Dominique Botha is ’n Afrikaanse skrywer wat etlike pryse wen met die roman “Valsrivier”.
Dominique Botha, née en 1971, est une écrivaine et poétesse sud-africaine de langue anglaise et afrikaans.


Lewe en werk
Biographie

Dominique Botha word groot op die plaas Rietpan in die Vrystaat.
Dominique Botha grandit à la ferme Rietpan de Vieljoenskroon près de Kroonstad dans l'État libre.

Sy is lid van die Pirogue kollektief, ’n inisiatief van Breyten Breytenbach se Gorée-instituut in Dakar in Senegal wat kunstenaars in Afrika ondersteun.
Elle est membre du collectif Pirogue, une initiative de l'Institut Gorée menée par Breyten Breytenbach qui soutient les artistes en Afrique.

Verder dien sy op die raad van die Spier-kunstrust, die Afrika-sentrum en die Yellowwoods- kunstrust.
Elle est mariée, mère de quatre enfants et vit à Johannesburg.

Sy is getroud met Adi Enthoven en die egpaar het vier kinders. Hulle bly in Johannesburg
Son roman "Valsriver"[1], qu'elle écrit en anglais puis traduit en afrikaans, mêlant autobiographie et fiction reçoit plusieurs prix dont le Prix Eugène Marais.

Publikasies
Œuvres

Jaar Publikasies 2013 Valsrivier False River
2013 Rivière fantôme (''Valsrivier''), traduit par Georges Lory, Actes Sud, Arles 2016

Johannes van Melle (Goes, 11 Februarie 1887 - Johannesburg, 8 November 1953), was 'n Nederlandse en Suid-Afrikaanse skrywer.
Johannes van Melle (Goes, 11 février 1887 - Johannesburg, 8 novembre 1953), est un écrivain néerlandais et sud-africain.

Sy skrywersnaam was Jan van Melle.
Son nom de plume était Jan van Melle .

Dawid Booysen (1933) roman Het stadje op 't groene eiland (1934) kort verhale oor Zeeland Gedichten (1935), Bart Nel, de opstandeling (1936) Die huwelik van Pop le Roux (1935) toneelstuk Wraak (1937) toneelstuk Paaie wat wegraak (1941) En ek is nog hy (1942) Afrikaanse verwerking van 'Bart Nel' Die simboliek van die openbaring van Johannes (1942) Die profesieë van Daniël (1942) Begeestering (1943) bundel novelle Denker, kom kyk! (1944) Die profesieë van Esegiël (1945) Die profesieë van Jesaja (1945) Die profesieë van Sagaria (1947) Saad wat opkom (1947) Die simboliese getalle van die Bybel (1947)
Dawid Booysen (1933) roman La petite ville sur l'île verte (1934) nouvelles sur la Zélande Poèmes (1935) Bart Nel, le rebelle (1936) Le Mariage de Pop le Roux (1935) (théâtre) Wraak (1937) jouer Routes qui se perdent (1941) Et je suis toujours lui (1942) Adaptation afrikaans de 'Bart Nel' Le symbolisme de la révélation de Jean (1942) Les prophéties de Daniel (1942) Enthusiasm (1943) recueil de nouvelles En réfléchissant, venez regarder! (1944) Les prophéties d' Ézéchiel (1945) Les prophéties d' Isaïe (1945) Les prophéties de Zacharie (1947) Graines émergentes (1947) Les nombres symboliques de la Bible (1947)

J. van Melle later in sy lewe.
J. van Melle

Sy bekendste boek is Bart Nel, 'n klassieke werk van die Afrikaanse letterkunde.
Son livre le plus connu est Bart Nel, un classique de la littérature afrikaans.

Dit vertel die verhaal van 'n boer wie se ontembare gees hom in staat stel om die verwoesting en verlies van sy plaas tydens die oorlog te oorleef, en wat deur sy vrou en familie verlaat word.
Il raconte l'histoire d'un fermier dont l'esprit rebelle lui permet de survivre à la destruction et à la perte de sa ferme pendant la guerre, et qui est abandonné par sa femme et sa famille.

