Die Eugène Maraisprys, vantevore bekend as die "Aanmoedigingsprys" en later die "Debuutprys", is 'n toekenning van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir 'n eerste of vroeë publikasie in Afrikaans.
The Eugène Marais Prize is a South African literary prize awarded by the Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns for a first or early publication in Afrikaans.


Dit is in 1971 hernoem na die Afrikaanse digter en navorser Eugène Marais.
In 1971 it was renamed after the Afrikaans poet and researcher Eugène Marais.

Die prys het geen genre-indeling nie, maar slegs werke wat in die vorige kalenderjaar verskyn het, kan in aanmerking kom.
The prize has no genre limitation, but only works that have appeared in the previous calendar year are eligible.

Voorts kan 'n skrywer dit net een keer verower.
Further, an author can only win the award once.

Die prysgeld bedra tans (2009) R22,000 en word geborg deur ABSA en Rapport.
The prize money (as of 2009) was R22 000 and was sponsored by ABSA en Rapport.

Lys van wenners
List of winners

1961 – Audrey Blignault (In klein maat, Die vrolike lied en haar bydrae tot Die dammetjie) 1963 – André P. Brink (Caesar) 1964 – Dolf van Niekerk (Skepsels); Elsa Joubert (Ons wag op die kaptein) 1965 – George Louw (Koggelstok) 1966 – Henriette Grové (al haar dramatiese werk) 1967 – Abraham H. de Vries (al sy prosawerk) 1968 – M.M. Walters (Cabala) 1970 – P.G. Hendriks (Die weg van ’n man) 1971 – Sheila Cussons (Plektrum') 1972 – Lina Spies (Digby Vergenoeg) 1973 – Antjie Krog (Januarie-suite) 1974 – Leon Strydom (Geleentheidsverse) 1975 – P.J. Haasbroek (Heupvuur) 1976 – J.C. Steyn (Grammatika van liefhê) 1978 – Marlene van Niekerk (Sprokkelster) 1979 – Eveleen Castelyn (Tussen hemel en aarde) 1980 – Petra Müller (Patria) 1981 – Annesu de Vos (Gebed van 'n groen perske en ander verse) 1982 – Louis Krüger (Die skerpskutter) 1983 – E. Kotze (Halfkrone vir die Nagmaal) 1984 – Etienne van Heerden (My Kubaan) 1985 – Alexander Strachan ('n Wêreld sonder grense) 1986 – Freek Swart (Spinola se rooi angelier) 1987 – Joan Hambidge (Bitterlemoene); Deon Opperman (Môre is 'n lang dag/Die teken) 1988 – P.C. Haarhoff (Uit 'n ander wêreld) 1989 – Philip de Vos (Daar's bitterals in die heuningwals) 1990 – Henning Pieterse (Alruin) 1991 – Pieter Stoffberg (Die hart van ’n hond) 1992 – Riana Scheepers (Dulle Griet) 1993 – Marita van der Vyver (Griet skryf ’n sprokie) 1994 – Mark Behr (Die reuk van appels); Ronel de Goede (Skoop) 1995 – Johan Myburg (Kontrafak) 1996 – E.W.S. Hammond (Doodsteek van ’n diabeet); A.H.M. Scholtz (Vatmaar) 1997 – Jaco Fouché (Die ryk van die rawe) 1998 – Johann Botha (Groot vyf) 1999 – Cristoffel Coetzee (postuum) (Op soek na generaal Mannetjies Mentz) 2000 – S.P. Benjamin (Die lewe is 'n halwe roman) 2001 – Tom Dreyer (Stinkafrikaners) 2002 – Dine van Zyl (Slagoffers) 2003 – Barbara Fölscher (Reisgenoot) 2004 – Ilse van Staden (Watervlerk) 2005 – Melanie Grobler (Die waterbreker) 2006 – Marlize Hobbs (Flarde) 2007 – Danie Marais (In die buitenste ruimte) 2008 – Helena Gunter (Op 'n plaas in Afrika) 2009 – Ronelda Kamfer (Noudat slapende honde) en Loftus Marais (Staan in die algemeen nader aan vensters) 2010 – Carel van der Merwe (Geldwolf) 2011 – Nicole Jaekel Strauss (Maal) 2012 – Sonja Loots (Sirkusboere) 2013 – Hennie Nortjé (In die skadu van soveel bome) 2014 – Dominique Botha (Valsrivier) 2015 – Nicola Hanekom (Die pad byster)
