Kupido, die verhoognaam van Johan Wessels, was 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.
Kupido, nado como Johan Wessels e finado o 23 de febreiro de 2016, foi un cantante e compositor surafricano de lingua africáner.


Die naam Kupido is gekies omdat hy meestal liefdesliedjies geskryf en gesing het.
Traxectoria Escolleu o seu sobrenome artístico Kupido por cantar e escribir cancións románticas.

Kupido het in 1981 saam met die sangeres Cora Marie begin optree.
Comezou a cantar con Cora Marie en 1981.

Sy grootste treffer, Was Ek Maar 'n Digter, was só gewild dat die plaat goud was voordat dit op die rakke beskikbaar was. In 1982 was die liedjie die enigste Afrikaanse lied op die destydse Springbokradio se top twintig treffersparade.
O seu grande éxito desa época foi Was Ek Maar 'n Digter, que foi a única canción en africáner que entrou na lista dos Top 20 de Springbokradio de 1982 http://maroelamedia.co.za/vermaak/musiek/cora-marie-21-jaar-later/

In 1983 is Kupido en Cora Marie se duet plaat Country in Harmonie vrygestel. Plaat na plaat het gevolg, met meeste van die oorspronklike Afrikaanse liedjies uit Kupido se eie pen.
De 1983 foi outro dos grandes éxitos do dúo Country in Harmonie e seguiron a traballar xuntos durante 11 anos ata a morte de Cora en 1994.

Hulle het vir 11 jaar saamgewerk tot Cora se afsterwe in 1994.
Tamén escribiu temas para Johan Stemmet e Laurika Rauch.

Kupido het in 1997 die groep Quattro begin saam met sy broer Alan Ladd en sy susters Cleo en Angela.[1]
En 1997 estableceu o grupo Quattro co seu irmán Alan Ladd e as súas irmás Cleo e Angela.[1]

In 2012 deel hy sy herinneringe oor wyle Cora Marie in die biografie "Gee Haar 'n Roos-Die Lewensverhaal van Cora Marie" met die skrywer Shaun Mynhardt.
En 2012 colaborou no libro biográfico sobre Cora Marie "Gee Haar 'n Roos-Die Lewensverhaal van Cora Marie" da escritora Shaun Mynhardt.

Diskografie
Discografía

U Regte Weë, FANTASIA Terug uit Afrika, FANTASIA Die Wessels Familie (in harmonie) Deur Die Bloed Gebind, FANTASIA Heart And Soul Of Kupido, CRESCENDO Was Ek Maar 'n Digter, PANORAMA Dis Kersfees, Lui die Klokke (Kersfeesalbum saam met Jurie Els, Cleo, Sonja Herholdt Simeon Hamman en Mike & Eileen),1996 BMG (nou Sony) Liefde Sal Oorwin Country in Harmonie, saam met Cora Marie, 1983 CBS INC/GRAMAPHONE CO/PANORAMA 50 – 50 LP, saam met Cora Marie, CBS Warm Country Hart / Jy Is Hier By My 7, 1985 PANORAMA Voorspoedige Lewensjaar / Min Dae 7, saam met Cora Marie, 1984 PANORAMA Die Klokkespel, saam met Laurika Rauch, Johan Stemmet en Cora Marie, 1983 Was Ek Maar ´n Digter / Vanaand Verlang Ek 7, 1982 PANORAMA[2]
U Regte Weë, FANTASIA Terug uit Afrika, FANTASIA Die Wessels Familie Deur Die Bloed Gebind, FANTASIA Heart And Soul Of Kupido, CRESCENDO Was Ek Maar 'n Digter, PANORAMA Dis Kersfees, Lui die Klokke (álbum de nadal con Jurie Els, Cleo, Sonja Herholdt Simeon Hamman e Mike & Eileen),1996 BMG Liefde Sal Oorwin Country in Harmonie, con Cora Marie, 1983 CBS INC/GRAMAPHONE CO/PANORAMA 50 – 50 LP, con Cora Marie, CBS Warm Country Hart / Jy Is Hier By My 7, 1985 PANORAMA Voorspoedige Lewensjaar / Min Dae 7, con Cora Marie, 1984 PANORAMA Die Klokkespel, con Laurika Rauch, Johan Stemmet e Cora Marie, 1983 Was Ek Maar ´n Digter / Vanaand Verlang Ek 7, 1982 PANORAMA[2]

Verwysings
Notas

Barbara Fölscher is ’n televisieregisseur, dokumentêre filmmaker, lektor aan die Sakeskool van die Universiteit van Stellenbosch en bekroonde skrywer, wat die Eugène Maraisprys verower het.
Barbara Fölscher é unha cineasta, documentalista e directora de televisión suráfricana. É profesora na Universidade de Stellenbosch.

Ongewenste Vreemdeling is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1974 vrygestel is. Die film is gebaseer op 'n radiovervolgverhaal van C.F. Beyers-Boshoff.
Ongewenste Vreemdeling é un filme suráfricano en afrikaans e 1974 dirixido por Jans Rautenbach e producido por Emil Nofal .

Jans Rautenbach was die regisseur en Emil Nofal die vervaardiger.
A película baséase nunha obra radiofónica de CF Beyers-Boshoff .

Dit is in Knysna en die Wilderness in die Wes-Kaap geskiet.
Rodouse en Knysna e Wilderness na provincia do Cabo Occidental.

