# af/ted2020-1755.xml.gz
# zh/ted2020-1755.xml.gz


(src)="1"> Ek 's opgelei om ' n gimnas te word vir twee jaar in Hunan , Sjina in die 1970 's .
(trg)="1"> 七十年代 , 我曾經喺中國湖南省 接受咗兩年嘅體操運動員訓練

(src)="2"> In graad 1 , wou die regering my na ' n skool vir atlete oorplaas -- alle kostes betaal .
(trg)="2"> 到小學一年級嘅時候 當地政府想將我轉去一間體育學校就讀 全部公數

(src)="3"> Maar my tier-ma het gesê : " Nee . "
(trg)="3"> 但係我嘅虎媽唔肯

(src)="4"> My ouers wou hê ek moes ' n ingenieur soos hulle word .
(trg)="4"> 我爸爸媽媽都希望我 可以好似佢哋咁做工程師

(src)="5"> Hulle 't die Kulturele Rewolusie oorleef en dus vas geglo aan één weg tot geluk : ' n veilige en goed-betaalde werk .
(trg)="5"> 佢哋經歷過文化大革命 於是堅定認為 要得到幸福只有一個途徑 就係搵到一份又穩定又高收入嘅工作

(src)="6"> Dis nie belangrik of ek daarvan hou nie .
(trg)="6"> 佢哋覺得我鍾唔鍾意份工根本唔重要

(src)="7"> Maar my droom was om ' n Sjinese operasangeres te word .
(trg)="7"> 但係我當時嘅夢想係成為中國歌劇家

(src)="8"> Hier speel ek my denkbeeldige klavier .
(trg)="8"> 哩幅相係我想像緊彈緊鋼琴

(src)="9"> ' n Operasangeres moet van jongs af akrobatiek begin leer , so ek 't als probeer om operaskool toe te gaan .
(trg)="9"> 一個歌劇家要從細細個開始訓練 學體操技巧 我千方百計令自己入到歌劇學校

(src)="10"> Ek 't selfs aan die skoolhoof geskryf en aan die aanbieder van ' n radioprogram .
(trg)="10"> 甚至乎我寫信畀校長 同埋一個電台節目主持人

(src)="11"> Maar geen volwassenes het van die idee gehou nie .
(trg)="11"> 但係 , 無一個大人接受我嘅諗法

(src)="12"> Geen volwassenes het geglo ek was ernstig nie .
(trg)="12"> 無人相信我係認真嘅

(src)="13"> Net my vriende het my ondersteun , maar hulle was kinders , net so magteloos soos ek .
(trg)="13"> 只有我嘅朋友支持我 但係佢哋始終都係細路 都係無話事權嘅

(src)="14"> Op 15 het ek geweet dat ek te oud is om opgelei te word .
(trg)="14"> 等到我 15 歲 我知道我年紀太大 , 唔再適合訓練

(src)="15"> My droom sou nooit waar word nie .
(trg)="15"> 而我嘅夢想永遠都唔會成真

(src)="16"> Ek was bevrees dat vir die res van my lewe ' n tweedeklas geluk die beste was waarop ek kon hoop .
(trg)="16"> 當時我驚喺我嘅餘生裡面 我只能夠爭取唔係我最想要嘅幸福

(src)="17"> Maar dis so onregverdig .
(trg)="17"> 一切一切 , 實在太唔公平喇 !

(src)="18"> So was ek vasbeslote om nog ' n roeping te vind .
(trg)="18"> 於是乎 , 我決定再為自己確立一個夢想

(src)="19"> Niemand om my te leer nie ?
(trg)="19"> 身邊無人可以教我 ?

(src)="20.1"> Wel , gaaf .
(src)="20.2"> Dan keer ek my tot boeke .
(trg)="20"> 無問題 , 我自己喺書本度學

(src)="21.1"> Ek 't my honger vir ouerlike advies gestil met ' n boek deur ' n familie van skrywers en musikante .
(src)="21.2"> [ " Correspondence in the Family of Fou Lei " ] Ek 't my rolmodel van ' n onafhanklike vrou gevind , al verlang Konfusiaanse tradisie gehoorsaamheid .
(src)="21.3"> [ " Jane Eyre " ] En ek 't uit dié boek geleer om effektief te wees .
(src)="21.4"> [ " Cheaper by the Dozen " ] En ek wou oorsee gaan studeer nadat ek dié gelees het .
(trg)="21"> 我喺 《 傅雷家書 》 搵到 我想要嘅父母意見 哩本書收錄身為作家嘅父母 同身為音樂家嘅兒子之間來往嘅信件 喺 《 簡愛 》 裏面 我搵到獨立自強嘅女性模範 而唔係孔子儒家所要求嘅三從四德 由 《 兒女一籮筐 》 哩本書 我學識點樣提高工作效率 讀咗哩兩本書之後 , 我立志出國讀書 ︰

