St Mathews is 'n klein nedersetting in uMzinyathi in provinsie KwaZulu-Natal van Afrika Borwa.
St Mathews ke toropo wa Mmasepala Setereke tša uMzinyathi go feta porofense KwaZulu Natala ka moka Afrika Borwa.


Phahameng [[beeld:Sjabloon:Liggingkaart Free State|250px|Ligging van Phahameng op 'n kaart (Sjabloon:Liggingkaart Free State)]] Fout in uitdrukking: onbekende leesteken "["%; left: Fout in uitdrukking: onbekende leesteken "["%; height: 0; width: 0; margin: 0; padding: 0;"> Fout in uitdrukking: onbekende leesteken "["px; top: -Fout in uitdrukking: onbekende leesteken "["px; width: Sjabloon:Liggingkaart Free Statepx; font-size: Sjabloon:Liggingkaart Free Statepx;">[[Image:Sjabloon:Liggingkaart Free State|Sjabloon:Liggingkaart Free StatexSjabloon:Liggingkaart Free Statepx|Phahameng]] Phahameng Phahameng se ligging in Free State Koördinate: 28°18′18″S 26°08′50″O / 28.30500°S 26.14722°O / -28.30500; 26.14722Koördinate: 28°18′18″S 26°08′50″O / 28.30500°S 26.14722°O / -28.30500; 26.14722 Land Suid-Afrika Provinsie Vrystaat Distrik Lejweleputswa Munisipaliteit [[Tswelopele Plaaslike Munisipaliteit|Tswelopele]] Oppervlak[1] - Dorp 4,48 km² (1,7 vk m) Bevolking (2011)[1] - Dorp 21 189 - Digtheid 4 730/km² (12 250,6/myl2) Poskode (straat) 9670 Skakelkode(s) 051
Phahameng Phahameng Phahameng laêditšê ka gare Free State Coordinates: 28°18′18″S 26°08′50″E / 28.30500°S 26.14722°E / -28.30500; 26.14722 Naga Afrika Borwa Porofense Free State Mmasepala Setereke Lejweleputswa Mmušôselegae Tswelopele Sekgôba[1] • Total 4.48 km2 (1.73 sq mi) Setšhaba (2011)[1] • Total 21,189 • Density 4,700/km2 (12,000/sq mi) Dipersente tša merafe (2011)[1] • Bathobaso 99.0% • Bammala 0.5% • MaIndia 0.4% • Šele 0.1% Dipolelo tša ntlha (2011)[1] • Sesotho 59.8% • Sethosa 24.3% • Setswana 10.1% • Šele 5.8% Nomoro ya poso (Setarata) 9670 Nomoro ya poso (Lepokisi) 9670 Area code 051

'n Rooster gepak met boerewors en varkvleis.
Kemiso a tletse boroso (boerewors) le nama tsa kolobe.

'n Rol rou boerewors.
A mokolo tala boroso.

Boerewors bestaan uit maalvleis en vet wat met kruie en sout gemeng is, en in 'n aaneenlopende derm gestop is, gereed vir braai of bak.
Boerewors ke nama minced le mafura e tsoakane e nang le litlama le letsoai, le ka khaotsa go ka mala sa khaotseng e loketse bakeng sa go gadika kapa go baka.

Oorspronklik is skaap- en visderms gebruik vir die omhulsel, maar vandag word amper uitsluitlik kunsmatige derms gebruik.
Seo qalong se neng linku tse mala sebediswa bakeng sa sekoahelo, empa kajeno hoo e ka bang feela sebelisa mala maiketsetso.

Dis veral gewild in Suid-Afrika en omliggende lande.
Ke khetheha e ratoang gagolo Afrika Borwa le linaheng tsa boahelani..

Die Universiteit van Fort Hare (UFH) was die tweede universiteit in Suid-Afrika en die eerste plaaslike instelling wat tersiêre onderwys aan Afrikane verskaf het.
Yunibesithi ya Fort Hare (UFH) e ne e le tsa yunibesithi bobedi ya Afrika Borwa le setheo se ba pele ba mona go re e fana ka thuto e phahameng go Maafrika.

Die Universiteit was 'n voortvloeisel van die teologiese skool wat aan die einde van die 19de eeu in hierdie gebied deur die Skotse sendeling James Stewart en sy vrou gestig is.
Yunibesithi e ne e le lebaka la sekolo thuto ya bolumeli o ileng ya thehoa qetellong ea lekholo la bo19 la lilemo sebakeng sena ke Scotland be legae la baromuoa James Stewart le mosadi o gae.

Die Afrikaanssprekende bevolking sou eers heelwat later hulle eie universiteit kry, naamlik die Universiteit van Stellenbosch.
Seafrikaans buang baagi e ne e tla ga morao go go ngata feela fumana yunibesithi ya gabo bona, e leng ya Yunibesithi ya Stellenbosch.

Die universiteit lê aan die Tyhumerivier in Alice in die Oos-Kaap en het 'n ryk geskiedenis.
Yunibesithi e ke ka Tyhume River a Alice ka Kapa Boshabela le na le histori e ruileng.

Die gebied was gedurende die 19de eeu vir 'n lang tyd die oorlogsterrein in nege oorloë teen die Xhosas.
The sebakeng sa lekholong la bo19 la lilemo ka nako e telele ea etelang makala ntoa lintoeng tse robong khahlanong le Xhosa.

Dit was eers 'n aparte Britse kolonie (British Kafraria genoem).
E bile feela ka thoko British kolone (British Kafraria).

