# af/NmkV5cbiCqUU.xml.gz
# zh/NmkV5cbiCqUU.xml.gz


# af/Z5IIxr1iH98X.xml.gz
# zh/Z5IIxr1iH98X.xml.gz


(src)="1"> Ons het op 4 Julie ´n versoek aanlyn gerig om deel te neem aan ´n kortfilm oor interafhanklikheid .
(trg)="1"> 2 0 1 1 年 7 月 4 日 , 我 们 发 布 了 一 个 在 线 请 求
(trg)="2"> 请 大 家 参 加 一 个 有 关 相 互 依 存 的 短 片 。

(src)="2"> Kunswerk en video van regoor die wereld het verskyn .
(trg)="3"> 世 界 各 地 涌 现 了 诸 多 艺 术 品 和 视 频 。

(src)="3"> Hier volg wat ontvou het ...
(trg)="4"> 以 下 是 具 体 内 容 . . . . . .

(src)="4"> Wanneer , in die loop van menslike gebeure ... dit noodsaaklik raak om fundamentele eienskappe te erken wat ons verbind .
(trg)="5"> 在 人 类 演 化 的 过 程 中 . . . . . .
(trg)="6"> 越 来 越 有 必 要
(trg)="7"> 承 认 哪 些 基 本 素 质

(src)="5"> Ons moet dan herevalueer waarhede wat ons vanselfsprekend ag .
(trg)="9"> 然 后 , 我 们 必 须 重 新 评 估
(trg)="10"> 我 们 所 相 信 的 不 言 自 明 的 真 理 。

(src)="6"> Dat alle mense as gelykes geskape is en verbind is
(trg)="11"> 人 人 生 来 平 等
(trg)="12"> 所 有 人 都 相 互 连 结

(src)="7"> Dat alle mense as gelykes geskape is en verbind is .
(trg)="13"> 人 人 生 而 平 等 , 所 有 人 都 相 互 连 结 。

(src)="8"> Dat ons die doelwitte van die lewe deel vryheid geluk kos water beskutting veiligheid opvoeding geregtigheid en die hoop op ´n beter toekoms .
(trg)="14"> 我 们 共 同 追 求 生 命
(trg)="15"> 自 由
(trg)="16"> 幸 福

(src)="9"> Dat ons gesamentlike kennis ekonomie tegnologie en omgewing fundamenteel interafhanklik is .
(trg)="24"> 我 们 集 体 的 知 识
(trg)="25"> 经 济
(trg)="26"> 技 术 和 环 境

(src)="10"> Interafhanklik .
(trg)="28"> 相 互 依 存 的 。

(src)="11"> Dat dit wat ons dryf as ´n spesie ons nuuskierigheid is ons vermoe om te vergewe ons vermoe vir waardering ons waagmoed en ons behoefte om kontak te maak .
(trg)="29"> 那 推 动 我 们 作 为 一 个 物 种 不 断 前 进 的 动 力
(trg)="30"> 正 是 我 们 的 好 奇 心
(trg)="31"> 我 们 原 谅 的 能 力

(src)="12"> Dat hierdie dinge wat ons deel uiteindelik ons sal help om te ontwikkel tot ons volle gesamentlike potensiaal .
(trg)="35"> 我 们 共 有 的 这 些 东 西
(trg)="36"> 将 最 终 帮 助 我 们 进 化
(trg)="37"> 以 致 最 充 分 发 挥 我 们 的 普 遍 潜 力 。

(src)="13"> En terwyl ons ons probleme ernstig moet opneem ons nooit onsself te ernstig moet opneem nie
(trg)="38"> 而 我 们 应 该 严 肃 对 待 我 们 的 问 题
(trg)="39"> 我 们 不 应 该 把 自 己 太 当 回 事

(src)="14"> Want iets anders wat ons verbind is ons vermoe om te lag en ons poging om te leer uit ons foute .
(trg)="40"> 因 为 将 我 们 连 结 在 一 起 的 , 还 有
(trg)="41"> 我 们 笑 的 能 力
(trg)="42"> 我 们 努 力 从 错 误 中 吸 取 教 训 。

(src)="15"> Sodat ons kan leer uit ons verlede ons plek in die wereld verstaan en ons gesamenltlike kennis gebruik om ´n beter toekoms te skep
(trg)="43"> 因 此 , 我 们 可 以 借 鉴 过 去
(trg)="44"> 了 解 我 们 在 世 界 上 的 地 位
(trg)="45"> 并 使 用 我 们 集 体 的 知 识

(src)="16"> So dalk is dit tyd dat ons as ´n spesie wat dit geniet om te lag vrae te vra en kontak te maak iets radikaal en waar te doen .
(trg)="47"> 因 此 , 或 许 现 在 是 时 候
(trg)="48"> 让 我 们 作 为 一 个
(trg)="49"> 爱 笑

(src)="17"> Vir eeue het ons onafhanklikheid verklaar
(trg)="52"> 几 个 世 纪 以 来 , 我 们 已 宣 布 独 立

(src)="18"> Dalk is dit nou tyd dat ons as mense ons interafhanklikheid verklaar
(trg)="53"> 或 许 , 现 在 是 时 候
(trg)="54"> 让 我 们 作 为 人 类
(trg)="55"> 宣 布 我 们 的 相 互 依 存 性

(src)="19"> Interafhanklikheid
(trg)="56"> 相 互 依 存 性

(src)="20"> Om ons Interafhanklikheid te verklaar ...
(trg)="57"> 若 要 宣 布 你 的 相 互 依 存 . . .