1961 – Audrey Blignault (In klein maat, Die vrolike lied and her contribution to Die dammetjie) 1963 – André P. Brink (Caesar) 1964 – Dolf van Niekerk (Skepsels); Elsa Joubert (Ons wag op die kaptein) 1965 – George Louw (Koggelstok) 1966 – Henriette Grové (al haar dramatiese werk) 1967 – Abraham H. de Vries (al sy prosawerk) 1968 – M.M. Walters (Cabala) 1970 – P.G. Hendriks (Die weg van ’n man) 1971 – Sheila Cussons (Plektrum') 1972 – Lina Spies (Digby Vergenoeg) 1973 – Antjie Krog (Januarie-suite) 1974 – Leon Strydom (Geleentheidsverse) 1975 – P.J. Haasbroek (Heupvuur) 1976 – J.C. Steyn (Grammatika van liefhê) 1978 – Marlene van Niekerk (Sprokkelster) 1979 – Eveleen Castelyn (Tussen hemel en aarde) 1980 – Petra Müller (Patria) 1981 – Annesu de Vos (Gebed van 'n groen perske en ander verse) 1982 – Louis Krüger (Die skerpskutter) 1983 – E. Kotze (Halfkrone vir die Nagmaal) 1984 – Etienne van Heerden (My Kubaan) 1985 – Alexander Strachan ('n Wêreld sonder grense) 1986 – Freek Swart (Spinola se rooi angelier) 1987 – Joan Hambidge (Bitterlemoene); Deon Opperman (Môre is 'n lang dag/Die teken) 1988 – P.C. Haarhoff (Uit 'n ander wêreld) 1989 – Philip de Vos (Daar's bitterals in die heuningwals) 1990 – Henning Pieterse (Alruin) 1991 – Pieter Stoffberg (Die hart van ’n hond) 1992 – Riana Scheepers (Dulle Griet) 1993 – Marita van der Vyver (Griet skryf ’n sprokie) 1994 – Mark Behr (Die reuk van appels); Ronel de Goede (Skoop) 1995 – Johan Myburg (Kontrafak) 1996 – E.W.S. Hammond (Doodsteek van ’n diabeet); A.H.M. Scholtz (Vatmaar) 1997 – Jaco Fouché (Die ryk van die rawe) 1998 – Johann Botha (Groot vyf) 1999 – Cristoffel Coetzee (postuum) (Op soek na generaal Mannetjies Mentz) 2000 – S.P. Benjamin (Die lewe is 'n halwe roman) 2001 – Tom Dreyer (Stinkafrikaners) 2002 – Dine van Zyl (Slagoffers) 2003 – Barbara Fölscher (Reisgenoot) 2004 – Ilse van Staden (Watervlerk) 2005 – Melanie Grobler (Die waterbreker) 2006 – Marlize Hobbs (Flarde) 2007 – Danie Marais (In die buitenste ruimte) 2008 – Helena Gunter (Op 'n plaas in Afrika) 2009 – Ronelda Kamfer (Noudat slapende honde) en Loftus Marais (Staan in die algemeen nader aan vensters) 2010 – Carel van der Merwe (Geldwolf) 2011 – Nicole Jaekel Strauss (Maal) 2012 – Sonja Loots (Sirkusboere) 2013 – Hennie Nortjé (In die skadu van soveel bome) 2014 – Dominique Botha (Valsrivier) 2015 – Nicola Hanekom (Die pad byster)

As Jy Sing is 'n Afrikaanse rolprent wat op 12 November 2013 in Suid-Afrika vrygestel is.
As Jy Sing is an Afrikaans movie released in South Africa on 12 November 2013.

Die hoofrolle word deur Bobby van Jaarsveld en Leah van Niekerk vertolk.
The lead roles were played by Bobby van Jaarsveld and Leah van Niekerk.

