Minas Gerais é o Meu País (Minas Gerais, Is my land in afrikaans) is'n separatisme beweging veg vir die onafhanklikheid van Minas Gerais te skei van die res van Brasilië.
Minas Gerais é o Meu País (nan Minas Gerais se peyi mwen nan hawai`i) is`n mouvman separatism goumen pou separe endepandans la nan Minas Gerais de rès la nan Brezil.


Minecraft is 'n gewilde Sweedse sandput-oorlewingsvideospeletjie. Dit is in 2009 deur Mojang Studios geskep.
ʻO Minecraft he pāʻani wikiō kaulana Kuekene.

Die spel is tans beskikbaar en opgedateer op Windows, Mac, Linux, iOS, Android, PS4, PS5, Nintendo Switch en op sekere virtuele werklikheid headset-handelsmerke.
Ua hana ʻia ma 2009 e Mojang Studios .

Riley Ann Sawyers (11 Maart 2005 - 24 Julie 2007) was 'n tweejarige Amerikaanse dogtertjie wat deur haar ma Kimberly Dawn Trenor en stiefpa Royce Zeigler vermoor is deur haar met geweld teen 'n vloer te gooi.
ʻO Riley Ann Sawyers (Malaki 11, 2005 - Iulai 24, 2009) he ʻehā ʻAmelika ʻelua makahiki i pepehi ʻia e kona makuahine ʻo Kimberly Dawn Trenor a me kona makuakāne ʻo Royce Zeigler ma ke koi ʻana iā ia i ka papahele.

Haar lyk is later in Galveston Bay, Texas, gevind.
Ua ʻike ʻia kona kino ma Galveston Bay, Texas.

Riley Ann se lyk is op 29 Oktober 2007 in Galvestonbaai deur 'n visserman ontdek. 'n Doodsondersoek het drie kopbeenbreuke aan die liggaam ontdek, en die ondersoek het daarna as 'n moordsaak voortgegaan.
Ua ʻike ʻia ke kino o Riley Ann e kahi lawaiʻa ma ʻOkakopa 29, 2009 ma Galveston Bay. Ua hōʻike ʻia ma kahi autopsy he ʻekolu mau poʻo i haʻi ʻia i ke kino, a ua hoʻomau ʻia ka hoʻokolokolo ma ke ʻano he hihia pepehi kanaka.

Die omvang van die beserings word beskryf as vergelykbaar met die impak indien die kind van 'n dak af sou val.
Hōʻike ʻia ka nui o nā ʻeha e like me ka hopena inā hāʻule ke keiki mai ka hale.

Nadat die polisie nie die oorskot kon identifiseer nie, is die forensiese kunstenaar Lois Gibson gewerf om 'n geregtelike skets te skep om 'n skatting van die voorkoms van die slagoffer in lewe te illustreer, aangesien die liggaam onherkenbaar was.
Ma hope o ka hiki ʻole i nā mākaʻi ke ʻike i ke koena, ua kiʻi ʻia ʻo Lois Gibson kiʻi forensic e hana i kahi kiʻi kiʻi forensic e hōʻike i ka manaʻo o ke ʻano ola o ka mea i pepehi ʻia, ʻoiai ʻaʻole ʻike ʻia ke kino.

Die ongeïdentifiseerde liggaam kry toe die bynaam 'Baby Grace'.
Ua kapa ʻia ke kino ʻike ʻole ʻia ʻo 'Baby Grace'.

Kort voor Dankseggingsdag in 2007 het Zeigler selfmoord probeer pleeg deur 'n oordosis bloeddrukpille te neem, en medikasie teen depressie is hierna aan hom voorgeskryf.
Ma mua koke o ka lā Hoʻomaikaʻi i ka makahiki 2009, ua hoʻāʻo ʻo Zeigler e pepehi iā ia iho ma o ka lawe ʻana i ka overdose o nā lāʻau paʻi koko, a ua kuhikuhi ʻia iā ia ka lāʻau no ke kaumaha ma hope.

Hy het 'n selfmoordbrief gelaat met die opskrif: "My vrou is onskuldig aan die sondes wat ek gepleeg het."
Ua waiho ʻo ia i kahi leka pepehi kanaka me ka caption: "ʻAʻole hewa kaʻu wahine i nā hewa aʻu i hana ai."

