# af/ted2020-1090.xml.gz
# zh_tw/ted2020-1090.xml.gz


(src)="1"> Khan Akademie is mees bekend vir die versameling van video 's , so voor ek verder gaan , laat ek jul ' n bietjie van ' n montage wys .
(trg)="1"> Khan 學院因 它豐富的影片資源而出名 在我開始演講前 先讓我們看一段剪輯影片

(src)="2"> ( Video ) Salman Khan : So die skuinssy is nou vyf .
(trg)="2"> 於是這個直角三角形的斜邊就成了 5

(src)="3"> Hierdie dier se fossiele is net te vinde in hierdie deel van Suid-Amerika -- ' n mooi skoon band hier -- en in hierdie deel van Afrika .
(trg)="3"> 這種動物的化石只能在南美這個地區找到 一條很清楚的界限 還有非洲的這個區域

(src)="4"> Ons kan integreer oor die oppervlak , en die notasie is gewoonlik is ' n kapitaal Sigma .
(trg)="4"> 我們可以合併表面 通常用 Σ 來標記

(src)="5.1"> Nasionale Vergadering : Hulle skep die Komitee van Openbare Veiligheid , wat klink soos ' n baie mooi komitee .
(src)="5.2"> Let op , dit is ' n aldehied ,
(trg)="5"> 國民大會 : 他們創造了公共安全委員會 聽上去像是個不錯的委員會 注意 , 這是乙醛

(src)="6"> en dit is ' n alkohol .
(trg)="6"> 是一種酒精

(src)="7"> Begin onderskeid in effektor en geheue selle .
(trg)="7"> 開始分化為效應與記憶細胞

(src)="8.1"> ' n Sterrestelsel .
(src)="8.2"> Daar is nog ' n sterrestelsel .
(src)="8.3"> Daars ' n ander sterrestelsel .
(trg)="8"> 一個銀河 。 哇 , 那裡又有一個銀河 看啊 , 那裡還有另外一個

(src)="9"> En vir die dollars is hulle 30 miljoen , plus die 20 miljoen dollars van die Amerikaanse vervaardiger .
(trg)="9"> 對美元來說 , 是三千萬 加上從美國製造商來的兩千萬

(src)="10"> As dit nie jou domslaan nie , dan het jy geen emosie nie .
(trg)="10"> 如果這還不夠讓你瞠目結舌 你就是麻木不仁

(src)="11"> ( Gelag ) ( Applous ) SK : Ons het nou al ongeveer 2200 videos wat alles dek vanaf basiese optelkunkde tot vektor kalkulus en ' n paar van die dinge wat jy daar gesien het .
(trg)="11"> ( 笑聲 ) ( 掌聲 ) 我們現在有 兩千兩百個影片 從基本的算術 一直到向量微積分 還有一些你剛剛看到的科目

(src)="12"> Ons het ' n miljoen studente ' n maand wat gebruik maak van ons webwerf , waar hul ongeveer ‘ n 100 tot 200,000 video 's per dag kyk .
(trg)="12"> 一個月有百萬個學生使用我們的網站 一天有一百到二十萬個影片被觀看

(src)="13"> Maar waaroor ons hier wil praat is hoe ons gaan beweeg na die volgende vlak .
(trg)="13"> 但我們今天所要談論的 是如何提升這項服務

(src)="14"> Maar voor ek daar begin , wil ek eers ' n bietjie praat oor hoe ek hiermee begin het .
(trg)="14"> 在我這樣做以前 我想先談談我究竟是如何開始的

(src)="15"> Sommige van julle sal weet , dat sowat vyf jaar gelede was ek ' n ontleder by ' n heining fonds , ek was in Boston , en ek was my neefs se afstand-leermeester in New Orleans .
(trg)="15"> 你們其中的一些人或許知道 五年前我是個避險基金分析師 我當時人在波士頓 給我在紐澳良的表弟上課

(src)="16"> En ek begin toe om die eerste YouTube video 's op te laai regtig net as ' n ietsie extra , net as ' n aanvulling vir my neefs -- iets wat hulle ' n opknappingskursus of iets kon gee .
(trg)="16"> 當我把第一支影片放上 YouTube 不過是把它當成一種不錯的 輔助教材 讓他們耳目一新之類的

(src)="17"> En so gou soos ek daardie eerste YouTube videos opgelaai het , het interessante dinge gebeur --
(trg)="17"> 當我把第一個 YouTube 影片放上去以後 有趣的事發生了