(src)="22.1"> [ " Complete Works of Sanmao " ( al .
(src)="22.2"> Echo Chan ) ] [ " Lessons from History " Nan Huaijin ] Ek 't in 1995 Amerika toe gekom , so watter boeke het ek eerste hier gelees ?
(trg)="22"> [ 三毛 《 三毛流浪記 》 、 南懷瑾 《 歷史的經驗 》 ] 1995 年 , 我嚟到美國 我諗喺度我應該讀咩書先 ?

(src)="23"> Boeke verban in Sjina , natuurlik .
(trg)="23"> 答案肯定係中國嘅禁書啦

(src)="24"> " The Good Earth " is oor Sjinese landelike lewe .
(trg)="24"> 《 大地 》 講嘅係中國農民嘅故事

(src)="25"> Dis net nie gerieflik vir propaganda nie .
(trg)="25"> 所以不利於中國政府嘅思想教育

(src)="26.1"> Ek snap dit .
(src)="26.2"> Die Bybel is interestant , maar aardig .
(trg)="26"> 聖經幾有趣 , 但係始終有啲奇怪

(src)="27"> ( Gelag ) Dis ' n onderwerp vir ' n ander dag .
(trg)="27"> ( 笑聲 ) 我哋可以擇日再講聖經

(src)="28"> Maar die vyfde gebod was ' n openbaring : " Jy moet jou vader en jou moeder eer . "
(trg)="28"> 但係十誡嘅第五誡令我明白到一點 : 「 你應該以你嘅父母為榮 。 」

(src)="29"> " Eerbiedig , " het ek gesê , " Dis so anders , en beter , as om te gehoorsaam . "
(trg)="29"> 我當時諗 「 為榮 」 同 「 順從 」 好唔同 「 為榮 」 要比 「 順從 」 仲好

(src)="30"> Dis toe my werktuig om uit Confucius se skuldgevoelstrik te klim en my verhouding met my ouers te hervat .
(trg)="30"> 哩本書幫我走出儒家道德嘅規條 亦都幫我同父母之間建立新關係

(src)="31"> Blootstelling aan ' n nuwe kultuur het ook my gewoonte begin om vergelykend te lees .
(trg)="31"> 美國嘅新文化亦都令我養成 比較閱讀嘅習慣

(src)="32"> Dis baie insigryk .
(trg)="32"> 比較閱讀令我睇到好多

(src)="33"> Ek 't byvoorbeeld hierdie kaart eers uit plek gevind omdat dít is waarmee Sjinese studente groot word .
(trg)="33"> 例如 , 當我第一次見到哩幅地圖 就覺得唔順眼 因為哩幅係中國學生 由細睇到大嘅世界地圖

(src)="34"> Ek 't nooit besef dat Sjina nie die middelpunt van die wêreld hoef te wees nie .
(trg)="34"> 我從來都無睇過呢幅地圖 中國唔一定要喺世界嘅中心

(src)="35"> ' n Kaart dra waarlik iemand se sienswyse .
(trg)="35"> 地圖往往反映主觀嘅睇法

(src)="36"> Vergelykende nalees is niks nuut nie .
(trg)="36"> 事實上 , 比較閱讀並唔係乜嘢新鮮

(src)="37"> Dis standaard in die akademiese wêreld .
(trg)="37"> 學術世界裡面 , 比較閱讀係家常便飯

(src)="38"> Daar 's selfs navorsingsgebiede soos vergelykende godsdienswetenskap en vergelykende letterkunde .
(trg)="38"> 甚至已經自成一個研究領域 例如比較宗教 、 比較文學

(src)="39"> Vergelyking en kontras gee geleerdes ' n meer volledige begrip van ' n onderwerp .
(trg)="39"> 比較同對比可以令學者 對某個話題有更全面嘅理解

(src)="40"> So , as vergelykende nalees werk vir navorsing , waarom nie ook vir alledaagse lewe nie ?
(trg)="40"> 所以我諗 , 既然比較閱讀對研究有用 點解唔可以用喺日常生活度 ?