Die rolprent het goed by die loket gevaar en het sewe persent meer verdien in sy openingsnaweek as die vorige jaar se treffer, Semi-soet.[1]
The film did well at the box office and earned 7% in its opening week that the previous year's hit film, Semi-soet.[1]

Die rolprent is 'n musiekblyspel.
The film is a musical.

Dit het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel (taalgebruik).
There is no age restriction, but adult supervision is recommended (language).

Hoofrolspelers
Actors

Naas Botha as homself Solomon Cupido as Murg Franja du Plessis as Marna Juanita du Plessis as haarself Corine du Toit as Juffrou Van Vaagen Hanna Grobler as Mev.
Naas Botha as himself Solomon Cupido as Murg Franja du Plessis as Marna Juanita du Plessis as herself Corine du Toit as Juffrou (Eng: Miss) Van Vaagen Hanna Grobler as Mev.

Cecelia Bredenkamp Arno Jordaan as Militêre Aap no.
Cecelia Bredenkamp Arno Jordaan as Military Ape no.

5 Tiaan Kelderman as Abe, Junior Georic Lomas as Morné André Lótter as Militêre Aap no.
5 Tiaan Kelderman as Abe, Junior Georic Lomas as Morné André Lótter as Military Ape no.

1 Katlego Maboe as Duma Hendri Myburgh as Been San-Mari Nel as Skaai Danie Putter as Militêre Aap no.
1 Katlego Maboe as Duma Hendri Myburgh as Been San-Mari Nel as Skaai Danie Putter as Military Ape no.

2 Marco Spaumer as Militêre Aap no.
2 Marco Spaumer as Military Ape no.

4 Bok van Blerk as Sersant-Majoor Fourie Chanell van den Bergh as Liesl-Lee Bobby van Jaarsveld as Mnr.
4 Bok van Blerk as Sersant-Majoor (Eng: Sargeant Major) Fourie Chanell van den Bergh as Liesl-Lee Bobby van Jaarsveld as Mnr.

Stefan Conradie Karlien van Jaarsveld as Juliette Leah Van Niekerk as Elize du Bruin Johan Venter as Militêre Aap no.
Stefan Conradie Karlien van Jaarsveld as Juliette Leah Van Niekerk as Elize du Bruin Johan Venter as Military Ape no.

3 Dewald Wasserfall as homself Robbie Wessels as Mnr.
3 Dewald Wasserfall as himself Robbie Wessels as Mnr.

Storielyn
Plot

Mnr. Conradie is 'n konvensionele musiek-onderwyser wat lewe vir sy sanggroep, die bekfluitjies.
Mr. Conradie is a conventional music teacher who lives for his song group, the bekfluitjies (Eng: mouth organs).

Die bekfluitjies verteenwoordig die verstotelinge van hulle sport-mal skool.
The bekfluitjies represent the rejects of their sport-mad school.

Omstandighede forseer hulle om te baklei vir dit waarin hulle glo - hulle musiek - want as hulle sing, maak die lewe net meer sin!
Circumstances force them to fight for what they believe in - their music - because when they sing, life makes more sense!

As Jy Sing
As Jy Sing (film)

Lipstiek Dipstiek, komedie
Lipstiek Dipstiek, comedy

Orkney Snork Nie 2, komedie Die Prince van Pretoria, komedie
Orkney Snork Nie 2, comedy Die Prince van Pretoria, comedy

Die Storie van Klara Viljee, drama Nag van die negentiende, drama Orkney Snork Nie (Die Moewie), komedie 'n Pot Vol Winter, tiener drama
Die Storie van Klara Viljee, drama Nag van die negentiende, drama Orkney Snork Nie (Die Moewie), comedy 'n Pot Vol Winter, teen drama

Tolla is Tops, komedie Agter Elke Man, drama
Tolla is Tops, comedy Agter Elke Man, drama

Liewe Hemel, Genis!, komedie Dada en die Flower, romantiese komedie
Liewe Hemel, Genis!, comedy Dada en die Flower, romantic comedy

Bosveldhotel, die moevie, komedie Vyfster: Die Slot, drama Wie Laaste Lag, komedie Nag van Vrees, riller Eendag vir Altyd, drama, misdaad, gruwel
Bosveldhotel, die moevie, comedy Vyfster: Die Slot, drama Wie Laaste Lag, comedy Nag van Vrees, thriller Eendag vir Altyd, drama, crime, horror

