Orania is 'n Suid-Afrikaanse Afrikaner-dorp geleë langs die Oranjerivier in die dorre Bo-Karoo van die Noord-Kaap.[4] Die dorp word in twee helftes verdeel deur die R369 en lê halfpad tussen Kaapstad en Pretoria.[5][6]
Orania is een süüdafrikaansk afrikaner-darp in de Karoo, in de provinsy Noordkaap langes de Oranjerivyr.[1] Et darp wördt in tweyen edeyld döär de regionale weg R369 en ligt halverweagen tüsken Kaapstad en Pretoria.[5][6]


Die doel van die dorp is om 'n tuiste te skep vir Afrikaans en die Afrikaner-identiteit deur dié taal en kultuur in lewe te hou.
Et dool van et darp is üm et afrikaansk en de afrikaner-identiteit een tehüüsbasis te beden döär de taal en kultuur in leaven te holden.

Enigiemand wat homself definieer as 'n Afrikaner en identifiseer met Afrikaner-etnisiteit is welkom in Orania.[7][8]
Ydereyne dee syn eigen as afrikaner seet en syn eigen mid de afrikaner-identiteit identificeert is welkom in Orania.[7][1]

Kritici beskuldig die Orania plaaslike owerheid daarvan dat hulle die integrasie van Afrikaners in die reënboognasiekonsep afwys[9] en dat hulle probeer om die Suid-Afrika van voor 1991 binne 'n enklawe te herskep.[10] Die inwoners beweer egter dat hulle hul taalkundige en kulturele erfenis wil bewaar en hulself wil beskerm teen die misdaadgolf in die res van die land.[3][12] Die inwoners sê ook dat hulle vervulling probeer gee aan die reg op selfbeskikking soos vervat in die Grondwet van Suid-Afrika.[5] Die dorp se verhoudings met die Suid-Afrikaanse regering is rustig en ondanks die strewe van die gemeenskap na (meer) selfbestuur[6] het die regering reeds Orania as wettig erken.[14]
Kritici besküldigen de plaatselike oaverheid van Orania dervan dat se de integraty van afrikaners in de 'reagenbougnaty' afwysen[1] en dat se proberen üm et Süüdafrika van vöär 1991 binnen een enklave te beholden.[2] De inwuners seen et lykewels as een middel üm höär taalkündige en kulturele arvgood veilig te stellen van assimilaty, üm der eigen te beskarmen teagen de misdådgolve in de rest van et land, en üm invülling te geaven an et streaven nå selvbeskikking, so as et is vasteleagd in grundwet van Süüdafrika.[3][4] De relatys tüsken et darp en de süüdafrikaanske regering binnen rüstig, en undanks et streaven nå meyr autonomy[6] hevt de regering Orania as wettig erkend.

Orania het tydens die sensus in 2011 ongeveer 892 inwoners gehad, maar het sedertdien verder gegroei tot 1 400 inwoners in 2017.
Orania had volgens een volkstelling in 2011 ungevear 892 inwuners, mär is sinds dee tyd vearer egroid nå 1.400 inwuners in 2017.

Meer as 120 besighede was in 2015 in Orania gevestig,[1] waaronder een van die grootste pekanneutplantasies van Suid-Afrika[2] en die grootste koöperatiewe bank van die land.[3] Die dorp het sy eie geldeenheid, die Ora,[18][19] en sy eie munisipale bestuur, die Orania Verteenwoordigende Raad.
Der waren in 2015 meyr as 120 bedryven in Orania evästigd,[1] wårunder eyn van de groutste pekannuteplantasys van Süüdafrika[2] en de groutste kooperative gemeynskapsbanke van et land.[3] Et darp hevt syn eigen münteynheid, de ora,[18][4] en syn eigen gemeyndebestüür, de Orania Verteagenwoordigende Råd.

