# af/Afrikaans.xml.gz
# pot/Potawatomi-PART.xml.gz
(src)="b.MAT.1.1.1"> Die geslagsregister van Jesus Christus , die seun van Dawid , die seun van Abraham :
(trg)="b.MAT.1.1.1"> OTISU ie ' i msInukIn iaianke ' pmatse ' cuk iukwan Cisus Knayst we ' kwIsmukot Te ' pItun , ipi Te ' pIt we ' kwusmukcIn E ' pIne ' amun ;
(src)="b.MAT.1.2.1"> Abraham was die vader van Isak , en Isak die vader van Jakob , en Jakob die vader van Juda en sy broers ;
(trg)="b.MAT.1.2.1"> E ' pIne ' e ' m okiwosmukon AysIkIn , ipi AysIk kiwosmukon Ce ' kapIn , ipi Ce ' kap kiwosmukon CotusIn , ipi niw wikane ' iIn ;
(src)="b.MAT.1.3.1"> en Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar , en Peres was die vader van Hesron , en Hesron die vader van Ram ,
(trg)="b.MAT.1.3.1"> IcI Cotus kiwosmukon Pe ' nIsIn , ipi Se ' ne ' , Te ' me ' cI kao kie ' iwat , ipi Pe ' nIs kiwosmukon E ' snumIn , ipi E ' snum kiwosmukon E ' numIn ,
(src)="b.MAT.1.4.1"> en Ram die vader van Ammínadab , en Ammínadab die vader van Nagson , en Nagson die vader van Salmon ,
(trg)="b.MAT.1.4.1"> Ipi E ' num kiwosmukon E ' mInite ' pIn , ipi E ' mInite ' p kiwosmukon Ne ' e ' sunIn , ipi Ne ' e ' sun kiwosmukon SanmunIn ,
(src)="b.MAT.1.5.1"> en Salmon die vader van Boas by Ragab , en Boas die vader van Obed by Rut , en Obed die vader van Isai ,
(trg)="b.MAT.1.5.1"> Ipi Sanmun kiwosmukon Poe ' sIn , niwcI kaokie ' icIn Ne ' ke ' pIn , ipi Poe ' s kiwosmukon , OpItIn , kaokie ' icIn NwtIn ipi OpIt kiwosmukon Ce ' siIn ;
(src)="b.MAT.1.6.1"> en Isai die vader van koning Dawid , en koning Dawid die vader van Salomo by die vrou van Uría ,
(trg)="b.MAT.1.6.1"> Ipi Ce ' si kiwosmukon Te ' pItIn kaokumawIt , ipi Te ' pIt kaokumawIt kiwosmukon Sanumun ; kaokie ' cIn kaowiwpninIn Ionaie ' s ;
(src)="b.MAT.1.7.1"> en Salomo die vader van Rehábeam , en Rehábeam die vader van Abía , en Abía die vader van Asa ,
(trg)="b.MAT.1.7.1"> Ipi Sanumun kiwosmukon NopoumIn , ipi Nopoum , kiwosmukon E ' pie ' In , ipi E ' pie ' kiwosmukon E ' se ' In ;
(src)="b.MAT.1.8.1"> en Asa die vader van Jósafat , en Jósafat die vader van Joram , en Joram die vader van Ussía ,
(trg)="b.MAT.1.8.1"> Ipi E ' se ' kiwosmukon Cose ' pe ' tIn , ipi CosIpe ' t kiwosmukon Cone ' mIn , ipi Cone ' m kiwosmukon Osaye ' sIn :
(src)="b.MAT.1.9.1"> en Ussía die vader van Jotam , en Jotam die vader van Agas , en Agas die vader van Hiskía ,
(trg)="b.MAT.1.9.1"> Ipi Osaye ' s kiwosmukon Cote ' mIn ipi Cote ' m kiwosmukon E ' ke ' sIn ipi E ' ke ' s kiwosmukon IsikayusIn ;
(src)="b.MAT.1.10.1"> en Hiskía die vader van Manasse , en Manasse die vader van Amon , en Amon die vader van Josía ,
(trg)="b.MAT.1.10.1"> Ipi Isikayus kiwosmukon Me ' ne ' se ' sIn , ipi Me ' ne ' se ' s kiwosmukon E ' munIn , ipi E ' mun kiwosmukon CosayusIn ;
(src)="b.MAT.1.11.1"> en Josía die vader van Jegónia en sy broers in die tyd van die Babiloniese ballingskap .
(trg)="b.MAT.1.11.1"> Ipi Cosayus kiwosmukon Ce ' koniasIn , ipi wikane ' iIn , iwcI ipic e ' kimacintwa Pe ' pinun ;
(src)="b.MAT.1.12.1"> En ná die Babiloniese ballingskap het Jegónia die vader geword van Seáltiël , en Seáltiël was die vader van Serubbábel ,
(trg)="b.MAT.1.12.1"> IcI kapie ' ntwa , ipI Pe ' pinun Ce ' konias kiwosmukon Se ' ne ' tie ' nIn , ipi Se ' ne ' tie ' n kiwosmukon Sonope ' pe ' nIn :
(src)="b.MAT.1.13.1"> en Serubbábel die vader van Abíud , en Abíud die vader van Éljakim , en Éljakim die vader van Asor ,
(trg)="b.MAT.1.13.1"> Ipi Sonope ' pe ' n kiwosmukon E ' ipie ' tIn , ipi E ' pie ' t kiwosmukon E ' naye ' kumIn , ipi E ' naye ' kum kiwosmukon E ' sunIn ;
(src)="b.MAT.1.14.1"> en Asor die vader van Sadok , en Sadok die vader van Agim , en Agim die vader van Elíud ,
(trg)="b.MAT.1.14.1"> Ipi E ' sun kiwosmukon Se ' takIn , ipi Se ' tak kiwosmukon E ' kImIn , ipi E ' kIm kiwosmukon InayiatIn ;
(src)="b.MAT.1.15.1"> en Elíud die vader van Eleásar , en Eleásar die vader van Mattan , en Mattan die vader van Jakob ,
(trg)="b.MAT.1.15.1"> Ipi Inayiat kiwosmukon Inie ' se ' nIn , ipi Inie ' se ' kiwosmukon Me ' te ' nIn , ipi Me ' te ' n kiwosmukon Ce ' kapIn ;
(src)="b.MAT.1.16.1"> en Jakob die vader van Josef , die man van Maria uit wie gebore is Jesus wat Christus genoem word .
