Ek het gister hard gewerk.
Ke berekile thata maabane.
Ek sou graag Gaborone toe wou gaan.
Ke ka rata go ya kwa Gaborone.
Jy praat Tswana mooi. Waar't jy dit geleer?
O bua Setswana sentle. O se ithutile kae?
Ek het 'n vriend wat Tswana praat, sy help vir my.
Ke na le tsala e e buang Setswana, o a nthusa.
Wat maak jy vandag?
O dira eng gompieno?
Ek het met Chris en Sarah gepraat, hulle gaan vanaand fliek.
Ke buile le Chris le le Sarah, ba ya difiliming maitsiboa.
Dankie, dit sal lekker wees.
Ke a leboga, ke ka rata jalo.
Dis goed. Ek gaan na werk probeer om te kom.
Go siame. Ke tla leka go tla morago ga tiro.
Ek wil ook graag verstaan.
Le nna ke ka rata go tlhaloganya.
Wanneer gaan jy werk toe?
O ya tirong leng?
Die kinders het begin om te praat.
Bana ba simolotse go bua.
My vakansie het laas week begin.
Diholiday tsa me di simolotse beke e fetileng.
Het jy weer jou studies begin?
O simolotse dithuto tsa gago gape?