Hy het egter later tydens sy verhoor beweer dat hy in 'n ander kamer van die huis was toe Riley Ann dood is, en daarom onskuldig is.
Eia naʻe, ua ʻōlelo ʻo ia ma hope i ka wā o kāna hoʻokolokolo ʻana aia ʻo ia i loko o kahi lumi ʻē aʻe o ka hale i ka wā i make ai ʻo Riley Ann, a no laila ʻaʻohe hewa.

Trenor en Zeigler het uiteindelik verantwoordelikheid aanvaar vir Riley Ann se dood.
Ua ʻae ʻo Trenor lāua ʻo Zeigler i ke kuleana no ka make ʻana o Riley Ann.

Trenor is op 2 Februarie 2009 skuldig bevind aan moord.
Ua hoʻāhewa ʻia ʻo Trenor no ka pepehi kanaka ma Pepeluali 2, 2012.

Dit het die jurie 120 minute geneem om tot uitspraak te kom.
He 120 minuke ka lōʻihi o ka hoʻoholo ʻana o ke kiure.

Sy is tot lewenslange tronkstraf gevonnis sonder die moontlikheid van parool.
Ua hoʻopaʻi ʻia ʻo ia e ola i loko o ka hale paʻahao me ka hiki ʻole ke hoʻokuʻu ʻia.

Sy is toegesluit in die Mountain View-eenheid in Gatesville, Texas.
Ua hoʻopaʻa ʻia ʻo ia ma ka hui ʻo Mountain View ma Gatesville, Texas.

Zeigler is van moord en dwarsboming van die gereg aangekla.
Ua hoʻopiʻi ʻia ʻo Zeigler no ka pepehi kanaka a keakea i ka pono.

Op 6 November 2009 is hy skuldig bevind en het hy 'n outomatiese vonnis van lewenslange tronkstraf gekry sonder die moontlikheid van parool.
Ma ka lā 6 o Nowemapa, 2012, ua hoʻopaʻi ʻia ʻo ia a loaʻa iā ia ka hoʻopaʻi ʻokoʻa o ka hale paʻahao ola me ka ʻole o ka parole.

Die vonnis was outomaties omdat die staat nié die doodstraf versoek het nie.
Ua maʻalahi ka hoʻopaʻi no ka mea ʻaʻole i noi ka mokuʻāina i ka hoʻopaʻi make.

Hierdie uitspraak is deur die jurie gelewer ná gesprek wat vier en 'n halwe uur geduur het.
Ua hāʻawi ʻia kēia ʻōlelo hoʻoholo e ke kiure ma hope o ke kamaʻilio ʻana i hala ʻehā hola me ka hapa.

Zeigler is toegesluit in die Wallace Pack-eenheid naby Navasota, Texas.
Ua laka ʻia ʻo Zeigler ma ka ʻāpana Wallace Pack kokoke i Navasota, Texas.

Nadraai
Mahope

Op 14 Januarie 2008 is die verasde oorskot van Riley Ann aan haar familie in Ohio oorhandig, nadat 'n regter in Texas beslis het dat die bewyse wat tydens die lykskouing versamel is, voldoende sou wees om met die verhoor voort te gaan. Sheryl Sawyers se werkgewer het ook geld ingesamel deur middel van 'n fondsinsameling om vir die begrafnis van die kindjie te betaal.
Ma Ianuali 14, 2013, ua hāʻawi ʻia ke kino kuni ʻia o Riley Ann i kona ʻohana ma Ohio, ma hope o ka hoʻoholo ʻana o kahi luna kānāwai o Texas ua lawa nā hōʻike i hōʻiliʻili ʻia i ka autopsy e hoʻomau i ka hoʻokolokolo. ʻO ka mea hana a Sheryl Sawyers kekahi i hōʻiliʻili kālā ma o kahi ʻohi kālā e uku ai i ka hoʻolewa o ke pēpē.

Later het 'n seremonie plaasgevind en Riley Ann se oorskot is by die Mentor Municipal Cemetery begrawe waar ook dertig pienk ballonne is vrygelaat is.
Ma hope mai, ua mālama ʻia kahi hanana a ua kanu ʻia nā kupapaʻu o Riley Ann ma Mentor Municipal Cemetery kahi i hoʻokuʻu ʻia ai he kanakolu mau baluna ʻulaʻula.