(src)="18"> eintlik het ' n klomp interessante dinge gebeur .
(trg)="18"> 事實上是許多有趣的事發生了

(src)="19"> Die eerste was die terugvoering van my neefs .
(trg)="19"> 第一是我表弟的反應

(src)="20"> Hulle het vir my gesê dat hulle verkies om my op YouTube te kyk , as in persoon self .
(trg)="20"> 他們說 他們喜歡 YouTube 上的我更勝真人

(src)="21.1"> ( Gelag ) En sodra mens oor die vandehandse slag daarvan kom , was daar eintlik iets baie diepgaande daar .
(src)="21.2"> Hulle het gesê
(trg)="21"> ( 笑聲 ) 而且一旦你忘記話中那諷刺的部份 你便能聽見一件非常重要的訊息 他們是說

(src)="22"> dat hulle verkies eerder die geoutomatiseerde weergawe van hul neef teenoor hul regte neef .
(trg)="22"> 他們喜歡自動化版本的表哥 勝於真正的表哥

(src)="23"> Aan die begin , lyk dit baie on-intuïtief , maar wanneer jy eintlik dink daaroor uit hulle oogpunt , maak dit heelwat sin .
(trg)="23"> 剛開始會覺得很反常 但當你用他們的角度來想 , 事實上很合理

(src)="24"> Jy het hierdie situasie waar hulle nou hul neef kan vries en herhaal , sonder om te voel dat hulle my tyd mors .
(trg)="24"> 狀況是 他們可以把表哥暫停或重複 而不用感覺浪費了我的時間

(src)="25"> As hulle iets moet hersien wat hulle ‘ n paar weke gelede moes geleer het , of selfs ' n paar jaar gelede , hoef hulle nie skaam te wees om hul neef te vra nie .
(trg)="25"> 如果他們要復習 兩個禮拜前學的東西 甚至是幾年前學的東西 他們不用不好意思地來問我

(src)="26.1"> Hulle kan net kyk na die video 's .
(src)="26.2"> As hulle verveeld word , kan hulle net voort gaan .
(trg)="26"> 只要看這些影片就好 。 無聊了可以隨時關掉

(src)="27.1"> Hulle kan dit kyk op hul eie tyd , teen hul eie tempo .
(src)="27.2"> En waarskynlik die minste waardeerde aspek van hiervan
(trg)="27"> 可以在自己想要的時間 , 用自己想要的速度看 而最少人想到的是

(src)="28"> is die idee dat vir die heel eerste keer , die heel eerste keer dat jy probeer om jou brein om ' n nuwe konsep te kry , is die heel laaste ding wat jy nodig het ' n ander mens wat sê , " Het jy dit verstaan ? "
(trg)="28"> 在你第一次 第一次 在你的大腦嘗試理解一個新概念時 你最不需要的事情就是 另外一個人在你旁邊說 “ 到底懂了沒有 ? ”

(src)="29"> En dit is wat gebeur het met die interaksie met my neefs voor dit , en nou kan hulle dit doen in die intimiteit van hul eie kamer .
(trg)="29"> 但這就是我和我表弟互動時發生的 現在他們可以 在自己的房間看

(src)="30"> Die ander ding wat gebeur het is -- ek het die videos op YouTube gelaai -- ek het geen rede gesien om dit privaat te maak nie , so ek laat toe dat ander mense dit kon sien , en mense het begin op die video ’ s afkom , en ek het begin om ' n paar opmerkings en ' n paar briewe en alle tipe terugvoering ontvang van mense van regoor die wêreld .
(trg)="30"> 另外一件事就是 但我把影片放到 YouTube 上時 我覺得沒必要隱藏 大家都可以看 有人發現這些影片 我開始收到留言和一些信件 還有來自世界各地 很多不同的回應

(src)="31"> En dit is net ' n paar .
(trg)="31"> 這些是其中一些

(src)="32"> Dit is eintlik van een van die oorspronklike kalkulus video 's .
(trg)="32"> 這個回應是給最早的那些微積分影片的

(src)="33"> En iemand het op YouTube geskryf -- dit was die YouTube kommentaar : " Eerste keer dat ek glimlag terwyl ek ' n afgeleiding doen . "
(trg)="33"> 有人在 Youtube 上留言到 “ 這是我第一次算導數會微笑 ”

(src)="34.1"> ( Gelag ) Laat ons stop hier .
(src)="34.2"> Hierdie persoon het ' n afgeleid gedoen
(trg)="34"> ( 笑聲 ) 等等 這個人在算導數

