابن محمد الغزالی), often Algazel in English, was born and died in Tus, in the Khorasan province of Persia. He was an Islamic theologian, jurist, philosopher, cosmologist, psychologist and mystic of Persian origin,[3][4] and remains one of the most celebrated scholars in the history of Sunni Islamic thought.

Hy word beskou as die pionier van die metodes van skeptisisme. Binne een van sy groot werke, Die onsamehangendheid van die Filosowe, het hy die vroeë Islamitiese filosofie uitgedaag.
He is considered to be a pioneer of the methods of doubt and skepticism, and in one of his major works, The Incoherence of the Philosophers, he changed the course of early Islamic philosophy.

Hy was teen die vroeë Islamitiese filosofie van Islamitiese metafisika wat sterk deur antieke Griekse en Hellenistiese filosofie beïnvloed was.
He changed the early Islamic philosophy away from an Islamic metaphysics influenced by ancient Greek and Hellenistic philosophy.

Die nuwe Islamitiese filosofie wat deur Al-Ghazali voorgestel is, is gebaseer op die teorie van oorsaak-en-effek wat word bepaal deur God of intermediêre engele, 'n teorie nou bekend as occasionalisme.
The new way was towards an Islamic philosophy based on cause-and-effect that was determined by God or intermediate angels, a theory now known as occasionalism.

Al-Ghazali word soms gevier in beide die Ooste en die Weste as die grootste Moslem na Mohammed.
Ghazali has sometimes been celebrated in both the East and the West as the greatest Muslim after Muhammad.[5]

Verwysings
References

Ahl al-Bayt (Arabies: أهل البيت) is 'n Arabiese frase wat Mense van die Huis of Familie van die Huis beteken.
Ahl al-Bayt (Arabic: أهل البيت) is an Arabic phrase that means People of the House, or family of the House.

Die frase word gebruik voor die stigting van die Islam in Arabië om na iemand se stam te verwys.
The phrase was used in Arabia before the founding of Islam to refer to someone's clan.

Binne Islam verwys die frase na die familie van die profeet Muhammad. Volgens Shia-moslems bestaan die Ahl al-Bayt uit vyf mense: Muhammad, Ali, Fatimah, Hassan en Hussain. In Sunni-Islam word Mohammed se vroue ook ingesluit in die Alh al-Bayt.
Within Islam, the term refers to the family of the prophet Muhammad.[1]Shia muslims limited this term to five people who were Ali, Fatimah, Hassan and Hussain while Sunni Islam extend it to the wives of Muhammad.

Kwame Nkrumah Gebore September 21, 1909 Nkroful, Gold Coast Oorlede April 27, 1972 Bucharest, Romania<ref name='AfricaWithin'> Titel Dr. Ander poste, ampte Osagyefo Dr. Kwame Nkrumah Bekend vir Head of state of Ghana, philosopher
Kwame Nkrumah Soviet postage stamp with Nkrumah's face on it. Born September 21, 1909 Nkroful, Gold Coast[1] Died April 27, 1972 Bucharest, Romania[1] Other names Osagyefo Dr. Kwame Nkrumah Known for Head of state of Ghana, philosopher Title Dr.

Dr. Kwame Nkrumah (gebore Francis Nwia-Kofi Ngonloma,[2] September 21, 1909 – April 27, 1972)[1] was 'n Afrika-politikus.
Dr. Kwame Nkrumah (born Francis Nwia-Kofi Ngonloma,[2] September 21, 1909 – April 27, 1972)[1] was an African political leader.

Hy was die Eerste Minister en later die President van Ghana.
He was well known as the first Prime Minister, then President, of Ghana.

Hy het goot bydraes tot die ideologie van Panafrikanisme gelewer.
He imagined a united Africa.

Na 'n tien-jaar veldtog teen die Britse koloniale regering is hy op 6 Maart 1957 as die eerste president van die onafhanklike Ghana gekies.
On March 6, 1957, after ten years of campaigning for Ghanaian independence, Nkrumah was elected President and Ghana gained independence from British rule.

Die Shahnameh (Boek van Konings, Persies: شاهنامه ) is 'n groot poëtiese opus (samestelling) deur die Persiese digter Ferdowsi.
The Shahnameh (Book of Kings, Persian: شاهنامه ) is a large poetic opus by the Persian poet Ferdowsi.

Die boek is rondom 1000 nC geskryf.
The book was written around 1000 AD.

Die Shahnameh is oor die mitiese en historiese verlede van Iran.
The Shahnameh is about the mythical and historical past of Iran.

Dit is die nasionale verhaal van Persië en een van die grootste literêre werke van die Persiese taal.
It is the national epic of Persia/Iran and one of the greatest literary works of the Persian language.

Eksterne skakels
Other websites

Filosofie
Philosophy

Dr. Sarvepalli Radhakrishnan (1888 — 1975) was 'n Indiese filosoof.[1] Hy was bekend vir sy werk op vergelykende godsdiens en vergelykende Westerse en Oosterse filosofie. Hy was ook 'n onderwyser in Indië en later was hy 'n dosent aan die Universiteit van Oxford in die Verenigde Koninkryk.
Dr. Sarvepalli Radhakrishnan (1888 — 1975) was an Indian philosopher.[1] He was famous for his work on comparative religion, comparative Eastern and Western philosophy, and was also a teacher in India and at Oxford University in the United Kingdom. He was also a statesman and served as the President of India.