(trg)="b.MAT.1.16.1"> Ipi Ce ' kap kiwosmukon CosipIn , onape ' mIn o Me ' ni kanikukocIn Cisus oie ' o kashInkanIt Knayst .
(src)="b.MAT.1.17.1"> Al die geslagte dan van Abraham tot Dawid is veertien geslagte , en van Dawid tot die Babiloniese ballingskap veertien geslagte , en van die Babiloniese ballingskap tot Christus veertien geslagte .
(trg)="b.MAT.1.17.1"> OtIcI ie ' i cak iaianke ' pmatsowunIn kaocukwat E ' pIne ' -e ' m nash Te ' pIt , Ke ' iapI mtatso shItnie ' w iaianke ' pmatsowunIn , ipi Te ' pIt nash kamacintwa Pe ' pe ' nunuk ke ' iapI mtatso shItInie ' w iaianke ' pmatsowunIn icI pic kamacintwa Pe ' pe ' nunuk nash Knayst , ke ' iapI mtatso shItInie ' w iaianke ' pmatsowunIn .
(src)="b.MAT.1.18.1"> Die geboorte van Jesus Christus was dan só : Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef , voordat hulle saamgekom het , is sy swanger bevind uit die Heilige Gees .
(trg)="b.MAT.1.18.1"> OtIcI KanikIt Cisus Knayst otI kanomkuk , ni okie ' iIn Me ' niIn kakishknontwat ni CosipIn e ' pwamshI witike ' twat okikukIshkwan pInoce ' iIn e ' ki ne ' nmukot Kshe ' mIne ' ton .
(src)="b.MAT.1.19.1"> En Josef , haar man , omdat hy regverdig was en onwillig om haar openbaar te maak , het hom voorgeneem om in die geheim van haar te skei .
(trg)="b.MAT.1.19.1"> IcI CosipIn onape ' mun kimnoshuwe ' psin cowi kine ' ntusi , e ' wipwakuke ' ncukasnIt , ntawac kimoc e ' wipke ' at kine ' ntum .
(src)="b.MAT.1.20.1"> Maar terwyl hy dit in die gedagte gehad het , verskyn daar ' n engel van die Here in ' n droom aan hom en sê : Josef , seun van Dawid , wees nie bevrees om Maria , jou vrou , by jou te neem nie , want wat in haar verwek is , is uit die Heilige Gees ;
(trg)="b.MAT.1.20.1"> Me ' kwacI otI e ' ie ' shite ' at , PInI Kshe ' mIne ' to omIshIne ' we ' mIn nkipie ' otusuk kinapitum , OtI okikon , Cosip we ' kwIsmukwiIn Te ' pIt ke ' ko kwtukIn e ' wiwicIt Me ' ni kiwish , iwsI otI e ' ncukot kane ' nmukot Kshe ' mIne ' to OcipamIn .
(src)="b.MAT.1.21.1"> en sy sal ' n seun baar , en jy moet Hom Jesus noem , want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos .
(trg)="b.MAT.1.21.1"> KuokwIsI , Cisus cI kIshInkana , wino kuke ' skonan otInIshInape ' mIn , i e ' patasnIt .
(src)="b.MAT.1.22.1"> En dit het alles gebeur , sodat die woord vervul sou word wat die Here deur die profeet gespreek het :
(trg)="b.MAT.1.22.1"> Caye ' k otI kanomkuk e ' wi te ' pwe ' mkuk Kshe ' mIne ' to ni iacimot otI kikIto :
(src)="b.MAT.1.23.1"> Kyk , die maagd sal swanger word en ' n seun baar , en hulle sal Hom Emmánuel noem , dit is , as dit vertaal word : God met ons .
(trg)="b.MAT.1.23.1"> PInI ! she ' shksi kIncuko ku ' okwIsIcI otI okishInkanawan Ime ' niun ; i ie ' i KshmIne ' to kuwice ' okonan e ' kItok .
(src)="b.MAT.1.24.1"> En toe Josef uit die slaap wakker word , het hy gedoen soos die engel van die Here hom beveel het en sy vrou by hom geneem ;
(trg)="b.MAT.1.24.1"> Pic cI Cosip kaonIshkat me ' kwa e ' npapIt oki te ' pwe ' twan Kshe ' mIne ' ton omIshIne ' we ' mIn kakot , icI e ' kiw otapInImatsot ni wiwun .
(src)="b.MAT.1.25.1"> en hy het haar nie beken totdat sy haar eersgebore Seun gebaar het nie ; en hy het Hom Jesus genoem .
(trg)="b.MAT.1.25.1"> CocI okikuke ' nmasin nash ni onutmoshanIn okwIsIn ; kaniknIt Cisus cI okishInkanan .