Die rolprent is 'n romantiese drama. Dit dra 'n ouderdomsperk van 10 vir geweld.
A película é un drama romántico.

Gerhard Steenberg is moordenaar op parool.
Gerhard Steenberg é un asasino en liberdade condicional.

Hy reis na Duiwelsvallei, 'n plek waar selfs die duiwel lig moet loop. Hy meng in die eienaardige lewens van die Duiwelsvallei-mense in.
Viaxa ata o Duiwelsvallei ( o val do diaño), un lugar onde ata o diaño debe camiñar e inmíscise nas peculiares vidas dos seus habitantes.

Aanvanklik gaan dit goed, maar dan steek moord, jaloesie, bloedwraak en verraad kop uit.
Inicialmente todo vai ben, mais logo chega a morte, os celos, vinganza de sangue e a traizón.

Gerhard raak verstrengel in 'n liefdesdriehoek.
Gerhard queda enredado nun triángulo amoroso.

Selfs nie die selfmoord van sy meisie dryf die ongewenste vreemdeling uit die vallei nie.
Nin sequera o suicidio da súa moza expulsa ao descoñecido fóra do val.

Slegs bloed, sy eie, dié van sy gewese vrou en sy beste vriend Bergsma, sal hom Duiwelsvallei laat verlaat.
Só o sangue, o propio, o da súa ex-muller e do seu mellor amigo Bergsma, arredarano do lugar.

Rolanda Marais (gebore 19 Januarie 1978) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise.
Rolanda Marais, nada o 19 de xaneiro de 1978, é unha actriz sudafricana .

Marais is veral bekend vir haar rol as Stefanie Malherbe in kykNET se sepie, Binnelanders.
Marais é máis coñecida polo seu papel de Stefanie Malherbe no xabón de kykNET, Binnelanders .

Tot en met die ouderdom van twaalf, het sy in Johannesburg gewoon en het toe saam met haar ouers Wellington in die Boland getrek.
Traxectoria Ata os doce anos viviu en Xohanesburgo e logo mudouse cos seus pais a Wellington no Cabo Occidental.

Na haar skoolloopbaan het sy by die Universiteit van Kaapstad haar Spraak en Drama-graad behaal, asook haar honeursgraad in Afrikaans en Nederlands.
Logo de rematar a secundaria estudou arte dramática na Universidade de Cidade do Cabo, e ademais é licenciada en afrikaans e holandés.

In haar finale jaar begin sy reeds in professionele produksies verskyn en maak haar debuut in die TV-minireeks, Lied van die Lappop. 'n Hoogtepunt van haar loopbaan is Out On A Limb, waarvan sy die hoofrol vertolk het.
No seu último ano de universidade, xa comezou a aparecer en producións profesionais e debutou na miniserie de TV, Lied van die Lappop .

Sy het ook in verskeie advertensies verskyn, wat dit vir haar moontlik kon maak om oorsee te reis.
En 2005 protagonizou o filme Out On A Limb. Tamén apareceu en varios anuncios.

Sy het vir sewe jaar vryskut werk gedoen en toe sy die kontrak teken by Stark Studios om in Binnelanders te speel, het sy die stabiliteit geniet.
A partir de 2006 actuou na telenovela Binnelanders interpretando á doutora Stephanie. En 2009 asinou contrato con Stark Studios

Marais is ewe gemaklik op die verhoog en het al die voorreg gehad om saam met regisseur Marthinus Basson te werk in verskeie teaterproduksies.
No teatro traballou co director Marthinus Basson en varias producións teatrais.

Van haar teaterhoogtepunte sluit in Aars!, saam met Antoinette Kellermann en Dawid Minnaar en Romeo en Julia, saam met Jana Cilliers, Antoinette Kellerman en Dawid Minnaar. Sy het ook die hoofrol vertolk van Hedda Gabler, wat by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees opgevoer is.
Entre as producións máis salientables nas que participou están Aars!, con Antoinette Kellermann e David Minnaar e Romeo e Xulieta, con Jana Cilliers, Antoinette Kellerman e David Minnaar.

Sy was ook te sien in die televisiereeks Charlie Jade (2005), in twee seisoene van Zero Tolerance op SABC 2 (2004) en sy was ook in die tweede seisoen van die dramareeks op SABC 1, Intersexions (2013).
Participou na serie de televisión Charlie Jade (2005), en dúas tempadas de Zero Tolerance de SABC 2 (2004) e na segunda tempada da serie dramática de SABC 1, Intersexions (2013).

Marais het ook die rol van Analine King vertolk, 'n weduwee met drie kinders in die SABC 3 dramareeks, High Rollers, (2013).
Marais tamén interpretou o papel de Analine King, viúva con tres fillos na serie dramática de SABC 3, High Rollers, (2013).

Mohammad Ghorbanpour (Niutish) (gebore 29 Julie 1998 in Teheran) is 'n Iraanse sanger en komponis. [1]
Mohammad Ghorbanpour (Niutish) (nacido o 29 de xullo de 1998 en Teherán) é un cantante de estilo pop iraniano. [1]

Mohammad Ghorbanpour (Niutish) (gebore 20 julie 1998 in Teheran) is'n prominente musikant rial. Hy het in 2007 musiek begin , En in 2015 het sy begin sing [2] [3] [4]
Mohammad Ghorbanpour (Niutish) (nacido o 20 de xullo de 1998 en Teherán) é un destacado músico iraniano.[2] [3] [4]