(src)="41"> So 't ek begin om boeke in pare te lees .
(trg)="41"> 所以我每次睇書 都會擺第二本書做比較

(src)="42"> Hulle kan oor mense wees -- [ " Benjamin Franklin " Walter Isaacson ] [ " John Adams " David McCullough ] -- betrokke in dieselfde gebeurtenis , of vriende met gemeenskaplike ervaringe .
(trg)="42"> 哩啲書可以係有關人物 [ 沃爾特 · 以撒森 《 本傑明 · 佛蘭克林 》 、 大衛 · 麥考夫 《 約翰 · 亞當 》 ] 而哩啲人物都經歷過同樣嘅事件 或者做過朋友 , 共過患難

(src)="43.1"> [ " Personal History " Katharine Graham ] [ " The Snowball : Warren Buffett and the Business of Life " Alice Schroeder ] Ek vergelyk ook dieselfde stories in verskillende genres -- ( Gelag ) [ Holy BIble : King James Version ] [ " Lamb " Chrisopher Moore ] -- of soortgelyke stories van verskillende kulture , soos Joseph Campbell gedoen het in sy wonderlike boek .
(src)="43.2"> [ " The Power of Myth " Joseph Campbell ] Byvoorbeeld , beide Christus en die Boeddha het drie versoekings weerstaan .
(trg)="43"> [ 凱薩琳 · 格雷厄姆 《 個人歷史 》 、 愛麗絲 · 施羅德 《 滾雪球 : 巴菲特自傳 》 ] 我亦都會比較相同情節 但唔同敍事手法嘅文學作品 ( 笑聲 ) [ 金 · 詹姆斯版本 《 聖經 》 、 克里斯多夫 · 摩爾 《 羔羊 》 ] 又或者嚟自唔同文化但相似內容嘅故事 就好似約瑟夫 · 坎貝爾 喺佢嗰本書 《 神話嘅力量 》 中提到 例如 , 耶穌同佛陀 兩個人都曾經遇到過三種誘惑

(src)="44"> Vir Christus was die versoekings ekonomies , polities en geestelik .
(trg)="44"> 對耶穌嚟講 , 誘惑都係 經濟 、 政治 、 精神上嘅

(src)="45"> Vir die Boeddha was alles psigies : wellus , vrees en sosiale plig -- interessant .
(trg)="45"> 對於佛陀嚟講 , 誘惑都係心理嘅 : 情慾 、 恐懼 、 社會責任 — — 都幾有趣

(src)="46"> As jy ' n vreemde taal ken , is dit ook pret om jou gunsteling boeke in twee tale te lees .
(trg)="46"> 所以如果你識得一門外語 咁將原文同譯文一齊讀都極有意思

(src)="47"> [ " The Way of Chuang Tzu " Thomas Merton ] [ " Tao : The Watercourse Way " Alan Watts ] In plaas van verlore in vertaling , vind ek daar is baie om by te baat .
(trg)="47"> [ 湯瑪斯 · 梅頓翻譯嘅 《 莊子 》 、 艾倫 · 華特斯譯嘅 《 道德經 》 ] 有人覺得翻譯會令文字嘅意藴損失 但我反而覺得有收穫

(src)="48"> Ek 't deur vertaling besef dat " geluk " in Sjinees letterlik " vinnige plesier " beteken .
(trg)="48"> 例如 , 通過翻譯 我意識到中文嘅 「 快樂 」 字面上可以理解成 「 短暫嘅愉悅 」 。 嗯 !

(src)="49.1"> Nou toe .
(src)="49.2"> " Bruid " beteken letterlik " nuwe ma . "
(trg)="49"> 中文 「 新娘 」 字面上解 「 新嘅媽媽 」 。 哦 !