(src)="35"> en toe geglimlag .
(trg)="35"> 然後他微笑了

(src)="36.1"> En dan in ' n reaksie op daardie kommentaar .
(src)="36.2"> Jy kan op YouTube gaan kyk na hierdie kommentaar -- het iemand anders geskryf : " Dieselfde ding hier .
(trg)="36"> 然後有人回應了這個微笑的人 你可以上 YouTube 去看這些回應 另外一個人說 “ 我也是 ”

(src)="37.1"> Ek het was sommer op ' n natuurlike hoog en was in ' n goeie bui vir die hele dag .
(src)="37.2"> Vandat ek kan onthou sien ek al hierdie " Matrix ( film ) " teks in die klas , en nou is ek soos , ' Ek ken Kung Fu . ' "
(src)="37.3"> ( Gelag ) En ons kry ' n baie terugvoer soos hierdie ontvang .
(trg)="37"> 那天我整個人飄飄欲仙 以前我 在課堂上看見這些天書 現在我好像學得了絕世功夫 ( 笑聲 ) 我們得到了很多這種回應

(src)="38"> Dit was duidelik besig om mense te help .
(trg)="38"> 很明顯地 , 這幫助了很多人

(src)="39"> Maar toe , soos die kykertal net aanhou groei en aanhou groei het , het ek begin om briewe van mense te ontvang , en dit het begin duidelik geword dat dit eintlik meer as net ' n lekker-om-te-hê was .
(trg)="39"> 觀影人數越來越多 我開始收到這些信件 漸漸的你開始明白 這不只是輔助教材

(src)="40.1"> Dit is net ' n uittreksel uit een van daardie briewe .
(src)="40.2"> " My 12-jarige seun het outisme en het ' n verskriklike tyd met wiskunde .
(trg)="40"> 這裡有一封信 是這樣說的 “ 我 12 歲的自閉症兒子 對數學一籌莫展

(src)="41"> Ons het alles probeer , alles gekyk , alles gekoop .
(trg)="41"> 我們試過所有方法 看過所有書籍 , 買了所有教材

(src)="42"> Ons het op jou video oor desimale afgekom en dit het deurgekom .
(trg)="42"> 我們發現了你的十進位影片 , 他看懂了

(src)="43.1"> Toe het ons aanbeweeg na die gevreesde breuke .
(src)="43.2"> Weereens het hy het dit verstaan .
(trg)="43"> 於是我們播可怕的分數影片 , 他又懂了

(src)="44"> Ons kon dit nie glo nie .
(trg)="44"> 我們不可置信

(src)="45"> Hy is so opgewonde . "
(trg)="45"> 他超興奮的 。 ”

(src)="46.1"> En so kan jy jouself indink , hier was ek ' n ontleder by ' n heining fonds .
(src)="46.2"> Dit was baie vreemds vir my om iets van sosiale waarde te doen .
(trg)="46"> 你可以想像 身為一位避險基金分析師 做一些有益社會的事對我來說非常陌生

(src)="47"> ( Gelag ) ( Applous ) Maar ek was opgewonde , so ekt aangehou .
(trg)="47"> ( 笑聲 ) ( 掌聲 ) 但我很興奮 , 於是我繼續製作這些影片

(src)="48.1"> En toe het ' n paar ander dinge op my begin aanbreek .
(src)="48.2"> Dat , nie net sal dit my neefs nou help nie , of hierdie mense wat briefies stuur nie , maar dat die inhoud nooit sal oud raak nie , dat dit hul kinders of hul kleinkinders sou kon help .
(trg)="48"> 一些其它事情開始發生了 這些影片不但能幫助我表弟 和這些寫信給我的人 而且這些影片永遠不會變老 它可以幫助他們的孩子 或孫子

(src)="49.1"> As Isaac Newton YouTube videos oor kalkulus sou gedoen het , sou ek nie hoef nie .
(src)="49.2"> ( Gelag )
(trg)="49"> 如果牛頓 上傳一個微積分的 YouTube 影片 就用不著我了 ( 笑聲 )

(src)="50"> Die veronderstelling dat hy goed was .
(trg)="50"> 當然 , 那得要他很會教 , 我們無從得知

(src)="51.1"> Ons weet nie .
(src)="51.2"> ( Gelag ) Die ander ding wat gebeur het -- en selfs op hierdie punt , het ek gesê , " Goed , miskien is dit ' n goeie aanvulling .
(src)="51.3"> Dit is goed vir gemotiveerde studente .
(trg)="51"> ( 笑聲 ) 就算發生了這些事 就算到了那個時候 , 我仍想 “ 好吧 , 或許它是不錯的輔助教材 很能激勵學生