(src)="b.MAT.2.1.1"> En toe Jesus te Betlehem in Judéa gebore is , in die dae van koning Herodes , het daar wyse manne uit die Ooste in Jerusalem aangekom
(trg)="b.MAT.2.1.1"> UPIC cI Cisus kanikIt , iukwanuk Pe ' tne ' um Otanuk Cwtie ' uk , me ' kwa E ' nut e ' ie ' okimawut ; PInI e ' pianIt ne ' pwakancIn nInwun we ' cmokuk Cinwse ' ne ' muk ; e ' pie ' shiawat ;
(src)="b.MAT.2.2.1"> en gesê : Waar is die Koning van die Jode , wat gebore is ?
(src)="b.MAT.2.2.2"> Want ons het sy ster in die Ooste gesien en gekom om Hom hulde te bewys .
(trg)="b.MAT.2.2.1"> OtIcI kikItwuk , TInipicI okanikIt otokumamwan Cwiuk ?
(trg)="b.MAT.2.2.2"> NkiwaptumwamIn otInukomIn we ' cmokuk ; ie ' i we ' cpie ' shiaiak e ' winume ' kItokIt .
(src)="b.MAT.2.3.1"> En toe koning Herodes dit hoor , was hy ontsteld en die hele Jerusalem saam met hom ;
(trg)="b.MAT.2.3.1"> Pic E ' nut okuma kanotuk , notI kikicum mkoshkate ' ntum , ipi caye ' k Cinose ' ne ' muk kaie ' cuk .
(src)="b.MAT.2.4.1"> en hy het al die owerpriesters en die skrifgeleerdes van die volk bymekaar laat kom en by hulle navraag gedoen waar die Christus gebore sou word .
(trg)="b.MAT.2.4.1"> IcI pic kakishmaosomat caye ' k kcI-me ' matmokcIn , ipi otonpie ' ke ' mwan ki nIshInape ' k , kakishmaoce ' tiwat win okinatawan , TInipi Knayst ke ' cInikIt ?
(src)="b.MAT.2.5.1"> En hulle het vir hom gesê : Te Betlehem in Judéa , want so is daar deur die profeet geskrywe :
(trg)="b.MAT.2.5.1"> IcI otI okinawan iukwanuksI Pe ' tnium Cwtie ' uk e ' kiwuk ; iw kashupie ' ike ' t iacimot :
(src)="b.MAT.2.6.1"> En jy , Betlehem , land van Juda , is volstrek nie die geringste onder die vorste van Juda nie , want uit jou sal ' n leidsman voortkom wat vir my volk Israel ' n herder sal wees .
(trg)="b.MAT.2.6.1"> Ipi kin Pe ' tnium e ' kiwuk Cwtie ' uk , cosu kin , otapine ' kitupite ' ntakwsusi we ' kmaocuk Cwtie ' uk ; kin su kaotIna okuma ke ' tupakwnat ntInIshInape ' muk Isne ' iIn .
(src)="b.MAT.2.7.1"> Toe het Herodes die wyse manne in die geheim geroep en hulle na die tyd van die ster se verskyning uitgevra ;
(trg)="b.MAT.2.7.1"> IcI E ' nut pic kimoc e ' kintomat ni ne ' pwakancIn nInwun , e ' kin natowat me ' me ' cIk ; TInicI pic nuk kanakwsIt ?
(src)="b.MAT.2.8.1"> en hy het hulle na Betlehem gestuur en gesê : Gaan doen noukeurig ondersoek na die Kindjie , en as julle Hom vind , laat my weet , sodat ek ook kan gaan en Hom hulde bewys .
(trg)="b.MAT.2.8.1"> IcI e ' kinokanat Pe ' tniumuk , otI okinan , Wishiak , ipi pmawike ' ntone ' ok we ' shknikIt opInoce ' , icI kimkawe ' k , pie ' witumoshike ' k , ninke ' e ' wishiaian e ' wiwInume ' kituwuk .
(src)="b.MAT.2.9.1"> En nadat hulle die koning aangehoor het , het hulle vertrek .
(src)="b.MAT.2.9.2"> En kyk , die ster wat hulle in die Ooste gesien het , gaan voor hulle uit totdat hy kom en bly staan bo-oor die plek waar die Kindjie was .
(trg)="b.MAT.2.9.1"> IcI pInI , pic cI kanotwawat ni okuman kinmumacik , icI niw onukon kawapmawapIt we ' cmokuk , kinmInikanin , pama kinkase ' shikacIiIt we ' shknikIt pInoce ' kacIiIt .
(src)="b.MAT.2.10.1"> En toe hulle die ster sien , het hulle hul met baie groot blydskap verheug .
(trg)="b.MAT.2.10.1"> Pic cI kawapmawat ni nukon kikcImnwe ' ntumwuk , ipi kimnawan koswuk .
(src)="b.MAT.2.11.1"> En hulle het in die huis gegaan en die Kindjie by Maria , sy moeder , gevind en neergeval en Hom hulde bewys .
(src)="b.MAT.2.11.2"> Daarop maak hulle hul skatte oop en bring vir Hom geskenke : goud en wierook en mirre .
(trg)="b.MAT.2.11.1"> IcI pic kapiawat wikwamuk okiwapmawan , niw kaoshkIniknIt pInoce ' iIn , ipi Me ' ni okie ' iIn , icI e ' kipmukocnowat , ipi e ' nume ' kitowawat ; icI pic kapaknumwat iukwanIn we ' onItnukIn , e ' kimawan mikwe ' wunIn osaw shonia , ipi mnomiakowun .
(src)="b.MAT.2.12.1"> En omdat hulle in ' n droom ' n goddelike waarskuwing ontvang het om nie na Herodes terug te keer nie , het hulle met ' n ander pad na hul land teruggegaan .
(trg)="b.MAT.2.12.1"> IcI e ' kiwitumakwat , Kshe ' mIne ' ton e ' kiapwawat ke ' kowi minI shiake ' k E ' nut e ' iIt , icI e ' kishiawat e ' tnukie ' wat ototanwak , pkan kinImIshie ' k .