As gevolg van sy ongewone aard word die dorp dikwels besoek deur joernaliste en dokumentêremakers.[19]
Vanweagen syn ungebrükelike karakter wördt et darp dikkels besöcht döär jurnalisten en dokumentäremakers.[4]

Doel
Dool

Volgens sy stigters, is die doel van Orania om 'n dorp te skep waar die bewaring van Afrikaners se kulturele erfenis plaasvind en Afrikaner-selfwerksaamheid 'n werklike praktyk is, nie net 'n idee nie.[20] Alle werk, van bestuur tot handearbeid, word deur Afrikaners uitgevoer; nie-Afrikaner-werkers word nie toegelaat nie, tensy hulle vaardighede het wat geen inwoner het nie.
Volgens de stichters, is et dool van Orania üm afrikaners en höär kulturele arvgood te beskarmen, en üm Afrikaner-selfwarksaamheid ümme te setten in de praktyk, in plaatse van allinnig mär as idee.[20] Al et wark, van bestüürsfunktys tot an handarbeid an to, wördt üütevoord döär afrikaners; neet-afrikaner arbeidskrachten wörden neet to-elöäten, behalven as se vaardigheyden besitten dee de inwuners selv neet hebben.

Inwoners van Orania wil nie bestuur word deur mense wat nie Afrikaners is nie.
Inwuners van Orania willen neet bestüür wörden döär lüde selv geen afrikaners binnen.

Volgens inwoners van Orania word hul kultuur in die res van die land onderdruk en hul kinders gebreinspoel om Engels te praat.[21]
Volgens inwuners van Orania wördt de höär kultuur in de rest van die land underdrukked en wörden de kinders eharsenspööld üm engelsk te pråten.[1]

Die dorp se doel is om bestuur oor hulself te hê deur 'n meerderheid van Afrikaners in die Noordwes-Kaap te vestig.
Et dool van et darp is üm selvbeskikking möägelik te maken döär een meyrerheid van de afrikaners in de Noordwestkaap te västigen.

Dit sou gedoen moes word deur die vestiging van ander vergelykbare dorpe in die omstreke van Orania.
Dit sol erealiseerd mütten wörden döär et västigen van andere vergelykbåre darpen in de kontreinen Orania te bevorderen.

As die uiteindelike doel van 'n Afrikaner-meerderheid in die gebied bereik is, kan 'n onafhanklike Afrikanerstaat tussen Orania en die weskus, ook bekend as 'n volkstaat, gestig word.[22][23]
As et üütendelike dool van een afrikaner-meyrerheid in et gebeed bereiked is, kan een unafhangelike afrikanerståt tüsken Orania en de westküst esticht wörden, ouk wel bekend as een volkståt, esticht wörden.[22][1]

Carel Boshoff III, die stigter van Orania, het oorspronklik gedink dat na 15 jaar 60 000 Afrikaners in die beoogde gebied gevestig sou wees.[24] Later het hy toegegee dat die meeste Afrikaners besluit het om nié na die volkstaat te skuif nie.
Carel Boshoff III, de stichter van Orania, docht oorsprungelik dat der nå 15 jår 60.000 afrikaners sik in et beougde gebeed evästigd sollen hebben.[1] Later gav he to dat de meyste afrikaners beslöäten üm neet nå de volkståt te oaver te hüsen.

Nietemin het hy gedink dit is noodsaaklik vir Afrikaners om hierdie opsie te behou, aangesien dit hulle veiliger in die res van Suid-Afrika sou laat voel, en sodoende die spanning in die res van Suid-Afrika kan laat verminder.
Desundanks vünd he dat et noudsakelik is vöär afrikaners üm disse opty te beholden, ümdat dit afrikaners in de rest van Süüdafrika veiliger sol låten völen, en sodoonde de spanning in de rest van Süüdafrika kan doon afneamen.