Geel Trui vir 'n Wenner, drama Wolhaarstories, komedie
Geel Trui vir 'n Wenner, drama Wolhaarstories, comedy

Broer Matie, drama Boetie Gaan Border Toe!, komedie Die Groen Faktor, komedie Skollie, drama Tawwe Tienies, komedie
Broer Matie, drama Boetie Gaan Border Toe!, comedy Die Groen Faktor, comedy Skollie, drama Tawwe Tienies, comedy

Verkeerde nommer, komedie
Verkeerde nommer, comedy

Blink Stefaans, ligte romantiese komedie Nommer asseblief, drama Beloftes van Môre, drama
Blink Stefaans, light romantic comedy Nommer asseblief, drama Beloftes van Môre, drama

Kiepie en Kandas, romantiese komedie Rienie, hartseer drama Sing vir die harlekyn, musiekblyspel
Kiepie en Kandas, romantic comedy Rienie, drama Sing vir die harlekyn, musical

Pretoria O Pretoria!, drama en komedie Plekkie in die son, drama Wat Jy Saai, drama Weerskant die Nag, komedie Elsa se Geheim, drama Grensbasis 13, drama en oorlog Die Eensame Vlug, drama
Pretoria O Pretoria!, drama, comedy Plekkie in die son, drama Wat Jy Saai, drama Weerskant die Nag, comedy Elsa se Geheim, drama Grensbasis 13, war drama Die Eensame Vlug, drama

Witblits en Peach Brandy, komiese drama Die Spaanse Vlieg, komedie Dit was Aand en dit was Môre 'n Seder Val in Waterkloof, drama Dr Marius Hugo, romatiese drama Sonja, drama Diamant en die Dief, komedie
Witblits en Peach Brandy, comedy, drama Die Spaanse Vlieg, comedy Dit was Aand en dit was Môre 'n Seder Val in Waterkloof, drama Dr Marius Hugo, romantic drama Sonja, drama Diamant en die Dief, comedy

Lag Met Wena: 'n Afrikaanse Filmkonsert, komedie Netnou hoor die kinders, gruwelrolprent Kootjie Emmer, komedie Dingetjie en Idi, komedie Kom tot Rus, komedie Die Winter van 14 Julie, drama
Lag Met Wena: 'n Afrikaanse Filmkonsert, comedy Netnou hoor die kinders, horror Kootjie Emmer, comedy Dingetjie en Idi, comedy Kom tot Rus, comedy Die Winter van 14 Julie, drama

Daar kom tant Alie, komedie Liefste Madelein, drama Vlindervanger 'n Beeld vir Jeannie, drama Die Ridder van die Grootpad, drama Die Rebel, aksie 'n Sondag in September, drama Haak Vrystaat, komedie Springbok, drama
Daar kom tant Alie, comedy Liefste Madelein, drama Vlindervanger 'n Beeld vir Jeannie, drama Die Ridder van die Grootpad, drama Die Rebel, action 'n Sondag in September, drama Haak Vrystaat, comedy Springbok, drama

Eendag op ’n Reëndag, romantiese drama Die Square, komiese drama Ter wille van Christine, kontroversiële drama Somer, drama Troudag van Tant Ralie My Liedjie van Verlange, drama Vergeet My Nie, romantiese drama en musiekblyspel Jakkalsdraai se Mense, drama Trompie, komedie Liefste Veertjie, komedie Ma skryf matriek, komedie Soekie, drama Olie Kolonie, komedie
Eendag op ’n Reëndag, romantic drama Die Square, comedy drama Ter wille van Christine, drama Somer, drama Troudag van Tant Ralie My Liedjie van Verlange, drama Vergeet My Nie, romantic drama, musical Jakkalsdraai se Mense, drama Trompie, comedy Liefste Veertjie, comedy Ma skryf matriek, comedy Soekie, drama Olie Kolonie, comedy