(src)="b.MAT.2.13.1"> En toe hulle teruggegaan het , verskyn daar ' n engel van die HERE in ' n droom aan Josef en sê : Staan op , neem die Kindjie en sy moeder en vlug na Egipte , en bly daar totdat ek jou sê ; want Herodes gaan die Kindjie soek om Hom dood te maak .
(trg)="b.MAT.2.13.1"> IcI pic kamaciwat PInI Cosip kiwapman Kshe ' mune ' to omIshInIwe ' mIn e ' napituk otI otukon , Psukwin ipi otapIn we ' shknikIt pInoce ' , ipi niw okie ' iIn , ipI cI Iciptuk oshumok ; icI shi iuk ; pama pie ' toian kikitowun , iukwanwi E ' nut okupantone ' wan we ' shknikIt pInoce ' iIn e ' winsat .
(src)="b.MAT.2.14.1"> Hy het toe opgestaan , die Kindjie en sy moeder in die nag geneem en na Egipte vertrek .
(trg)="b.MAT.2.14.1"> PicI win kapsukwit kiwtapInan niw we ' shkniknIt , pInoce ' iIn , ipi niw okie ' iIn , nipatipuk e ' kishumaciwat iukwanuk Iciptuk .
(src)="b.MAT.2.15.1"> En hy was daar tot die dood van Herodes , sodat die woord vervul sou word wat die Here gespreek het deur die profeet : Uit Egipte het Ek my Seun geroep .
(trg)="b.MAT.2.15.1"> IcI shi pIne ' e ' ikiiIt , pama kanponIt E ' nutIn , iwsI ie ' i ote ' pwe ' wun kakItot , Kshe ' munIto otacimonInwun , kItwak , iw ie ' i kaocIntomuk O nkwIs iukwanuk Iciptuk .
(src)="b.MAT.2.16.1"> Toe Herodes sien dat hy deur die wyse manne mislei was , het hy baie woedend geword en gestuur en in Betlehem en in al die omstreke daarvan al die seuntjies van twee jaar en daaronder laat ombring , ooreenkomstig die tyd wat hy van die wyse manne uitgevra het .
(trg)="b.MAT.2.16.1"> IcI E ' nut e ' kikike ' ntuk e ' ki papnInmukot ni ne ' pwakancIn nInwun , kikcInshkatsI e ' kinokashwe ' t , icI kaye ' k e ' kinsIckasnIt pInoce ' iIn e ' inIcIn shi Pe ' tniumuk ; ipi caye ' k pe ' shoc e ' inIcIn nashponkIsnIcIn , ipi iwpic e ' kiwi ke ' nata ‘ wat niw ne ' pwakancIn nInwun .
(src)="b.MAT.2.17.1"> Toe is vervul wat deur Jeremia , die profeet , gespreek is toe hy gesê het :
(trg)="b.MAT.2.17.1"> Iw ie ' i , te ' pwe ' wun kakitot , iukwan Ce ' nimaye ' , iacimot otI kakItot ;
(src)="b.MAT.2.18.1"> ' n Stem is in Rama gehoor : rouklag en geween en groot gekerm ; Ragel beween haar kinders en wil nie vertroos word nie , omdat hulle daar nie meer is nie .
(trg)="b.MAT.2.18.1"> Iukwanuk Ne ' me ' uk okinotanawa notakwsuwun wishkwe ' we ' ksuwun , ipi moik , ipi kcIshke ' ntumwun ; Ne ' ce ' n otumwuman onicanse ' iIn , cowi kshkumnowankosi ; osam co wuie ' iwin .
(src)="b.MAT.2.19.1"> En ná die dood van Herodes het daar ' n engel van die Here in ' n droom aan Josef in Egipte verskyn
(trg)="b.MAT.2.19.1"> Pic cI E ' nut kanpot PInI Kshe ' mIne ' to omIshIne ' we ' mIn okiwtuskon Cosip kinaptum shi Iciptuk ,
(src)="b.MAT.2.20.1"> en gesê : Staan op , neem die Kindjie en sy moeder , en gaan na die land van Israel ; want hulle is dood wat die lewe van die Kindjie gesoek het .
(trg)="b.MAT.2.20.1"> OtI okikon , Psukwin , ipi otapIn we ' shknikIt pInoce ' , ipi niw okie ' iIn , icIshiak e ' kiwuk Isne ' iIn , kinpokwshIki kapmIntone ' kuk , niw we ' shkniknIncIn pInoce ' iIn opumatsiwnInIn .
(src)="b.MAT.2.21.1"> En hy het opgestaan , die Kindjie en sy moeder geneem en in die land van Israel gekom .
(trg)="b.MAT.2.21.1"> IcI win e ' kipsukwit , e ' kiwtapnat , niw we ' shkniknIncIn pInoce ' iIn , ipi niw okie ' iIn , icI e ' kishiawat e ' kiwuk Isne ' iIn .
(src)="b.MAT.2.22.1"> Maar toe hy hoor dat Archeláüs oor Judéa koning was in die plek van sy vader Herodes , was hy bevrees om daarheen te gaan .
(src)="b.MAT.2.22.2"> En hy het ' n goddelike waarskuwing in ' n droom ontvang en na die streke van Galiléa teruggekeer .
(trg)="b.MAT.2.22.1"> Pic cI kanotuk Akine ' us kaokumawnIt Cwtie ' uk , e ' kinapshkumwat ni osIn E ' nutIn win kikwtacI ipI e ' wishiat ; kaian wuwitmakot Kshe ' mIne ' ton e ' kinaptuk , icI kipke ' wak e ' kishiat Ke ' niniuk .