Hy het hom in Nederland as onderwyser bekwaam en in 1906 na Suid-Afrika gekom, waar hy onder meer op Dullstroom en in die distrikte Wakkerstroom en Bronkhorstspruit skoolgehou het.
En 1906, après avoir terminé ses études aux Pays-Bas, il a émigré en Afrique du Sud, où il a enseigné à Dullstroom et dans les districts de Wakkerstroom et Bronkhorstspruit.

In 1909 is hy terug na Nederland en sedert 1913 het hy hom permanent in Suid-Afrika gevestig.
En 1909, il est retourné aux Pays-Bas et en 1913, il s'est installé définitivement en Afrique du Sud.

Gedurende die Rebellie van 1914 het hy hom aan die Rebelle se kant geskaar.
Pendant la rébellion de 1914, il s'est rangé du côté des rebelles.

Hy is op 18 November 1953 in Johannesburg oorlede.
Van Melle écrivait initialement en néerlandais.

Van Melle het aanvanklik in Nederlands geskryf en sy eerste publikasie was Gedichten uit Zuid-Afrika (1920). Daarna het hy hom op die prosa toegelê en sy eerste Nederlandse prosa het in Het Hollands Weekblad verskyn.
Après avoir publié un recueil de poèmes intitulé Gedichten uit Zuid-Afrika (Poèmes d'Afrique du Sud), en 1920, il s'est consacré à la prose et a écrit des nouvelles pour l'hebdomadaire Het Hollands Weekblad.

Hierdie werk is later gebundel en is in 1933 met die titel Het stadje op 't groene eiland gepubliseer.
Ces nouvelles ont ensuite été publiées sous forme de livre en 1933 sous le titre Het stadje op 't groene eiland.

Vroeër is sy sketse en kortverhale wat in die Pretoriase blad De Spektator verskyn het, in Zuid-Afrikaanse schetsen (1920) gebundel.
Auparavant, ses esquisses et ses nouvelles avaient paru dans la revue De Spektator. Elles furent regroupées par la suite sous le titre Zuid-Afrikaanse schetsen (1920).

Nadat hy hom in 1924 as onderwyser in Johannesburg gevestig het, het hy in Afrikaans begin skryf en Dawid Booysen (1933) was Van Melle se eerste roman.
Après s'être installé à Johannesburg comme enseignant en 1924, il a commencé à écrire en afrikaans. Son premier roman dans cette langue est Dawid Booysen (1933).

Van Melle se fyn, objektiewe waarneming van die mens met sy gebreke, maar ook sy egtheid en idealisme, is reeds in hierdie roman, soos in al sy werk later, opvallend.
La finesse et l'objectivité du regard qu'il porte sur ses personnages, avec leurs défauts, mais aussi leur authenticité et leur idéalisme, frappe déjà dans ce roman, comme dans toute son œuvre plus tard.

Sy bekendste roman, Bart Nel, het in 1936 onder die titel Bart Nel, de opstandeling verskyn.
Son roman le plus célèbre, Bart Nel, paraît en 1936 sous le titre Bart Nel, de opstandeling.

Hoewel die roman in Nederlands geskryf was, was die dialoog in Afrikaans.
Bien qu'écrit en néerlandais, les dialogues sont en afrikaans.

In 1942 het hy die boek in Afrikaans verwerk onder die titel En ek is nog hy en later is dit weer as Bart Nel herdruk.
En 1942, Van Melle a adapté le livre en afrikaans sous le titre En ek is nog hy. Quelques années plus tard, une nouvelle édition portiat le titre défrinitif Bart Nel.

Ook Een lente verspeeld (1949) is later in Afrikaans as Verspeelde lente (1961) uitgegee.
Een lente verspeeld (1949) a également été publié plus tard en afrikaans sous le titre Verspeelde lente (1961).

Bart Nel en Verspeelde lente is in onderskeidelik 1980 en 1982 vir die Afrikaanse televisiediens van die SAUK opgeneem.
Bart Nel et Verspeelde lente ont été portés à l'écran à la télévision en 1980 et 1982 respectivement.

Van Melle se derde roman, Saad wat opkom, het in 1949 verskyn.
Son troisième roman de Van Melle, Saad wat opkom, paraît en 1949.