Boshoff het Orania dikwels met Israel vergelyk, wat dien as 'n toevlugsoord vir Jode vanoor die hele wêreld.[25]
Boshoff hevt Orania dikkels mid Israel vergeleaken, wat as een tovlüchtsoord deent vir joaden van oaver de heyle wearld.[25]

Nuwelinge sê dikwels hul besluit om te skuif na Orania is gemotiveer deur die begeerte om te ontsnap van die gewelddadige misdaad wat in die res van die land voorkom.[26] Baie inwoners was, voor hul verhuising na Orania, slagoffers van misdaad.[2] Inwoners van Orania beweer die dorp is 'n veilige omgewing waar dit byvoorbeeld nie nodig is om die deure van huise en karre te sluit nie.[3]
Nykummers seagen vake dat et beslüüt üm in Orania te gån wunen emotiveerd is döär de begeyrde üm te untsnappen van de gewelddådige misdåd wat in de rest van et land vöärkümt.[1] Een houp inwuners waren, vöär der oaverhüsing nå Orania, slachtoffers van misdåd.[2] Inwuners van Orania bewären dat et darp een veilige ümgeaving is wår et byvöärbeald neet nöydig is üm de döären van hüsen of autos up slot te doon.[3]

Woorde
Woorden

Afrikaans Suid-Sotho Welkom Kamohelo (naamwoord) / Amohela (werkwoord) Dankie Ke a leboha Goeiedag / Hallo Dumela (enkelvoud) / Dumelang (meervoud) Totsiens Sala hantle (bly wel) / Tsamaya hantle (gaan wel) Rook verbode Ha ho tsubiwe Geen ingang Ha ho kenwe Pasop vir die trap Hlokomela setepisi Pasop!
Neadersasssisk Süüdsotho Welkom Kamohelo (naamwoord) / Amohela (werkwoord) Bedanked Ke a leboha Gode dag / hallo Dumela (enkelvoud) / Dumelang (meervoud) Tot kykes Sala hantle (bly wel) / Tsamaya hantle (gaan wel) Rouken verböäden Ha ho tsubiwe Geen togang Ha ho kenwe Pas up vöär de trappe Hlokomela setepisi Waart ju!

Veels geluk met jou verjaarsdag Letsatsi le monate la tswalo Seisoengroete Ditakaletso tse Molemo Geseënde Kersfees Keresemese e monate Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar Keresemese e monate le mahlohonolo a selemo se setjha
Gefilsteerd mid juw verjårdag Letsatsi le monate la tswalo Mooie feystdagen Ditakaletso tse Molemo Vroulik karstfeyst Keresemese e monate Vroulik karstfeyst en een gelukkig nyjår Keresemese e monate le mahlohonolo a selemo se setjha

Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Suid-Sothotaliges in 2011: ██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60% ██ 60–80% ██ 80–100%
Süüdafrikaanske distrikten mid een meyrderheid süüdsothospråkigen in 2011: ██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60% ██ 60–80% ██ 80–100%

Geografiese verspreiding van Suid-Sotho in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011: ██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km² ██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²
Geografiske verspreiding van süüdsotho in Süüdafrika nå bevolkingsdichtheid per veerkante kilometer in 2011: ██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km² ██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Die taal Suid-Sotho (Sesotho [sɪ̀sʊ́tʰʊ̀] in Suid-Sotho) word deur sowat 5,6 miljoen mense, hoofsaaklik Suid-Sotho's, gepraat (2011-sensus), waarvan 4 240 000 in Suid-Afrika waar dit 'n amptelike taal is.
Et süüdsotho (Sesotho [sɪ̀sʊ́tʰʊ̀] in et süüdsotho) is een språke dee döär so'n 5,6 miljoon meansken, vöärnamelik süüdsothos, espröäken wördt (volkstelling 2011), wårvan 4.240.000 in Süüdafrika, wår et een officiele språke is.

Dit is (saam met Engels) is ook die amptelike taal van Lesotho en het daar 1 770 000 sprekers.
Et süüdsotho is (nåst et engelsk) ouk een officiele språke van Lesotho, en hevt dår 1.770.000 spreakers.

Daar is 'n paar ortografiese verskille tussen die Suid-Sotho van Suid-Afrika en dié van Lesotho.
Der binnen een pår ortografiske verskillen tüsken et süüdsotho van Süüdafrika en et süüdsotho van Lesotho.

Suid-Sotho is deel van die Sotho-taalfamilie.
Et süüdsotho is deyl van de sothospråkfamily.

Dit is ook 'n amptelike taal van Zimbabwe.
Et süüdsotho is ouk een officiele språke van Zimbabwe.