Hy was ook 'n staatsman en het as die President van Indië gedien. Radhakrishnan se verjaarsdag, 5 September is ter herdenking van hom as Onderwysersdag in Indië erken.
He was a great teacher and due to his commendable inputs in India's educational front every year on his birthday, i.e 5th september, we all celebrate Teachers day to pay tribute to our teachers who are like a guiding light in our lives.

Radhakrishnan het kritiek gelewer op die westerse wyse van onderrig.
He was the bridge-builder between East and the West due to his great knowledge.

Die basis van sy kritiek was dat die teologie die westerse filosofie gedomineer het en die gevolg daarvan was die beperking van vryheid van uitdrukking.
He had the ability to simplify complex ideas. Dr. Radhakrishnan was critical of the way teaching of Western Philosophers. The basis of criticism was that theology dominated the western thinkers preventing freedom of expression .

Hy het boeke geskryf oor die Indiese filosofie, en daarin het hy probeer om die aandag van westerse filosowe te kry.
He wrote books on Indian philosophy according to Western academic standards, and made all efforts for the West to give serious consideration to Indian philosophy.

In sy boek, The Idealist View of Life, vergelyk hy die verskillende metodes van die denkproses met spesiale beklemtoning op die simplisties-rasionele metode van denk.
In his book, Idealist View of Life, he compares different ways of thought process and favours the simplistic rational way. He is well known for his analysis of Human Way of life by listening from elders (Upanishads), use of common sense (Bramha Sutra) and practical way of living (Bhagvad Gita).He is the main reason for teachers day.

↑ http://www.iep.utm.edu/radhakri/.
2011 [last update]. http://www.iep.utm.edu/radhakri/. Retrieved 16 May 2011. Cite web url http://www.iep.utm.edu/radhakri/ title Radhakrishnan, Sarvepalli [Internet Encyclopedia of Philosophy] year 2011 [last update] website iep.utm.edu accessdate 16 May 2011

Tegui Carlos Calderón Rosario
Tegui Carlos Calderón Rosario (Santurce, Puerto Rico, February 1, 1972), better known by his artistic name of Tego Calderón, is a singer of reguetón and hip hop puerto rican He has received prizes for his work, included a Source Award of The Source Magazine by "International Artist of the Year". Also he has received nominations in several ceremonies, between them the Grammy Latin, Billboard Awards, Prizes The Ours and Prizes The People.

Margaret Ann " Peggy " Lipton (30 Augustus 1946 - 11 Mei 2019) was 'n Amerikaanse televisie- aktrise.
Margaret Ann "Peggy" Lipton (August 30, 1946 – May 11, 2019) was an American television actress.

Sy het as Julie Barnes in die reeks The Mod Squad in die laat 1960's en vroeë 1970's gespeel.
She played Julie Barnes in the series The Mod Squad in the late 1960s and early 1970s.

Sy het ook Norma Jennings in Twin Peaks gespeel.
She also played Norma Jennings in Twin Peaks.

Sommige bronne noem dat sy in 1946 gebore is, terwyl ander in 1947 sê.
Some sources mention that she was born in 1946 while others say 1947.

Sy is in New York Stad gebore.
She was born in New York City.

Sy was vanaf 1974 met Quincy Jones getroud totdat hulle in 1990 geskei het.
She was married to Quincy Jones from 1974 until they divorced in 1990.

Die egpaar het twee dogters, Kidada en Rashida Jones. Altwe is aktrise
The couple had two daughters, actresses Kidada and Rashida Jones.

Marie Laforêt (5 Oktober 1939 - 2 November 2019) was 'n Frans-Switserse sangeres en aktrise.
Marie Laforêt (5 October 1939 – 2 November 2019) was a French-Swiss singer and actress.

As sangeres was sy bekend vir haar enkelsnit "Mon amour, mon ami ".
As a singer, she was known for her single "Mon amour, mon ami".

As aktrise was sy bekend vir haar rolle in Male Hunt en Who Wants to Kill Sara? .
As an actress, she was known for her roles in Male Hunt and Who Wants to Kill Sara?.

Laforêt is op 2 November 2019 op die ouderdom van 80 in Genolier, Switserland oorlede. [1]
Laforêt died in Genolier, Switzerland on 2 November 2019 at the age of 80.[1]

Aart Staartjes (1 Maart 1938 - 12 Januarie 2020) was 'n Nederlandse akteur, regisseur, televisieaanbieder en dokumentêrmaker.
Aart Staartjes (1 March 1938 – 12 January 2020) was a Dutch actor, director, television presenter and documentary maker.

Hy is gebore in Nieuwendam, Amsterdam.
He was born in Nieuwendam, Amsterdam.

Hy is veral bekend vir sy rol as Meneer Aart op Sesamstraat, die Nederlandse medeproduksie van Sesame Street.
He is best known for his role as Meneer Aart on Sesamstraat, the Dutch co-production of Sesame Street.

Staartjes het ook die jaarlikse aankoms van Sinterklaas in Nederland aangebied.
Staartjes also presented the yearly arrival of Sinterklaas in the Netherlands.