(src)="52.1"> Dit is goed vir miskien tuisskolers . "
(src)="52.2"> Maar ek het nie gedink dit sou iets wees
(trg)="52"> 給在家上課的學生也很有用 ” 但我從來沒想到

(src)="53"> wat op ‘ n manier die klaskamer sou deurdring nie .
(trg)="53"> 它竟然能打進課堂

(src)="54.1"> Maar toe het ek begin briewe van onderwysers ontvang .
(src)="54.2"> En die onderwysers sou skryf , en sê , " Ons het jou video 's gebruik het om die klaskamer om te swaai .
(trg)="54"> 但我開始收到老師的信 這些老師寫著 “ 我們在課堂上播你的影片

(src)="55"> Jy het die lesings gegee , so nou wat ons doen ... " -- en dit kan gebeur in elke klaskamer in Amerika môre -- " ... wat ek doen is ek ken die lesings as huiswerk toe , en wat gebruik was as huiswerk , doen die studente nou in die klaskamer . "
(trg)="55"> 你已經解釋過了 , 那我們呢 ⋯ ⋯ ” 說真的 , 這件事可以明天就在美國每個學校發生 “ ⋯ ⋯ 我們只要把看影片變成他們的功課 然後把以前的回家作業 變成在課堂上的習作 ”

(src)="56"> En ek wil onderbreek hier vir -- ( Applous ) Ek wil Stop hier vir ' n sekonde , want daar is ' n paar interessante dinge .
(trg)="56"> 我想要在這裡打個岔 - ( 掌聲 ) 我想在這裡打個岔 因為這裡有幾項有趣的事

(src)="57.1"> Een , wanneer daardie onderwysers dit doen , is daar die voor hand liggende voordeel -- die voordeel dat nou kan hul studente die video 's geniet in dieselfde manier waarop my neefs dit geniet het .
(src)="57.2"> Hulle kan stop , herhaal teen hulle eie tempo , op hul eie tyd .
(trg)="57"> 一 , 當這些老師開始這麼做的時候 比較明顯的好處是 現在這些學生 都可以像我的表弟一樣 用自己的節奏學習 隨時暫停或復習

(src)="58"> Maar die meer interessante ding is -- en dit is die on-intuïtiewe ding waaroor jy praat as jy oor die tegnologie in die klaskamer praat -- deur die verwydering van die een-grootte-pas-almal-lesing vanuit die klaskamer en toe te laat dat studente teen hul eie tempo lesings by die huis doen , en dan wanneer jy na die klaskamer kom , om hulle te laat werk , met die onderwyser wat rondloop , met die maats in staat om in interaksie te tree met mekaar , het hierdie onderwysers tegnologie gebruik om die klaskamer meer menslik te maak .
(trg)="58"> 但更有趣的事是 當你把科技帶到課堂裡 便實現了因材施教的理想 學生們可以回家用自己的方式學習 當他們到了課堂 , 開始做作業 老師可以作為輔助 甚至讓學生互相教導學習 這些老師用科技 把教室變得更人性

(src)="59"> Hulle het ' n fundamentele verontmenslikende ondervinding gevat -- 30 kinders met hulle vingers op hulle lippe , nie toegelaat om met mekaar interaksie te hê nie . ' n Onderwyser , maak nie saak hoe goed ,
(trg)="59"> 過去的課堂經驗是很去人性的 30 個孩子不許開口 不許和彼此交談 無論一個老師多優秀

(src)="60.1"> moet hierdie een-grootte-pas-almal-lesing aan 30 studente oordra -- bleek gesigte , effens antagonisties -- en nou is dit ' n menslike ervaring .
(src)="60.2"> Nou is daar eintlik interaksie met mekaar .
(trg)="60"> 都得用一樣的方法 教 30 個不同的孩子 面無表情 , 還帶著些敵意 現在人性多了 現在他們總算可以交流了

(src)="61"> Dus , sodra die Khan Akademie -- Ek het my werk gelos en ons het dit in ' n werklike organisasie omskep -- ons is ' n nie-winsgewend -- is die vraag , hoe neem ons dit na die volgende vlak ?
(trg)="61"> 於是有了 Khan 學院 我辭掉工作 把學院變成一個真正的組織 我們是個非營利組織 問題是 , 下一步該怎麼走 ?