(src)="50.1"> Ô-ô .
(src)="50.2"> ( Gelag ) Boeke het my ' n magiese poort gegee om met mense in verbinding te tree , uit die verlede en die hede .
(trg)="50"> ( 笑聲 ) 書本係我哋同古人 、 現代人 溝通聯繫嘅一個神奇通道

(src)="51"> Ek sal nooit weer alleen of magteloos voel nie .
(trg)="51"> 我知道我唔應該再覺得寂寞或者弱小

(src)="52"> Om ' n droom verbrysel te hê is niks in vergelyking met baie ander se lyding nie .
(trg)="52"> 相較於其他人經歷過嘅嘢 一個夢想破碎其實都唔係啲乜

(src)="53"> Ek glo dat die verwerkliking nie die enigste doel van ' n droom is nie .
(trg)="53"> 我開始相信夢想並唔剩係用嚟實現

(src)="54"> Sy belangrikste doel is om ons in voeling te bring met waar drome vandaan kom , waar passie vandaan kom , waar geluk vandaan kom .
(trg)="54"> 佢最重要嘅一個意義就係 可以畀我哋嚟到夢想來源嘅地方 熱情嘅源頭 、 同快樂嘅根源

(src)="55"> Selfs ' n verpletterde droom kan dit vir jou doen .
(trg)="55"> 就算一個已經破碎嘅夢想 都可以有咁嘅意義

(src)="56"> As gevolg van boeke is ek vandag hier , gelukkig , lewend met ' n doel en klaarheid , meeste van die tyd .
(trg)="56"> 因為書本 我今日大部分時間先可以開心咁生活 我嘅生命先可以有返目標同埋變得清晰

(src)="57"> So mag boeke altyd met julle wees .
(trg)="57"> 但願書籍永遠陪伴著你

(src)="58"> Dankie .
(trg)="58"> 多謝

(src)="59.1"> ( Applous ) Dankie .
(src)="59.2"> ( Applous ) Dankie .
(src)="59.3"> ( Applous )
(trg)="59"> ( 掌聲 ) 多謝 ( 掌聲 ) 多謝 ( 掌聲 )

# af/ted2020-2873.xml.gz
# zh/ted2020-2873.xml.gz


(src)="1"> Stede is soos broers en susters in ’ n groot poligame familie .
(trg)="1"> 唔同嘅城市就好似 同父異母嘅兄弟姊妹

(src)="2"> Elkeen het ’ n unieke persoonlikheid en volg sy eie bepaalde pad .
(trg)="2"> 個個有獨特嘅性格同發展方向

(src)="3"> Maar almal het soortegelyke herkomste .
(trg)="3"> 但係佢哋有共同嘅起源

(src)="4"> Soms dink ek postkoloniale stede is soos die kinders van die twee minste geliefkoosde vroue , wat die heeltyd gevra word : " Ai , hoekom kan jy nie meer soos jou suster wees nie ? "
(trg)="4"> 有時我覺得後殖民城市 就好似兩個最唔受寵嘅妾侍 生嘅細路一樣 時時俾人問 : 「 你點解唔學下人呢 ? 」

(src)="5"> ( Gelag ) Die " waarom " van stede is grootliks dieselfde , ongeag waar hulle is : ’ n gunstige ligging wat handel en administrasie moontlik maak ; geleenthede wat kan opskaal , vir beide die geskooldes en ongeskooldes ; die mense se ontvanklikheid vir voortdurende beweging en , natuurlik , taaiheid .
(trg)="5"> ( 笑聲 ) 無論地理位置 , 城市存在嘅理由 大致上係一樣 : 為貿易同行政提供方便 畀有技術同冇技術工人發揮潛力嘅機會 推動社會演變 同埋加強社會抵禦逆境嘅能力

(src)="6"> Die " hoe " van stede is egter ’ n totaal ander verhaal .
(trg)="6"> 但係 , 城市存在嘅方式 又係另外一回事

(src)="7"> Hoe word hulle bestuur ?
(trg)="7"> 佢哋係點運作呢 ?

(src)="8"> Hoe groei hulle ?
(trg)="8"> 佢哋係點發展呢 ?

(src)="9"> Hoe besluit hulle wie daar hoort en wie nie ?
(trg)="9"> 佢哋又點決定邊個可以立足 邊個要走人呢 ?

(src)="10"> Lagos is my tuiste .
(trg)="10"> 拉哥斯係我嘅故鄉

(src)="11"> Jy kan altyd die Nigeriërs vind as jy die geraas en gedans volg , nè ?
(trg)="11"> 聽到噪音同舞樂聲 你就知道有尼日利亞人 , 係咪 ?