Van Melle was veral bekend om sy baie verdienstelike kortverhale, wat reeds sedert 1924 in Afrikaanse tydskrifte verskyn het.
Van Melle est surtout connu pour la qualité de ses nouvelles, parues dans des revues de langue afrikaans dès 1924.

Hierdie kortverhale het in agt bundels verskyn, naamlik Oom Freek le Grange se derde vrou (1935), Oom Daan en die dood (1938), Vergesigte (1938), Oom Gideon ontmoet die Voortrekkers (1938), Mense gaan verby (1940), Venster aan die straat (1940), Paaie wat wegraak (1941) en Begeestering (1943). Die huwelik van Pop le Roux (1935) en Wraak (1937) is twee toneelstukke wat op van sy prosawerke gebaseer is.
Outre ces nouvelles, parues en huit volumes entre 1935 et 1940, van Melle est aussi l'auteur de deux pièces de théâtre inspirées de son certaines de ses oeuvres en prose.

Klaarstroom Sneeubedekte berge by Klaarstroom in Junie 2012 Klaarstroom Klaarstroom se ligging in Wes-Kaap Koördinate: 33°18′0″S 22°19′59″O / 33.30000°S 22.33306°O / -33.30000; 22.33306Koördinate: 33°18′0″S 22°19′59″O / 33.30000°S 22.33306°O / -33.30000; 22.33306 Land Suid-Afrika Provinsie Wes-Kaap Distrik Sentraal Karoo Munisipaliteit Prins Albert Oppervlak [1] • Totaal 3,27 km2 (1,26 vk. myl) Bevolking (2011)[1] • Totaal 584 • Digtheid 179/km2 (460/vk. m.)
Sneeubedekte berge by Klaarstroom in Junie 2012 Klaarstroom Klaarstroom se ligging in Wes-Kaap Koördinate: 33°18′0″S 22°19′59″OKoördinate: 33°18′0″S 22°19′59″O Land Suid-Afrika Provinsie Wes-Kaap Distrik Sentraal Karoo Munisipaliteit Prins Albert Oppervlak • Totaal 3,27 km2 (1,26 vk. myl) Bevolking (2011) • Totaal 584 • Digtheid 179/km2 (460/vk. m.) Rasverdeling (2011) • Wit mense 2.9% • Bruin mense 96.1 • Swart mense 1.0% Taal (2011) • Afrikaans 98.3% Klaarstroom Sneeubedekte berge by Klaarstroom in Junie 2012 Klaarstroom Klaarstroom se ligging in Wes-Kaap Koördinate: 33°18′0″S 22°19′59″O / 33.30000°S 22.33306°O / -33.30000; 22.33306Koördinate: 33°18′0″S 22°19′59″O / 33.30000°S 22.33306°O / -33.30000; 22.33306 Land Suid-Afrika Provinsie Wes-Kaap Distrik Sentraal Karoo Munisipaliteit Prins Albert Oppervlak [1] • Totaal 3,27 km2 (1,26 vk. myl) Bevolking (2011)[1] • Totaal 584 • Digtheid 179/km2 (460/vk. m.) Rasverdeling (2011) [1] • Wit mense 2.9% • Bruin mense 96.1 • Swart mense 1.0% Taal (2011) [1] • Afrikaans 98.3% • Engels 1.7% Klaarstroom est un hameau situé au pied des montagnes Swartberg et à l'entrée nord du col de Meiringspoort, au bord de la route nationale N12, entre De Rust et Beaufort-Wes.

Rasverdeling (2011) [1] • Wit mense 2.9% • Bruin mense 96.1 • Swart mense 1.0% Taal (2011) [1] • Afrikaans 98.3% • Engels 1.7%
Il est probable que le nom actuel ait été choisi en référence aux sources d'eau claire qui surgissent de la montagne, car Klaarstroom veut dire "Ruisseau Clair" en Afrikaans. Le village est connu pour ses nombreuses vieilles maisons et bâtiments bien préservés, typiques de l'architecture victorienne du dix-neuvième siècle, dont le commissariat de police (qui a été construit en 1860). Plusieurs films ont été tournés dans le hameau, dont un classique du cinéma sud-africain, Kootjie Emmer, sorti en 1977, ainsi que des productions plus récentes.