Na verneem word is die seremonie in meer as twintig lande herhaal, en aan elke ballon is 'n boodskap geheg waarin daar om die beëindiging van kindermishandeling gevra word.
Ua ʻōlelo ʻia ua hana hou ʻia ka hana ma nā ʻāina ʻoi aku ma mua o iwakālua, a ua hoʻopili ʻia kahi leka i kēlā me kēia baluna e kāhea ana e hoʻopau i ka hoʻomāinoino keiki.

Die Hitchcock City Commission in Texas het in Maart 2008 'Riley's Island' na die slagoffer vernoem.
Ua kapa ʻia ʻo 'Riley's Island' ke Komisina kūlanakauhale ʻo Hitchcock ma Texas ma hope o ka mea i pepehi ʻia ma Malaki 2011.

Die polisie kon nie die lyk uitken toe hulle dit sien nie.
ʻAʻole hiki i nā mākaʻi ke ʻike i ke kino i ko lākou ʻike ʻana.

Hulle het 'n landwye poging aangewend om op die kind se naam te kom.
Ua hoʻoikaika lākou i ka ʻāina a puni ka inoa o ke keiki.

Toe Riley Ann se ouma, Sheryl Sawyers, 'n tekening (saamgestelde skets) van die liggaam sien, het sy geweet dat dit Riley Ann was, en dit aan die polisie meegedeel.
I ka ʻike ʻana o ke kupuna wahine ʻo Riley Ann, ʻo Sheryl Sawyers, i kahi kiʻi kiʻi o ke kino, ʻike ʻo ia ʻo Riley Ann, a haʻi aku i nā mākaʻi.

Na DNS-toetse op 30 November 2007 uitgevoer is, was kenners verseker dat dit Riley Ann was.
Ma hope o ka hana ʻana i nā hoʻāʻo DNA ma Nowemapa 30, 2009, ua hōʻoia ka poʻe loea ʻo Riley Ann ia.

Voordat sy in 2007 geïdentifiseer is, was Riley Ann Sawyers bekend as Baby Grace vanweë haar ouderdom en geslag.
Ma mua o kona ʻike ʻia ʻana ma 2009, ua kapa ʻia ʻo Riley Ann Sawyers ʻo Baby Grace ma muli o kona mau makahiki a me kāna kāne.

Riley Ann was die dogter van Robert Thomas Sawyers en Kimberly Dawn Trenor.
ʻO Riley Ann ke kaikamahine a Robert Thomas Sawyers lāua ʻo Kimberly Dawn Trenor.

Haar ma het op 16-jarige ouderdom swanger geraak toe die paartjie 'n verhouding ontwikkel het terwyl hulle leerlinge aan Mentor High School was.
Ua hāpai kona makuahine i ka makahiki 15 i ka wā i ulu ai ka pilina ma ke kula ʻo Mentor High School.

Haar pa het tydens sy juniorjaar sy hoërskoolopleiding opgeskop.
Ua hoʻomaka kona makuakāne i kāna hoʻonaʻauao kula kiʻekiʻe i kona makahiki ʻōpio.

Die gesin het in Mentor, Ohio, gewoon by Robert se moeder, Sheryl, wat Riley Ann se primêre versorger was.
Noho ka ʻohana ma Mentor, Ohio, me ka makuahine o Robert, ʻo Sheryl, ʻo ia ka mea mālama mua iā Riley Ann.

Gedurende hierdie tyd het Riley Ann se ouers vervreemd geraak en was voortaan nie meer 'n paartjie nie.
I kēia manawa, ua kaʻawale nā mākua o Riley Ann a ʻaʻole lāua he kāne hou.

Hulle het almal egter in dieselfde huis bly woon.
Akā naʻe, hoʻomau lākou a pau i ka noho ʻana i ka hale hoʻokahi.

Riley Ann se pa het uitgegaan met 'n vrou genaamd Catherine Priester, met wie hy later getrou het.
Ua pili ka makuakāne o Riley Ann i kahi wahine i kapa ʻia ʻo Catherine Priester, nāna i male ma hope.

In Oktober 2006, vanweë fisiese mishandeling en die feit dat Trenor 'n klag van huishoudelike geweld ingedien het, het Sawyers die huis verlaat.
I ʻOkakopa 2007, ma muli o ka hoʻomāinoino kino a me ka ʻoiaʻiʻo ua waiho ʻo Trenor i kahi hoʻopiʻi no ka hana ʻino home, haʻalele ʻo Sawyers i ka hale.