(src)="b.MAT.2.23.1"> En hy het gaan woon in ' n stad met die naam van Násaret , sodat vervul sou word wat deur die profete gespreek is , dat Hy Nasaréner genoem sou word .
(trg)="b.MAT.2.23.1"> IcI kapiat e ' kiwutat kcI otanuk Ne ' sune ' t kishInkate ' , iw ie ' i te ' pwe ' wun kakItot iacimocuk Win kshInkaso Ne ' sIni nInI .
(src)="b.MAT.3.1.1"> In daardie dae het Johannes die Doper opgetree en in die woestyn van Judéa
(trg)="b.MAT.3.1.1"> ICI niw e ' kishkiwuk kipie ' wak Can , Ke ' ctapie ' nwe ' t , e ' pmukie ' kwe ' t no ‘ wmtukwakukik Cwtie ' uk .
(src)="b.MAT.3.2.1"> gepreek en gesê : Bekeer julle , want die koninkryk van die hemele het naby gekom .
(trg)="b.MAT.3.2.1"> OtIcI kItwak , Kisate ' ntmok ; osam otokumauwun shpumuk pe ' shoc pie ' te ' mkIt .
(src)="b.MAT.3.3.1"> Want dit is hy van wie deur die profeet Jesaja gespreek is toe hy gesê het : Die stem van een wat roep in die woestyn : Berei die weg van die Here , maak sy paaie reguit !
(trg)="b.MAT.3.3.1"> OtI ie ' o kaiacImukocIn iacimoncIn Ise ' iusIn , kItwak , OwIiu otInwe ' wun nkot pe ' motnakwsIt na ‘ mtukwakukikumuk , Nikan oshInwitak , Te ' pe ' n mukwie ' kon wshItwuk tupasI mie ' we ' sIn .
(src)="b.MAT.3.4.1"> En hy , Johannes , het ' n kleed gedra van kameelhare en ' n leergord om sy heupe , en sy voedsel was sprinkane en wilde heuning .
(trg)="b.MAT.3.4.1"> OpshIie ' o Can , kamtItIkIn kcowe ' si wisiumIn , ipi mishakIn kcipsonIn , pe ' mkcipsocIn , ipi kaotumicimowut , iukwan e ' tsawe ' ncIn , ipi amo sispakwut ,
(src)="b.MAT.3.5.1"> En Jerusalem en die hele Judéa en die hele omtrek van die Jordaan het uitgegaan na hom toe .
(trg)="b.MAT.3.5.1"> IwcI e ' kipie ' naskakot Cinose ' ne ' m , ipi caye ' k Cwtie ' , ipi caye ' k kiwtayiukwan e ' pmukiwuk Cantanuk .
(src)="b.MAT.3.6.1"> En hulle is deur hom in die Jordaan gedoop met belydenis van hulle sondes .
(trg)="b.MAT.3.6.1"> IcI e ' ki kcitapie ' nat shi Cantanuk , e ' kiwitumake ' wat omIcshuwe ' psiwnawan .
(src)="b.MAT.3.7.1"> Maar toe hy baie van die Fariseërs en Sadduseërs na sy doop sien kom , sê hy vir hulle : Addergeslag , wie het julle aangewys om te vlug vir die toorn wat aan kom is ?
(trg)="b.MAT.3.7.1"> Pic kawapmat e ' mane ' nIt Pe ' nIsiIn , ipi Se ' cwsiIn , e ' pianIt e ' tshI kcItapie ' nwe ' t , otIcI okinan , O ! pe ' matsie ' k pwatacke ' ie ' k mIntoie ' k ! we ' nicI kakoie ' k e ' wioshImotme ' k , iw nshkatsowun wapiamkuk .
(src)="b.MAT.3.8.1"> Dra dan vrugte wat by die bekering pas .
(trg)="b.MAT.3.8.1"> Pie ' toke ' , i we ' wnunuk pmatsowun e ' wiwapitI wuie ' k , kisate ' ntumwun .
(src)="b.MAT.3.9.1"> En moenie dink om by julleself te sê : ons het Abraham as vader nie ; want ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham op te wek .
(trg)="b.MAT.3.9.1"> Ke ' kowi , ke ' ko , ne ' ntuke ' k kiiwawa , E ' pIne ' -e ' mntoosmamIn , ktInum cI nin , Kshe ' mIne ' to otakshkIton , notI sIniIn , e ' wipsukwipnat pInoce ' iIn iukwanIn E ' pIne ' - e ' mIn .
(src)="b.MAT.3.10.1"> Maar die byl lê ook al teen die wortel van die bome .
(src)="b.MAT.3.10.2"> Elke boom wat geen goeie vrugte dra nie , word uitgekap en in die vuur gegooi .
(trg)="b.MAT.3.10.1"> Ipi iw iukwan pkumsakIn okitonawa e ' wce ' pkiwuk , iukwanIn ni mtukon , ipi cI niw mtukon pwapie ' tomkItnuk we ' onItnuk micum kukishkukaso , ipi cI , shkote ' k kupukcikaso .
(src)="b.MAT.3.11.1"> Ek doop julle wel met water tot bekering ; maar Hy wat ná my kom , is sterker as ek , wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie .
(src)="b.MAT.3.11.2"> Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur .
(trg)="b.MAT.3.11.1"> Nin we ' we ' nI , kitakcItapie ' num shi npik , e ' kisate ' ntume ' k , win cie ' ko ke ' pie ' pukwnIshkowut nin , win wusimI pite ' ntakwsI icI nin , coiI nin ntupit e ' ntakwsIsi , icIi e ' wipmaotawuk omuksInIn , win ie ' k kukcitapie ' nkowa shi Kshe ' mIne ' to ocipamIn ipi iukwan shkote ' k .