(src)="62"> Hoe kan ons wat daardie onderwysers doen vat na die natuurlike gevolgtrekking ?
(trg)="62"> 我們該如何幫助這些老師的做法 讓它變得更好 ?

(src)="63"> So wat ek jul wys hier , dit is werklike oefeninge wat ek begin skryf het vir my neefs .
(trg)="63"> 我現在所要展示的 都是當時我為了我表弟 所做的題目

(src)="64"> Die enes waarmee ek begin het , was baie meer primitief .
(trg)="64"> 當時的畫面比較原始

(src)="65"> Dit is ' n meer bevoegde weergawe daavan .
(trg)="65"> 現在的比較好用

(src)="66"> Maar die paradigma is hier , ons sal so baie vrae genereer soos jy nodig het totdat jy daardie konsep begryp , totdat jy 10 in ' n ry regkry .
(trg)="66"> 這個範例所展現的是 , 我們讓你做許多題目 直到你理解了這個概念 直到你連續答對十題

(src)="67"> En die Khan Akademie video 's is daar .
(trg)="67"> 如果你不知道怎麼做

(src)="68"> Jy kry wenke , die werklike stappe vir die probleem , as jy nie weet hoe om dit te doen nie .
(trg)="68"> Khan 學院影片在這 有提示 , 還有解題的步驟

(src)="69"> Maar die paradigma hier , dit lyk dit soos ' n baie eenvoudige ding : 10 in ' n ry , dan beweeg jy aan .
(trg)="69"> 這個範例看上去很簡單 : 十題 , 然後繼續

(src)="70"> Maar dit is fundamenteel anders as wat tans in klaskamers gebeur op hierdie oomblik .
(trg)="70"> 它和現在的教室有所不同

(src)="71"> In ' n tradisionele klaskamer , het jy ' n bietjie huiswerk , huiswerk , lesing , huiswerk , lesing , en dan het jy ' n momentopname eksamen .
(trg)="71"> 在傳統的教室裡 你有一些作業 作業 、 講課 、 作業 、 講課 然後你有個短短的考試

(src)="72"> En die eksamen , of jy nou ' n 70 % , ' n 80 % , ' n 90 % of ' n 95 % kry , die klas beweeg aan na die volgende onderwerp .
(trg)="72"> 無論你在考試裡拿了 70 分 、 80 分 90 或 95 分 課堂都會繼續

(src)="73"> En selfs die 95 % student , wat was die 5 % wat hulle nie geweet het nie ?
(trg)="73"> 但就算你拿了 95 分 他不知道的那 5 分怎麼辦

(src)="74"> Miskien weet hulle nie wat gebeur wanneer jy iets verhoog tot die krag van nul nie .
(trg)="74"> 或許他們不知道你把數提到零功率的時候會怎樣

(src)="75.1"> En dan gaan jy voort en bou op dit in die volgende konsep .
(src)="75.2"> Dit is analogies om te
(trg)="75"> 但你已經開始講解下個概念了 那就像是

(src)="76"> verbeel om te leer ' n fiets te ry ,
(trg)="76"> 想像你在學騎腳踏車

(src)="77.1"> en miskien gee ek jou ' n lesing voor die tyd , en ek gee jou die fiets vir twee weke .
(src)="77.2"> En dan kom ek terug na twee weke , en ek sê , " Wel , laat ons sien .
(src)="77.3"> Dit blyk jy het probleme met draaie na links .
(src)="77.4"> Jy kan nie behootlik stop nie .
(trg)="77"> 我事先和你講解 然後把腳踏車給你兩個禮拜 兩個禮拜後我回來說 “ 我看看 , 你左轉有問題 不太停的下來

(src)="78"> Jy is ' n 80 % fietsryer . "
(trg)="78"> 你是個 80 分的旗手 ”

(src)="79"> So ek stempel ' n groot C op jou voorkop en dan sê ek , " Hier is ' n eenwielfiets . "
(trg)="79"> 然後我在你額頭上打個C印 然後說 “ 這是你的單輪車 。 ”

(src)="80"> Maar net so belaglik soos dit klink , dis presies wat gebeur in ons klaskamers op die oomblik .
(trg)="80"> 就算它聽上去很可笑 這就是每天 發生在我們教室裡的事