Die Britte het stukke land aan die Xhosas wat bereid was om aan hul kant te veg (die amaFengu) gegee.
Lipampitšana British la naga go ya Xhosa ba neng ba ikemiselitse go fana ka go loantša lehlakoreng la bona (amaFengu).

Fort Hare was self oorspronklik 'n Britse fort en 'n aantal ruïnes is nog op die kampus van die universiteit sigbaar.
Fort Hare boeena e ne e lona qalong e British qhobosheane le ba bang lithako ntse ba mo khamphaseng ya yunibesithi tse fumanegang.

Die universiteit het 'n groot rol gespeel in die ontwikkeling van die ANC en ander swart organisasies in Suider-Afrika en was lank as 'n onrustige kampus bekend gewees.
Yunibesithi e bile le seabo se segolo seo lihlopha tse ka ntshetsopele ya ANC le mekhatlo e meng ba batsho Afrika Borwa le ne e le khale e tsejoa e le khamphaseng khathatseha.

In die apartheidstydperk het dit deel geword van die Ciskei en blankes wat by die universiteit werksaam was, vernamelik vanuit Fort Beaufort en Hogsback, moes die grens oorsteek om na hulle werk toe te gaan.
Ka ya apareteiti mehla, go ile ga e le karolo ya Ciskei le ba basoeu ba neng ba sebetsa le yunibesithi, go phethahatsa karolo e phethoang tsoang Fort Beaufort le Hogsback, ile a tlameha go tšela moeli go ya mosebetsing ya bona.

'n Nuwe bestuur onder Derrick Swartz het in 1999 die situasie gestabiliseer[2] en die universiteit het selfs uitgebrei na Bhisho en Oos-Londen.
A taolo ya le lesha tlas'a Derrick Swartz e tsitsisoa boemo ka 1999 le tsa yunibesithi bile atoloswa go Bhisho le East London.

In 2015 het dit opnuut in die nuus gekom toe in verkiesings vir die studenteraad die meerderheid van die studente vir DASO gestem het.[3] In 2016 stem amptelik 43% vir SASCO (wat met die ANC verbind is) en slegs 40% vir DASO.
Ka 2015, gape ba kena litaba likgethong bakeng sa lekgotla la seithuti se kgethilego bogolo ba liithuti tsena li bakeng sa DASO. Ka 2016 ka kgetha molao 43% bakeng SASCO (e gokaganeng le ANC) le 40% feela bakeng sa DASO.

DASO wys egter op die feit dat dié verkiesings nie deur die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK), maar deur 'n onbekende privaatbesigheid georganiseer is. [4]
DASO Leha go le joalo supa ne te ya go re likgethong tsena ka Komisi Independent Dikgetho (IEC), empa go ile ga hlophisoa ke op o dia kgwebo ya poraefete.

Skoene
Dieta

'n Skoen is 'n vorm van skoeisel, 'n voetbedekking wat die voete beskerm teen besering deur klippe of skerp glas, die koue, vullis en teen velinfeksies.
Seeta ke mofuta o mong ya dieta, sekoahelo e sireletsang maoto kotsing ka majoe kapa likhalase bo gale, a batang, lerole le khahlanong tšoaetso ea letlalo.

Skoene beskik meesal oor 'n hak en bedek net die voet, maar daar is baie vorme en style wat ook aan mode onderhewig is.
Dieta na tseo bo golo loma serethe sa me a koahela feela mosikong, empa go na le mefuta e mengata le mekhoa e boetse e ikamahantse le feshene.

Skoen
Seeta

Kyalami Landbouhoewes is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika. Dit val in Johannesburg-gebied A.
Kyalami Agricultural Holdings ke legôrô la Johannesburg, ka moka porofense Gauteng, Afrika Borwa.

Rispark is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.
Rispark ke legôrô wa Johannesburg region F, ka moka porofense Gauteng, Afrika Borwa.

Rosettenville is 'n voorstad in die suide van Johannesburg, Suid-Afrika.
Rosettenville ke toropo ya ka borwa bja Johannesburg, Afrika Borwa.

Dit is 5 km suid van die stadsaal geleë, suid van La Rochelle, oos van Kenilworth en wes van The Hill.
E hwetšwa 5 km ka borwa bja City Hall, ka borwa bja La Rochelle, ka bohlabela bja Kenilworth le ka bodikela bja The Hill.

Vandat die NG gemeente Rosettenville in die middel 1970's by Klipriviersberg ingelyf is, het Klipriviersberg van Rewlatch af oorgetrek en eersgenoemde se kerkgebou op die hoek van George- en Lilystraat, Rosettenville, gebruik, maar nadat Suid-Rand ook deel van Klipriviersberg geword het, het die gemeente na Suid-Rand se kerkkompleks in Suidheuwels verskuif.
NG gemeente Rosettenville

Roseacre is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika.
Roseacre ke legôrô wa Johannesburg, Afrika Borwa.

Dit is in Johannesburg se F-streek geleë, sowat 5 km suidoos van die stadsaal, oos van Regents Park en noordwes van Moffat View.
E hwetšwa seleteng sa F sa Johannesburg, e ka bago 5 km ka borwa-bohlabela bja City Hall, ka bohlabela bja Regents Park le ka leboa-bodikela bja Moffat View.

Robertsham is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika.
Robertsham ke legôrô ya Johannesburg, Afrika Borwa.

Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.
E hwetšwa seleteng sa F sa Johannesburg.