regtig?
本当?
Dankie dat julle gekom het.
来てくれてありがとう。
Dankie dat U gekom het.
来てくれてありがとう。
Regtig?
本当に?
Sy is twee jaar ouer as jy.
彼女は君より2つ年上だ。
Sy is goed groot gemaak.
彼女は育ちがよい。
Sy is twee jaar ouer as jy.
彼女はあなたより2歳年上である。
Haar toespraak was uitmuntend.
彼女たちの演説はすばらしかった。
Hy is sterk.
彼は強い。
Ek werk in 'n hospitaal.
私は病院で働いています。
Ek is gewoond daaraan om vroeg wakker te word
私は早起きするのになれている。
Ek moet aan my kinders dink.
私は子供達のことを考えなければならない。
Ek weet nie of dit waar is nie.
私はそれが本当であるかどうか分らない。
Daar is 'n dans partytjie Vrydagaand by die hoërskool.
金曜日の晩に高校でダンスパーティーがある。
Gesondheid!
乾杯!
Dit was baie mooi.
とてもキレイでした。
Dis wat ek gekoop het in Spanje.
これは私がスペインで買った物です。
Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, ag, nege, tien.
一、二、三、四、五、六、七、八、九、十。
Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, ag, nege, tien.
一つ、二つ、三つ、四つ、五つ、六つ、七つ、八つ、九つ、十。
Ek verstaannie
分からない。
Wat?
何?
Ek hou van hoender.
僕は鶏肉が好きです。
Helsinki is die hoofstad van Finland.
ヘルシンキはフィンランドの首都です。
Ek gaan my tande borsel.
私は歯を磨いてきます。
Felipe het twee motors en een motorfiets.
フェリペは車2台とバイク1台を持っている。
Ek is lief vir Italiaanse kos.
イタリア料理が大好きです。
Waar is die ingang?
入り口はどこですか?
Hulle ken ons nie.
彼らは私たちを知らない。
Geelkoper is 'n legering van koper en sink.
黄銅は銅と亜鉛の合金である。
Vroue en kinders eerste!
女と子どもが先だ。
Tom is 'n volwasse.
トムは大人だ。
Welkom in Australië.
オーストラリアへようこそ。
wat doen julle
何してんの?
Tom kan nie swem nie.
トムは泳げない。