(src)="81.1"> En die idee is jy vinnig vorentoe en goeie studente begin skielik algebra druip begin skielik kalkulus druip , ten spyte dat hulle slim is , ten spyte dat hulle goeie onderwysers het , en dit is gewoonlik dat hulle het hierdie Switserse kaas gapings wat gehou gebou het regdeur hul fondasie .
(src)="81.2"> So ons model
(trg)="81"> 把情況往前快轉 好學生突然當掉了代數 當掉微積分 就算他們聰明 , 又有好老師 往往是來自那些打基礎時 造成的那些瑞士乳酪孔隙一樣的差距 我們的模式是

(src)="82"> is leer wiskunde die manier waarop jy enige iets anders sou leer , soos die manier waarop jy fietsry sou leer .
(trg)="82"> 用你學其它事物的方式學習數學 就像你學騎腳踏車一樣

(src)="83.1"> Bly op die fiets .
(src)="83.2"> Val af van die fiets .
(trg)="83"> 坐在腳踏車上 , 從腳踏車上跌下

(src)="84"> Doen dit so lank as nodig is totdat jy meesterskap bereik .
(trg)="84"> 直到你真正學會為止

(src)="85"> Die tradisionele model , penaliseer jou vir eksperimentering en mislukking , maar dit verwag nie meesterskap nie .
(trg)="85"> 傳統的模式 懲罰學生的嘗試和失敗 它不期待你完全理解

(src)="86.1"> Ons moedig jou aan om te eksperimenteer .
(src)="86.2"> Ons moedig jou aan te misluk .
(trg)="86"> 我們鼓勵你實驗 , 鼓勵你失敗

(src)="87"> Maar ons verwag meesterskap .
(trg)="87"> 但我們要你完全理解掌控

(src)="88.1"> Dit is net nog een van die modules .
(src)="88.2"> Dit is trigonometrie .
(trg)="88"> 這是另外一個課題 這是三角習題

(src)="89"> Dit is die verskuiwing en weerspieëling funksies .
(trg)="89"> 這是移位和反射函數

(src)="90"> En hulle pas almal met mekaar .
(trg)="90"> 他們全都有關聯

(src)="91"> Ons het sowat 90 van hierdie op die oomblik .
(trg)="91"> 我們現在大概有 90 個這樣的課程

(src)="92.1"> En jy kan nou gaan na die webwerf .
(src)="92.2"> Dit is alles gratis .
(src)="92.3"> Probeer nie om enigiets te verkoop nie .
(trg)="92"> 你可以自己上網站看 , 全免費 , 沒有要賣甚麼

(src)="93"> Maar die algemene idee is dat hulle almal in hierdie kennis kaart pas .
(trg)="93"> 重點是他們全都包含在這知識地圖裡

(src)="94.1"> Dit top nodus net daar , dit is letterlik enkele syfer toevoeging .
(src)="94.2"> Dit is soos een plus een is gelyk aan twee .
(trg)="94"> 上面那個最高的結是個位數加法 像一加一等於二

(src)="95"> En die paradigma is , kry jy 10 in ' n ry op daardie , dit jou stuur na meer en meer gevorderde modules .
(trg)="95"> 它的用法是 , 一旦你連續答對十題 你就會進階到下一個課題

(src)="96"> So as jy verder af in die kennis kaart hou , beweeg ons na ' n meer gevorderde wiskunde .
(trg)="96"> 如果你這張知識地圖持續前進 便會進入更進階的演算

(src)="97"> Verder af , dan begin jy met voor-algebra en vroeë algebra .
(trg)="97"> 再往下去 , 你就會到前代數和早期代數

(src)="98"> Verder af , dan begin jy om in algebra een , algebra twee , ' n bietjie voor-kalkulus te delf .
(trg)="98"> 再下去 , 就有代數一 一些早期微積分

(src)="99"> En die idee is , dat vanaf hierdie ons eintlik alles kan onderrig -- oftewel , alles wat in hierdie tipe van ' n raamwerk onderrig kan word .
(trg)="99"> 我們的想法是 , 我們可以教所有東西 至少那些所有可以教的東西 在這個框架下

(src)="100"> So jy kan verbeel -- en dit is waarmee ons besig is -- is uit hierdie kennis kaart het jy logika , het jy rekenaarprogrammering , het jy grammatika , het jy genetika , als gebasseer op die basis van daardie kern van , as jy dit weet en dat weet , is jy nou gereed vir die volgende konsep .
(trg)="100"> 你可以想像 - 這是我們現在在做的 - 從這個知識地圖 你有邏輯 、 寫電腦程式 文法 、 遺傳學 中心思想是 如果你懂了這個和那個 就已經準備好理解下一個概念了