Hy skop my!
He's kicking me!


Ek is lief vir jou.
I love you.

Ek hou van jou.
I love you.

Baie geluk!
Congratulations!

Ek praat nie goed genoeg Frans nie!
I don't speak French well enough!

Ek praat geen Japannees nie.
I don't speak Japanese.

Baie dankie!
Thank you very much!

Jy lyk dom.
You look stupid.

Maak oop jou mond!
Open your mouth!

Niemand het gekom nie.
Nobody came.

Die rekening asseblief.
The check, please.

Ek wil nie skool toe gaan nie.
I don't want to go to school.

Dit reën.
It is raining.

"Dankie." "Jy is welkom."
"Thank you." "You're welcome."

Japan is vol mooi stede. Kyoto en Nara, by voorbeeld.
Japan is full of beautiful cities. Kyoto and Nara, for instance.

Ek ken hom nie.
I don't know him.

Snags is alle katte grou.
All cats are grey in the dark.

Wie het dit gesê? Dis heeltemal verkeerd.
Who said that? It's totally wrong!

Jy verwag te veel van haar.
You are expecting too much of her.

Glo jy in God?
Do you believe in God?

Jy mag my nuwe motor gebruik.
You may use my new car.

Jy moes die vergadering bygewoon het.
You should have attended the meeting.

Jy is nie 'n lafaard nie.
You are not a coward.

Hoe durf jy dit sê?
How dare you say that?

Jy kan nou huis toe gaan.
You may go home now.

Waarom wil jy hierdie boek koop?
Why do you want to buy this book?

Wat maak julle?
What are you doing?

Jy sal gou gewoond raak aan hierdie koue weer.
You'll soon get accustomed to this cold weather.

Ek dink jou teorie hou nie steek nie.
I think your theory does not hold water.

Bemoei jou met jou eie sake!
Mind your own business!

Jou verduideliking klink aanneemlik, maar dit hou net nie steek nie.
Your explanation sounds plausible, but it just doesn't hold water.

Jou brief het my gelukkig gemaak.
Your letter made me happy.

Wat jy sê maak nie sin nie.
What you are saying does not make sense.

Wat sou jy gedoen het as jy in my plek was?
What would you do if you were in my place?

Dit is wreed van jou om met haar fout te vind.
It is cruel of you to find fault with her.

As jy opstaan sal hy besig wees om te studeer.
He will be studying when you get up.

Ek wens jy was naby aan my.
I wish you were close to me.

Dit is gevaarlik om op jou eie in daardie gebied in te gaan.
It is risky for you to go into that area alone.

Jy het hierdie boek geskryf?
You wrote this book?

U het hierdie boek geskryf?
You wrote this book?

Hoe ver is dit na die lughawe toe?
How far is it to the airport?

Ek wens ek was ryk.
I wish I were rich.

Geld kan nie geluk koop nie.
Money can't buy happiness.

Twee honde veg vir 'n been, en die derde hardloop daarmee weg.
Two dogs fight for a bone, and the third runs away with it.

Vra, en jy sal ontvang.
Ask, and it shall be given you.

Ons sien uit na die vakansies.
We are looking forward to the holidays.

Rook benadeel ons gesondheid.
Smoking affects our health.

As die kat weg is, is die muis baas.
When the cat is away, the mice will play.

Jy is mooi.
You are beautiful.

Het sy daardie katjie seergemaak?
Did she hurt that kitten?