(src)="b.MAT.3.12.1"> Sy skop is in sy hand , en Hy sal sy dorsvloer deur en deur skoonmaak en sy koring in die skuur saambring , maar die kaf sal Hy met onuitbluslike vuur verbrand .
(trg)="b.MAT.3.12.1"> WinsI kie ' nuk nonouwun one ' cik , icI we ' we ' nI okupinakwan opIskakomIn , ipi okumawtoston opukwe ' shkInum ; okIton mukukok , icIie ' k okIdakswan oshIikwe ' mnIn , shi kakuk shkote ' k .
(src)="b.MAT.3.13.1"> Toe het Jesus van Galiléa na die Jordaan , na Johannes gekom om deur hom gedoop te word .
(trg)="b.MAT.3.13.1"> IcI e ' pie ' ocupiat Cisus iukwanuk Ke ' nIniuk , e ' shiat Catanuk e ' iInIt CanIn e ' wikcItapie ' nkot .
(src)="b.MAT.3.14.1"> Maar Johannes het Hom ernstig teëgegaan en gesê : Ek het nodig om deur U gedoop te word , en kom U na my toe ?
(trg)="b.MAT.3.14.1"> CancI okikna ‘ moan , otI okinan , NinsI ie ' k ktakcItapie ' n ; TacI e ' pie ' naska ‘ wiIn , nin .
(src)="b.MAT.3.15.1"> Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê : Laat dit nou toe , want só pas dit ons om alle geregtigheid te vervul .
(src)="b.MAT.3.15.2"> Daarna het hy Hom toegelaat .
(trg)="b.MAT.3.15.1"> Cisus cI okinkwe ' twan otI okinan , NocImasI i kInomkIt nkom , Iw ke ' shuwe ' pse ' ikon e ' wite ' pwe ' k , caye ' k mInoshuwe ' psiwun .
(trg)="b.MAT.3.15.2"> IwcI e ' kite ' pwe ' twat .
(src)="b.MAT.3.16.1"> En nadat Jesus gedoop was , het Hy dadelik uit die water opgeklim , en meteens gaan die hemele vir Hom oop , en Hy sien die Gees van God soos ' n duif neerdaal en op Hom kom .
(trg)="b.MAT.3.16.1"> IcI Cisus kakishkcItapie ' nkot , iwcI papuk kashIpie ' kwashuk , icI pInI e ' kinsakwsanuk , Kishuk , ipi kiwapman Kshe ' mIne ' to OcipamIn , e ' pie ' nisashkanIt , ke ' cwa mIne ' to mimi ; e ' pie ' pkIshnInIt wiiwuk .
(src)="b.MAT.3.17.1"> En daar kom ' n stem uit die hemele wat sê : Dit is my geliefde Seun in wie Ek ' n welbehae het .
(trg)="b.MAT.3.17.1"> IcI pInI , notakwsowun shpumuk , otI kikItomkIt , OtI ie ' o te ' panuk NkwIs , nin ke ' cmInonwe ' It .
(src)="b.MAT.4.1.1"> Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel .
(trg)="b.MAT.4.1.1"> IWCI Cisus e ' kimacinkot KcI CipamIn now ' mtukwakik , e ' wikwcItupe ' nmukot ni mIcImIne ' ton .
(src)="b.MAT.4.2.1"> En nadat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het , het Hy naderhand honger geword .
(trg)="b.MAT.4.2.1"> IcI pic , KapwawisnIt nie ' waptuk tso kishuk , ipi nie ' waptuk tso tpuk ; iwcI e ' pkIte ' t .
(src)="b.MAT.4.3.1"> En die versoeker het na Hom gekom en gesê : As U die Seun van God is , sê dat hierdie klippe brode word .
(trg)="b.MAT.4.3.1"> IcI pic kakocItpe ' nmukocIn kapianIt e ' cIiIt otI okikon ; KishpIn kin We ' kwIsmukwiIn Kshe ' mIne ' to , kIton notI sIniIn e ' wiwshIckate ' k e ' wikwe ' shkInwuk .
(src)="b.MAT.4.4.1"> Maar Hy antwoord en sê : Daar is geskrywe : Die mens sal nie van brood alleen lewe nie , maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan .
(trg)="b.MAT.4.4.1"> Okinkwe ' twancI ipi otI okinan otI e ' shonupie ' kate ' k ; NInI cowitapmatsIsi , pe ' pshuk pkwe ' shkIn mtIno ; mtIno ie ' ki cak kikitowun we ' cpie ' sakumom kuk otonik Kshe ' mIne ' to .
(src)="b.MAT.4.5.1"> Toe neem die duiwel Hom saam na die heilige stad en laat Hom op die dak van die tempel staan
(trg)="b.MAT.4.5.1"> IucI mIcImIne ' ton okisho ' wnukon iukwuanuk kcI otanuk , e ' kiw cipitupukot shi kwItupuk nume ' okumkok .
(src)="b.MAT.4.6.1"> en sê vir Hom : As U die Seun van God is , werp Uself af ; want daar is geskrywe : Hy sal sy engele bevel gee aangaande U , en hulle sal U op die hande dra , sodat U nie miskien u voet teen ' n klip stamp nie .
(trg)="b.MAT.4.6.1"> OtIcI otukon , KishpIn kin , okwIsmukwiIn Kshe ' mIne ' to , pie ' ocIniswe ' pnItson ; otukwshI e ' shonIpie ' kate ' k , Win okuwitmowan omIshInIwe ' mIn , e ' wikuwapmukwiIn ipi onIciwak kupumukwitInukok wikake ' e ' wipwapaksite ' shnIn sInik .
(src)="b.MAT.4.7.1"> Jesus sê vir hom : Daar is óók geskrywe : Jy mag die Here jou God nie versoek nie .