(src)="12"> ( Gelag ) Soos enige grootstad , is Lagos baie dinge , en baie daarvan is uiters teenstrydig .
(trg)="12"> ( 笑聲 ) 同其他大城市一樣 拉哥斯有好多面 當中有幾面係自相矛盾

(src)="13"> Ons publieke vervoer werk nie heeltemal nie , so ons het dié helder geel privaatbusse wat gereeld ongelukke veroorsaak .
(trg)="13"> 我哋嘅公共交通系統唔係咁得 於是我哋引入鮮黃色嘅私營巴士 但成日發生意外

(src)="14"> Vertoonlokale vir luukse motors staan op bouvallige strate wat gereeld oorstroom .
(trg)="14"> 豪華汽車陳列室隔籬 係保養惡劣同周時淹水嘅馬路

(src)="15"> Straatpredikante is net ’ n raps minder volop as teistering op straat .
(trg)="15"> 喺街上嘅福音傳道同街頭嘅騷擾案 都一樣咁多

(src)="16"> Sekswerkers het soms twee grade , ’ n werk by die bank en ’ n prominente rol in die kerk .
(trg)="16"> 有啲性工作者 有兩個學位 、 有份工喺銀行 仲喺教會度好活躍添

(src)="17"> ( Gelag ) Op enige gegewe dag kan daar óf ’ n partytjie óf ’ n gebrande lyk in die middel van die straat wees .
(trg)="17"> ( 笑聲 ) 喺任何一日 街頭上一係見到派對 一係見到燒燶嘅屍體

(src)="18"> So baie is moontlik in Lagos en so baie is nie en die verskil tussen moontlik en onmoontlik is meestal eenvoudig wie jy is en -- as jy gelukkig genoeg is -- watter konneksies jy het .
(trg)="18"> 喺拉哥斯 , 有好多事有可能 亦有好多事冇可能 好多時 , 可能同冇可能之間嘅差別 就睇你嘅身份 、 你嘅運氣 同埋人脈

(src)="19"> Tuishoort in Lagos is ’ n wisselende konsep wat bepaal word deur etniese herkoms , seksuele oriëntering , geslag , maar mees kennelik en gereeld mees geweldadig deur klas .
(trg)="19"> 能唔能夠喺拉哥斯立足有好多變數 譬如你嘅種族 、 性取向 , 同性別 不過最明顯同最強烈嘅因素係社會階層

(src)="20"> Voor Nigerië ’ n nasie geword het , het visservolke van die binneland na Lagos se strandmeer toe begin kom en dorpies langs die kus gevestig .
(trg)="20"> 喺尼日利亞建國之前 嚟自內陸嘅漁民 開始遷移到拉哥斯潟湖 沿住岸邊起村莊

(src)="21"> Omtrent 60 jaar later het my oupa , Oludotun Adekunle Kukoyi , ook in Lagos aangekom .
(trg)="21"> 大約六十年後 , 我嘅爺爺 Oludotun Adekunle Kukoyi 亦來咗拉哥斯

(src)="22"> Soos ek was hy ’ n alumnus van die Universiteit van Ibadan , ’ n jong lid van die opgevoede elite in die onafhanklikheidsera .
(trg)="22"> 同我一樣 , 佢亦係伊巴丹大學嘅校友 係喺獨立時代 受過教育嘅年輕精英

(src)="23.1"> Mettertyd het hy ’ n uitmundende loopbaan as ’ n landmeter opgebou .
(src)="23.2"> Hy 't vandag se bedrywige buurte uitgestippel toe hulle nog heuphoog onder wilde grasse gestaan het .
(trg)="23"> 佢慢慢喺土地測量界創出成就 將生滿野草嘅爛地 規劃成繁榮嘅市區

(src)="24"> Hy 's oorlede toe ek nege was .
(trg)="24"> 佢過身嗰陣我先至九歲

(src)="25"> En teen daai tyd het my familie , soos die families van die visservolke , Lagos as hulle tuiste geken .
(trg)="25"> 嗰時 , 我嘅屋企人 就好似當初嘅漁民一樣 已經當拉哥斯係自己嘅家鄉

(src)="26"> Ons het ’ n Yoruba gesegde : " Èkó gb ’ olè , ó gb ’ ọ̀lẹ , " wat vertaal kan word as : Lagos sal enigiemand verwelkom .
(trg)="26"> 我哋約魯巴人有句話 : 「 Èkó gb ’ olè , ó gb ’ ọ̀lẹ , 」 可以翻譯為 : 拉哥斯歡迎任何人

(src)="27"> Maar dié gesegde raak al minder waarheidsgetrou .
(trg)="27"> 但係呢嗰句話越嚟越假