In Mei 2007 verhuis Trenor en Riley Ann na Spring, Texas.
I Mei 2008, neʻe ʻo Trenor lāua ʻo Riley Ann i Spring, Texas.

Trenor is op 1 Junie 2007 met Royce Clyde Zeigler jnr getroud.
Ua male ʻo Trenor iā Royce Clyde Zeigler jnr ma Iune 1, 2009.

Trenor het Royce Zeigler ontmoet terwyl hy World of Warcraft gespeel het; Robert Sawyers het die spel aan haar voorgestel en Trenor het baie tyd en energie daaraan begin toewei.
Ua hui ʻo Trenor iā Royce Zeigler i ka wā e pāʻani ana i ka Grand Theft Auto ; Ua hoʻolauna ʻo Robert Sawyers i ka pāʻani iā ia a ua hoʻomaka ʻo Trenor e hāʻawi nui i ka manawa a me ka ikaika iā ia.

In 'n bekentenis op video en getekende verklaring erken Trenor dat sy en Zeigler op 24 Julie 2007 vir Riley Ann met twee leerbande geslaan en haar kop onder die water in die bad gehou het.
Ma ka haʻi'ōlelo ma ke wikiō a me ka'ōlelo pūlima, uaʻaeʻo Trenor i ka lā 24 o Iulai, 2009, ua hahauʻo ia a me Zeigler iā Riley Ann me nā kaulaʻiliʻelua a mālama i kona poʻo i lalo o ka wai i kaʻauʻau.

Trenor het ook verklaar dat Zeigler vir Riley Ann aan haar hare opgetel en oor die kamer gegooi het sodat haar kop die teëlvloer getref het. Riley Ann, wat beseer is deur die pak slae, kon nie opstaan ​​toe sy daartoe beveel is nie. 'Sy het nie beheer oor haar bene gehad nie,' het Trenor gesê.
Ua ʻōlelo pū ʻo Trenor ua ʻohi ʻo Zeigler iā Riley Ann ma kona lauoho a hoʻolei i kēlā ʻaoʻao o ke keʻena i paʻa kona poʻo i ka papahele tile. ʻO Riley Ann, ka mea i ʻeha i ka hahau ʻana, ʻaʻole hiki iā ia ke ala aʻe i ka wā i kauoha ʻia ai ʻo ia e hana pēlā. "ʻAʻohe ona mana ma luna o kona mau wāwae," wahi a Trenor.

Die kind het ook probeer om die pak slae te belemmer deur vir haar moeder 'Ek is lief vir jou' te sê toe die mishandeling die aand plaasgevind het.
Ua hoʻāʻo hoʻi ke keiki e hoʻōki i ka hahau ʻana ma ka ʻōlelo ʻana i kona makuahine 'Aloha au iā ʻoe' i ka wā i hana ʻia ai ka hana ʻino i kēlā ahiahi.

Sy het volgehou dat die dood toevallig was en dat dit 'n geval van dissipline was wat te ver gegaan het.
Ua ʻōlelo ʻo ia he mea pōʻino ka make a ʻo ka hihia o ke aʻo ʻana i hele mamao loa.

Toe hulle besef dat Riley Ann dood is, het Trenor en Zeigler na Wendy's gegaan om 'n steriliet-plastiekhouer te koop.
I ko lākou ʻike ʻana ua make ʻo Riley Ann, hele ʻo Trenor lāua ʻo Zeigler i Wendy's e kūʻai i kahi ipu ʻilika maʻemaʻe.

Hulle het Riley Ann se lyk in vullissakke toegedraai en in die plastiekhouer gestop.
Ua wahī lākou i ke kino o Riley Ann i loko o nā ʻeke ʻōpala a hoʻokomo i loko o ka ipu ʻilika.

Hulle het hierdie houer ongeveer twee maande in 'n opbergplek gehou voordat hulle dit vanaf 'n brug naby die Galveston Causeway in Galvestonbaai gestort het.
Ua mālama lākou i kēia pahu ma kahi waihona no ʻelua mahina ma mua o ka hoʻolei ʻana iā ia mai kahi alahaka ma kahi kokoke i ke alanui ʻo Galveston ma Galveston Bay.