(trg)="b.MAT.4.7.1"> Cisus cI otI okinan , otukwshI e ' shwunIpie ' ka te ' k minI , Ke ' kowi kwcItupe ' nmakIn Te ' pe ' nmukwiIn Kshe ' mIne ' to .
(src)="b.MAT.4.8.1"> Weer neem die duiwel Hom saam na ' n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid ,
(trg)="b.MAT.4.8.1"> MinI cI , mIcImIne ' to okishonan e ' cI kcI pkotnianuk e ' kiwaptuat , caye ' k okumauwun shotI kik , e ' pic wuntInuk .
(src)="b.MAT.4.9.1"> en sê vir Hom : Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval en my aanbid .
(trg)="b.MAT.4.9.1"> Ipi otI okinan , caye ' k notI , kuminIn , KishpIn pmukocnIn , ipi nume ' kItoiIn .
(src)="b.MAT.4.10.1"> Toe sê Jesus vir hom : Gaan weg , Satan ! want daar is geskrywe : Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien .
(trg)="b.MAT.4.10.1"> OtIcI Cisus okinan , Nkoci , shian , MIcImIne ' to , otukwshI e ' shwunupie ' kate ' k , Nume ' kito ‘ w Te ' pe ' nmukwuiIn , Kshe ' mIne ' to wintIno kie ' pmItwut .
(src)="b.MAT.4.11.1"> Daarna het die duiwel Hom laat staan , en daar het engele gekom en Hom gedien .
(trg)="b.MAT.4.11.1"> IwcIni , mIcImIne ' ton kashInkInkot , ipi pInI mIshInwe ' n e ' pianIt , icI e ' pie ' pmitakot .
(src)="b.MAT.4.12.1"> En toe Jesus hoor dat Johannes in die gevangenis gesit was , het Hy na Galiléa teruggegaan .
(trg)="b.MAT.4.12.1"> IcI pic Cisus kanotuk , ni CanIn e ' kikpakwukasnIt , kishImaci shi Ke ' niniuk ;
(src)="b.MAT.4.13.1"> En Hy het Násaret verlaat en gaan woon in Kapérnaüm aan die see , in die gebied van Sébulon en Náftali ,
(trg)="b.MAT.4.13.1"> IcI e ' nkItuk Ne ' se ' nIt ; e ' kishiat e ' wIiIt cikcukum Ke ' panium e ' te ' nuk , ipi e ' pie ' kokumukianuk Se ' pwnIn , ipi Ne ' ptInum .
(src)="b.MAT.4.14.1"> sodat vervul sou word wat gespreek is deur Jesaja , die profeet , toe hy gesê het :
(trg)="b.MAT.4.14.1"> Niiw ie ' ni te ' pwe ' onIn kakitot Ise ' us iacimot otI kItwak ,
(src)="b.MAT.4.15.1"> Die land Sébulon en die land Náftali , na die see toe , oorkant die Jordaan , Galiléa van die heidene--
(trg)="b.MAT.4.15.1"> Iw e ' kiwuk Se ' pwnIn , ipi e ' kiwuk Ne ' ptInum shiw cikcukum wus ipI Catan : o Ke ' nIni mawak Me ' ikIscIk ;
(src)="b.MAT.4.16.1"> die volk wat in duisternis sit , het ' n groot lig gesien , en die wat sit in die land en skaduwee van die dood , vir hulle het ' n lig opgegaan .
(trg)="b.MAT.4.16.1"> Kiw nIshInape ' k kacipitupcuk , e ' kiskupkonianuk okiwaptanawa e ' kikcI wase ' anuk , kiw cI kacipitupIcuk , e ' tnukie ' wat , ipi e ' cipamtomkuk npowIn ; wase ' iak kipie ' mokse ' mkIt .
(src)="b.MAT.4.17.1"> Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê : Bekeer julle , want die koninkryk van die hemele het naby gekom .
(trg)="b.MAT.4.17.1"> IwcI pic Cisus e ' pmowe ' pkie ' kwe ' t , otI kikIto ; Kisate ' ntumok ; iukwankwshI okumauwun e ' te ' k shpumuk kishkot pe ' shoc pie ' iumkIt .
(src)="b.MAT.4.18.1"> En terwyl Jesus langs die see van Galiléa loop , sien Hy twee broers , Simon wat genoem word Petrus , en Andréas , sy broer , besig om ' n net in die see uit te gooi ; want hulle was vissers .
(trg)="b.MAT.4.18.1"> IcI Cisus e ' pmose ' t cikcukum Ke ' nIniuk , okiwapman nish we ' wikane ' itIncIn ; Sayiman e ' shnukasot Pitu , ipi E ' nto , ni wikane ' iIn , e ' tshI pukInanIt supiIn kiukumik ; kikikoske ' ‘ onInwuk .
(src)="b.MAT.4.19.1"> En Hy sê vir hulle : Kom agter My aan , en Ek sal julle vissers van mense maak .
(trg)="b.MAT.4.19.1"> IcI otI okinan , Naktone ' o ‘ shuk ; kaoshe ' num e ' wikikoskawe ' p nInwuk .
(src)="b.MAT.4.20.1"> En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg .
(trg)="b.MAT.4.20.1"> IcI papuk e ' kinkaawat otIsupimwan , icI e ' kinaktone ' wawat .
(src)="b.MAT.4.21.1"> En toe Hy daarvandaan verder gaan , sien Hy twee ander broers , Jakobus , die seun van Sebedéüs , en Johannes , sy broer , in die skuit saam met hulle vader Sebedéüs , besig om hulle nette heel te maak ; en Hy het hulle geroep .
(trg)="b.MAT.4.21.1"> IcI e ' nmaocImacit shiw , okiwapman minI , anIt nish we ' wikane ' itIncIn , Ce ' ms , We ' kwIsmukot Se ' pitiIn , ipi Can wikane ' iIn pic napkwanuk , Se ' pitiIn , oswan e ' na ' towat , otusupimwan ; icI e ' kintomat .