Die Sersant en die Tiger Moth, komedie Ongewenste Vreemdeling, romantiese drama Babbelkous en Bruidegom, komedie ’n Sonneblom uit Parys, drama Geluksdal, drama Tant Ralie se Losieshuis Met Liefde van Adele, drama Pens en Pootjies, komedie Skadu's van Gister, drama Dans van die Flamink, avontuur Boland!, komedie Suster Teresa, drama Kwikstertjie, drama
Die Sersant en die Tiger Moth, comedy Ongewenste Vreemdeling, romantic drama Babbelkous en Bruidegom, comedy ’n Sonneblom uit Parys, drama Geluksdal, drama Tant Ralie se Losieshuis Met Liefde van Adele, drama Pens en Pootjies, comedy Skadu's van Gister, drama Dans van die Flamink, adventure Boland!, comedy Suster Teresa, drama Kwikstertjie, drama

Siener in die suburbs, drama Môre, Môre, romantiese drama Snip en Rissiepit, romantiese drama Die Bankrower, aksie Die Voortrekkers, oorlog en geskiedenis Insident op Paradysstrand, drama Die Wit Sluier, drama Afspraak in die Kalahari, drama Met Moed, Durf en Bloed, drama Groetnis vir die Eerste Minister, drama Aanslag op Kariba, aksie Seun van die Wildtemmer, drama Die Spook van Donkergat, komedie
Siener in die suburbs, drama Môre, Môre, romantic drama Snip en Rissiepit, romantic drama Die Bankrower, action Die Voortrekkers, war, history Insident op Paradysstrand, drama Die Wit Sluier, drama Afspraak in die Kalahari, drama Met Moed, Durf en Bloed, drama Groetnis vir die Eerste Minister, drama Aanslag op Kariba, action Seun van die Wildtemmer, drama Die Spook van Donkergat, comedy

Lokval in Venesië, musiekblyspel Vlug van die Seemeeu, drama Pikkie, drama My Broer se Bril, riller Die Marmerpoel, romantiese drama Die Wildtemmer, drama Liefde vir Lelik, drama Kaptein Caprivi, aksie Salomien, drama K9 Baaspatrolliehond, drama
Lokval in Venesië, musical Vlug van die Seemeeu, drama Pikkie, drama My Broer se Bril, thriller Die Marmerpoel, romantic drama Die Wildtemmer, drama Liefde vir Lelik, drama Kaptein Caprivi, action Salomien, drama K9 Baaspatrolliehond, drama

Pappalap, drama Die Erfgenaam, drama Die Banneling, aksie Breekpunt, drama Lindie, drama
Pappalap, drama Die Erfgenaam, drama Die Banneling, action Breekpunt, drama Lindie, drama

Jannie totsiens, misterie Vicki, romantiese drama Lied in My Hart, musiekblyspel Onwettige Huwelik, komedie Hulda Versteegh MD, romantiese drama Sien jou môre, drama Die drie Van der Merwes, komedie
Jannie totsiens, mystery Vicki, romantic drama Lied in My Hart, musical Onwettige Huwelik, comedy Hulda Versteegh MD, romantic drama Sien jou môre, drama Die drie Van der Merwes, comedy

Katrina, romantiese drama Stadig oor die Klippe, komedie Die Geheim van Nantes, romantiese komedie Die Vervlakste Tweeling, komedie Majuba, oorlogsdrama Vrolike Vrydag die 13de, komedie Dirkie, avontuur
Katrina, romantic drama Stadig oor die Klippe, comedy Die Geheim van Nantes, romantic comedy Die Vervlakste Tweeling, comedy Majuba, war drama Vrolike Vrydag die 13de, comedy Dirkie, adventure

Kruger Miljoene, aksie, oorlog en musiekblyspele Hoor my Lied, musiekblyspele Die Professor en die Prikkelpop, komedie
Kruger Miljoene, action, war, musical Hoor my Lied, musical Die Professor en die Prikkelpop, comedy

Jy is my Liefling, musiekblyspel Die Kandidaat, drama Majuba: Heuwel van Duiwe, oorlog Oupa for Sale, komedie Dr Kalie, drama
Jy is my Liefling, musical Die Kandidaat, drama Majuba: Heuwel van Duiwe, war Oupa for Sale, comedy Dr Kalie, drama