Changuion is 'n Nederlandse-, Franse- en Suid-Afrikaanse familie waarvan 'n lid in 1815 tot die Nederlandse adel verhef is.
Changuion est une famille française, hollandaise et sud-africaine, dont un membre a été élevé à la noblesse hollandaise en 1815.

Die familienaam "Changuion" (uitspraak: ​[ʃɑ̃ɡɥijɔ̃]) kon oorspronklik "Champguyon" gewees het en is moontlik afgelei van die gelyknamige kommune Champguyon in Marne, Frankryk.[1] Een van die eerste historiese vermeldings van die familienaam het in 1562 plaasgevind tydens die bloedbad van Wassy, 'n dorp in die ou Franse provinsie van Champagne. 'n Voorvader, Pierre Changuion, is naamlik hier genoem as een van die Protestantse of Hugenote kerkgangers wat deur Rooms Katolieke aangeval is.[2] Van Pierre se familielede het hierna verhuis na Vitry.[3] Die meerderheid van die Changuions het na die herroeping van die Edik van Nantes in 1685, en weens die gepaardgaande godsdienstige vervolgings, besluit om Frankryk te verlaat.
Le nom de famille "Changuion" (prononciation: [ ʃɑ̃ɡɥijɔ̃ ]) peut avoir été à l'origine "Champguyon" et peut avoir été dérivé de la commune éponyme de Champguyon dans la Marne, en France.[1] L'une des premières mentions historiques du patronyme est apparue en 1562 à la suite du massacre de Wassy, ​​une ville de l'ancienne province française de Champagne. Un ancêtre, Pierre Changuion, est nommé ici comme l'un des fidèles protestants ou huguenots qui ont été attaqués par les catholiques romains.[2] Après cet événement, une partie de la famille de Pierre s'installe à Vitry.[3] La majorité des Changuions a décidé de quitter la France après la révocation de l' Edit de Nantes en 1685, en raison des persécutions religieuses qui en ont résulté.

Hulle het hul toe gevestig in die naburige Protestantse lande.[4] Vandag is daar nog enkele Changuions wat woon in die streek van Frankryk waar die familie oorspronklik vandaan gekom het.
Ils s'installent alors dans les pays protestants voisins.[4] Aujourd'hui, il y a encore quelques Changuions vivant dans la région de France d'où la famille est originaire.

Die Nederlandse en Suid-Afrikaanse stam het ontstaan met Jean Changuion, wat omstreeks 1660 in Vitry gebore en in Halle (Saale) in Duitsland in 1700 begrawe is.
Le branches néerlandaise et sud-africain de la famille a pour origine Jean Changuion, né à Vitry vers 1660 et inhumé à Halle (Saale) en Allemagne en 1700.

Sy seun François (1694-1777) het omstreeks 1717 na Amsterdam verhuis en was 'n poorter ('n burger wat oor stadsregte beskik het) en boekverkoper.
Son fils François (1694-1777) s'installe à Amsterdam vers 1717 où il est bourgeois et libraire.

In 1724 het hy 'n drukkery, wat baie suksesvol sou word, in Amsterdam opgerig.[5] Sy kleinseun François Daniël (1766-1850) is op 16 September 1815 tot die Nederlandse adel verhef weens sy rol as sekretaris van die voorlopige regering van Nederland (die Driemanskap onder Van Hogendorp) in 1813.
En 1724, François fonde une imprimerie, qui connaîtra un grand succès.[1] Son petit-fils François Daniël (1766-1850) est élevé à la noblesse néerlandaise le 16 septembre 1815 en raison de son rôle de secrétaire du gouvernement provisoire des Pays-Bas (le triumvirat sous Van Hogendorp) en 1813.

Deur sy verheffing tot die adel is hy en sy nakomelinge gemagtig om die predikaat van jonkheer en jonkvrouw te gebruik.
Par son élévation à la noblesse, lui et ses descendants furent autorisés à user du prédicat de jonkheer (écuyer) et jonkvrouw (demoiselle).

(As 'n lid van die adel is hy ook die reg gegee om 'n kroon in the helmteken van sy familiewapen[6] te gebruik.)
(En tant que membre de la noblesse, il a également reçu le droit d'utiliser une couronne dans la crête de ses armoiries familiales[2].)