(src)="b.MAT.4.22.1"> En hulle het dadelik die skuit en hulle vader verlaat en Hom gevolg .
(trg)="b.MAT.4.22.1"> IcI papuk e ' kinkItmowat onapkwanwa ipi oswan ; e ' kinaktone ' wawat .
(src)="b.MAT.4.23.1"> En Jesus het deur die hele Galiléa rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees .
(trg)="b.MAT.4.23.1"> IcI Cisus e ' kipashiat Ke ' nIniuk e ' pmuknomake ' t ; iukwanuk otInume ' okumkomwak , ipi e ' pmukie ' kwe ' t mnoacImowun , iukwan okumauwun , ipi e ' pmIne ' se ' we ' t cak , e ' shnakwuk iakwnoke ' wun , ipi cak e ' shnakwuk kwtuke ' ntumwun ki nIshInape ' k .
(src)="b.MAT.4.24.1"> En die gerug aangaande Hom is versprei oor die hele Sírië ; en hulle het na Hom gebring almal wat ongesteld was , wat gekwel was deur allerhande siektes en pyne en wat van duiwels besete was , en maansiekes en verlamdes ; en Hy het hulle gesond gemaak .
(trg)="b.MAT.4.24.1"> IcIi , otI win wiacmukwsIwun e ' kipashiamke ' tnuk kiswe ' shkie ' nI shi caye ' k Sinie ' uk ; okipie ' twawancI niw caye ' k iakwnokancIn ni nIshInape ' n , ipi ni na ‘ we ' napinIncIn , ipi kwe ' tukitoncIn , ipi niw packakwancIn mIcImIne ' ton , ipi ni ne ' kaptIncIn , ipi niw ne ' nie ' psIncIn , icI win e ' kine ' se ' at .
(src)="b.MAT.4.25.1"> En groot menigtes het Hom gevolg van Galiléa en Dekápolis en Jerusalem en Judéa en van oorkant die Jordaan af .
(trg)="b.MAT.4.25.1"> IcI okipme ' nashkakon ke ' cmaoce ' ‘ tincIn nIshInape ' n , pie ' ocupie ' n Ke ' nIniuk , ipi kiwcupie ' n Tike ' ponIsuk , ipi kiwcupie ' n Cinose ' ne ' muk , ipi kiwcupie ' n Cwtie ' uk , ipi kiwcupie ' n wus ipI Catanuk .
(src)="b.MAT.5.1.1"> En toe Hy die skare sien , het Hy op die berg geklim ; en nadat Hy gaan sit het , het sy dissipels na Hom gekom ;
(trg)="b.MAT.5.1.1"> ICI kawapmat niw maoce ' tincIn , e ' okwIcowe ' t , e ' shpItnianuk , icI kacipitupIt ni e ' knomowacIn okipie ' naskakon .
(src)="b.MAT.5.2.1"> en Hy het sy mond geopen en hulle geleer en gesê :
(trg)="b.MAT.5.2.1"> IcI e ' ki pakinuk ioton ; icI e ' ki knomowat , otI kikIto .
(src)="b.MAT.5.3.1"> Salig is die wat arm van gees is , want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele .
(trg)="b.MAT.5.3.1"> Shuwe ' ntakwsik , ki ke ' tmake ' nkuk , ocipamwan ki ie ' ki , te ' pe ' ntukuk okumauwuni shpumuk kishkok .
(src)="b.MAT.5.4.1"> Salig is die wat treur , want hulle sal vertroos word .
(trg)="b.MAT.5.4.1"> Shuwe ' ntakwsik ki kasate ' ntukuk ; ki ie ' ki ke ' mnwe ' ntukuk .
(src)="b.MAT.5.5.1"> Salig is die sagmoediges , want hulle sal die aarde beërwe .
(trg)="b.MAT.5.5.1"> Shuwe ' ntakwsik ki pwakcIne ' ntukuk wio ’ wawa ; ki ie ' ki ke ' tpe ' ntumwat kI .
(src)="b.MAT.5.6.1"> Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid , want hulle sal versadig word .
(trg)="b.MAT.5.6.1"> Shuwe ' ntakwsik ki , pe ' kIte ' we ' ntukuk , ipi e ' kakaskite ' e ' skuk , iukwan mnoshuwe ' psowun ; ki ie ' ki ke ' moshkIne ' sanuk
(src)="b.MAT.5.7.1"> Salig is die barmhartiges , want aan hulle sal barmhartigheid bewys word .
(trg)="b.MAT.5.7.1"> Shuwe ' ntakwsik ki she ' we ' ncIke ' cIk ; ki ie ' ki ke ' kshkItocuk , she ' we ' ncuke ' wun .
(src)="b.MAT.5.8.1"> Salig is die wat rein van hart is , want hulle sal God sien .
(trg)="b.MAT.5.8.1"> Shuwe ' ntakwsik ki , kiw pante ' acIk ; kiie ' ki ke ' wapmacIk Kshe ' mIne ' ton .
(src)="b.MAT.5.9.1"> Salig is die vredemakers , want hulle sal kinders van God genoem word .
(trg)="b.MAT.5.9.1"> Shuwe ' ntakwsik ki , tpantowun we ' shtocuk ; ki ie ' ki , ke ' shInkascIk Kshe ' mIne ' to onicansIn .
(src)="b.MAT.5.10.1"> Salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid , want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele .
(trg)="b.MAT.5.10.1"> Shuwe ' ntakwsik ki mnoshuwe ' psuwun , we ' ckwtukitowat ki ie ' ki te ' pe ' ntukuk okumauwun shpumuk kishkok .