(src)="28"> Baie inwoners van Lagos , ook afstammelinge van dié visservolke , wat generasies voor my oupa aangekom het , word nou uitgedruk om plek te maak vir ’ n opkomende stad wat al as " die nuwe Dubai " beskryf is .
(trg)="28"> 好多拉哥斯人 包括早過我爺爺好幾代 就來到拉哥斯嘅漁民嘅後裔 宜家正被趕走 因為一個就嚟成為 「 新杜拜 」 嘅城市 已經容唔落佢哋

(src)="29"> Julle sien , Lagos wek groot drome op , selfs in haar leiers , en een regering na die ander verklaar hulle strewe na ’ n megastad waar geen armoede bestaan nie .
(trg)="29"> 拉哥斯激發人有大夢想 甚至激發呢度嘅領袖 歷屆政府都有宏願 建立一個冇貧人嘅大城市

(src)="30"> Ongelukkig , in plaas daarvan om op die uitwissing van armoede te fokus , soos mens sou dink , fokus die gekose strategie op die uitroeiing van die armes .
(trg)="30"> 唔好彩嘅係 政府嘅策略唔係幫窮人擺脫貧困 而係將窮人趕走

(src)="31"> Laas Oktober het die goewerneur planne aangekondig om elke waterkantnedersetting in Lagos te sloop .
(trg)="31"> 舊年十月 , 市長宣佈咗一啲計劃 要拆除拉哥斯 每一個沿岸嘅原住民貧民窟

(src)="32"> Daar is meer as 40 sulke inheemse gemeenskappe oral oor die stad en meer as 300 000 mense woon in hulle .
(trg)="32"> 成個城市有超過四十個 噉樣嘅原住民社區 總共住咗三十幾萬居民

(src)="33"> Otodo Gbame , ’ n honderdjarige vissersdorpie met ’ n bevolking omtrent driekwart so groot soos Monako s 'n en met soortgelyke potensiaal vir luukse strandlewe -- ( Gelag ) was een van die eerste teikens .
(trg)="33"> Otodo Gbame 係一個擁有百年歷史嘅漁村 佢嘅人口大約係摩納哥嘅四分之三 而且有著開發成 摩納哥一樣豪華海濱城市嘅潛力 ( 笑聲 ) 佢係最先被拆除嘅目標

(src)="34"> Ek 't die eerste keer daarvan gehoor na die sloping begin het .
(trg)="34"> 我第一次聽到 Otodo Gbame 嗰時 佢已經拆緊

(src)="35"> Ek 't in November 2016 besoek afgelê en Magdalene Aiyefoju ontmoet .
(trg)="35"> 我喺 2016 年 11 月去探訪嘅時候 識咗 Magdalene Aiyefoju

(src)="36"> Sy is nou ’ n hawelose vrou wie se van beteken " die wêreld is blind . "
(trg)="36"> 佢宜家已經無家可歸 佢嘅姓氏意思係 ︰ 世界係盲嘅

(src)="37"> Magdalene se seun Basil was een van die meer as 20 mense wat geskiet , verdrink of vermoedelik dood is tydens die grondrowery .
(trg)="37"> 呢次抗議霸佔土地裡邊 有超過二十人 被射殺 、 浸死 、 或者被斷定死亡 其中包括 Magdalene Aiyefojue 嘅仔 Basil

(src)="38"> Van haar skuiling af kon ek die twee witsandsokkervelde sien waar Basil voorheen gespeel het .
(trg)="38"> 我企喺佢嘅臨時棲身之所外邊 睇到 Basil 以前踼過嘅兩個白沙足球場

(src)="39"> Oral om ons het skole , kerke , ’ n primêre gesondheidsentrum , winkels en duisende huise in puin gelê .
(trg)="39"> 而周圍嘅學校 、 教堂 、 健康中心 商店同數以千計嘅房屋 已經變成廢墟

(src)="40"> Jong kinders het gretig gehelp om skuilings te bou en omtrent 5000 van die inwoners , met nêrens anders om te gaan nie , het eenvoudig gebly .
(trg)="40"> 細路仔好積極噉幫手搭臨時庇護所 大約五千名居民冇家可歸 亦冇處可走

(src)="41"> En toe in April was staatsekuriteitspolisie weer daar .
(trg)="41"> 然後喺四月 州政府又派安全人員嚟