In 1823 is F.D. Changuion in absentia deur 'n hof skuldig bevind aan bedrog.
En 1823, FD Changuion a été reconnu coupable de fraude par contumace par un tribunal.

Twee jaar later, in 1825, is daar in Nederland vir die eerstemaal 'n lys saamgestel van die persone wat tot die adel behoort.
Deux ans plus tard, en 1825, une liste des personnes appartenant à la noblesse est dressée pour la première fois aux Pays-Bas.

Slegs F.D. Changuion se kinders wat voor 27 Februarie 1823 (die datum van sy vonnis) gebore is, en nie hyself nie, is op hierdie lys genoem.
Seuls les enfants de FD Changuion nés avant le 27 février 1823 (date de sa condamnation), et non lui-même, figuraient sur cette liste.

Hierdie kinders het deel van die adel gebly, en kon dus hul adeldom laat toekom aan hul afstammelinge.[7][8] Dit is ook die huidige standpunt van die Hoge Raad van Adel in Nederland.
Ces enfants restaient dans la noblesse et pouvaient donc transmettre leur noblesse à leurs descendants.[3][4] C'est également la position actuelle du Haut Conseil de la Noblesse des Pays-Bas.

Briët voer in 2019 aan dat daar nooit 'n besluit geneem is wat impliseer dat Changuion onthef is van sy status as adellike nie.
Briët a fait valoir en 2019 qu'une décision impliquant que FD Changuion était déchu de son statut de noble n'avait jamais été prise.

Bowendien berus skrapping uit die adel nie op enige regsreëls of ander regsgronde nie, aldus Briët.[9] Briët se mening word nie deur almal gedeel nie.
De plus, la retrait de la noblesse ne repose sur aucune réglementation statutaire ou autre fondement juridique, selon Briët.[1] Cette opinion de Briët n'est pas partagée par tout le monde.

In die algemeen beskou, word F.D. Changuion na 1825 nie meer as lid van die Nederlandse adel gesien nie.[10]
FD Changuion était généralement considéré comme n'appartenant plus à la noblesse néerlandaise après 1825.[2]

Een van François Daniël se seuns, Antoine Changuion (1803-1881), het in 1831 na Suid-Afrika verhuis om 'n professoraat op te neem aan die Zuid-Afrikaansch Athenaeum[11] (gestig in 1829, later bekend as die Suid-Afrikaanse Kollege en tans as die Universiteit van Kaapstad).
L'un des fils de François Daniël, Antoine Changuion (1803-1881), s'installe en Afrique du Sud en 1831 pour occuper un poste de professeur au athenaeum sud-africain[1] (fondé en 1829, et actuellement sous le nom de Université du Cap).

François Changuion (1694-1777), poorter, boekverkoper en drukker te Amsterdam.[12] François Changuion (1727-na 1776), raadslid van die hof van geregtigheid te Essequibo (toe 'n deel van 'n Nederlandse kolonie en nou die Koöperatiewe Republiek Guyana) asook president van die weeshuis, kleinburger van Deventer.[13] Jonkheer François Daniël Changuion (1766-1850), lid van Leiden se vroedskap (stadsraad) asook munisipale amptenaar, sekretaris van die voorlopige regering (die Driemanskap onder Van Hogendorp) in 1813, kommissaris-generaal van Britse troepe, Nederland se eerste gesant na die Verenigde State van Amerika, verhef tot die Nederlandse adel in 1815, word nie vermeld in die lys van adellikes uit 1825 nie.[14][15] Prof. jonkheer dr.
François Changuion (1694-1777), portier, libraire et imprimeur à Amsterdam.[1] François Changuion (1727-après 1776), membre du conseil de la cour de justice d'Essequibo (alors partie d'une colonie néerlandaise et aujourd'hui République coopérative de Guyane) ainsi que président de l'orphelinat, bourgeoisie de Deventer.[2] Jonkheer François Daniël Changuion (1766-1850), membre du conseil municipal et échevins de Leiden, secrétaire du gouvernement provisoire (le triumvirat sous Van Hogendorp) en 1813, commissaire général des troupes britanniques, Pays-Bas' premier envoyé aux États-Unis d'Amérique, élevé à la noblesse néerlandaise en 1815, n'est pas mentionné dans la liste des nobles de 1825.[3][4] Prof.