(src)="21"> laat dit uitkring [ letitripple . org ] verklaar : laat die nuus uitkring
(trg)="58"> 传 递 [ l e t i t r i p p l e . o r g ]
(trg)="59"> 传 递 [ l e t i t r i p p l e . o r g ] - 宣 布

(src)="22"> ' Let it Ripple :
(src)="23"> Global Films for Mobile Change
(trg)="60"> 传 递 : 全 球 移 动 变 化 电 影 ( L e t i t R i p p l e :

# af/bEttLxcwbmx6.xml.gz
# zh/bEttLxcwbmx6.xml.gz


(src)="1"> Verbeel jou jy staan op " n straat in Amerika en " n Japanese persoon kom vra jou :
(trg)="1"> 想 象 你 正 企 系 美 国 嘅 一 条 大 街 上 ,
(trg)="2"> 壹 个 日 本 人 行 埋 嚟 问 你 ,

(src)="2"> " Verskoon my , wat is die naam van hierdie blok ? "
(trg)="3"> " 唔 该 , 请 问 嚟 个 街 区 叫 乜 名 ? "

(src)="3"> En jy antwoord :
(src)="4"> " Jammer , maar hierdie is Oak - en dis Elmstraat daar .
(trg)="4"> 然 后 你 话 , " 呃 , 嚟 边 嚟 条 叫 橡 樹 街 , 果 边 果 条 叫 榆 樹 街 。

(src)="5"> Hierdie is 26ste , en daai 27ste . "
(trg)="5"> 嚟 边 係 第 2 6 街 , 果 边 係 第 2 7 街 。 "

(src)="6"> En hy sê :
(src)="7"> " Wel , dankie .
(src)="8"> Wat is die naam van die blok ? "
(trg)="6"> 佢 问 , " o k , 但 係 嚟 个 街 区 叫 乜 名 ? "

(src)="9"> Jy sê :
(src)="10"> " Wel , blokke het nie name nie .
(trg)="7"> 你 回 答 . " 呃 , 街 区 无 名 啵 。

(src)="11"> Strate het name ; blokke is net die onbenoemde spasies tussen strate . "
(trg)="8"> 街 就 有 名 , 街 区 只 不 过
(trg)="9"> 係 街 道 间 無 名 嘅 空 間 。 "

(src)="12"> Hy vertrek , effens verward en teleurgesteld .
(trg)="10"> 他 帶 著 疑 惑 與 失 望 甘 离 開 咗 。

(src)="13"> Verbeel jou nou dat jy op " n straat staan , enige plek in Japan , jy draai na die persoon langs jou en vra :
(trg)="11"> 好 , 现 在 想 像 你 自 己 正 企 在 日 本 嘅 壹 条 街 上 ,
(trg)="12"> 你 向 路 人 甲 問 ,

(src)="14"> " Verskoon my , wat is die naam van hierdie straat ? "
(trg)="13"> " 唔 该 , 請 問 嚟 条 街 叫 乜 名 ? "

(src)="15"> Hulle antwoord :
(src)="16"> " Wel , daardie is blok 17 en hierdie is blok 16 . "
(trg)="14"> 佢 哋 會 回 答 : " 喔 , 果 個 係 十 七 街 區 , 嚟 個 係 十 六 街 區 。 "

(src)="17"> En jy sê :
(src)="18"> " Goed so , maar wat is die naam van hierdie straat ? "
(trg)="15"> 然 后 你 會 問 : " 咁 嚟 条 街 叫 乜 名 ? "

(src)="19"> En hulle antwoord :
(src)="20"> " Wel , strate het nie name nie .
(trg)="16"> 佢 哋 會 答 : " 呃 , 街 無 名 咖 。

(src)="21"> Blokke het name .
(trg)="17"> 街 区 就 有 名 。

(src)="22"> Kyk gerus na Google Maps hier .
(src)="23"> Daar is blok 14 , 15 , 16 , 17 , 18 , 19 .
(trg)="18"> 睇 下 谷 歌 嘅 地 图 。 這 個 係 1 4 街 區 , 1 5 街 區 , 1 6 街 區 , 1 7 街 區 , 1 8 街 區 , 1 9 街 區 。

(src)="24"> Al hierdie blokke het name .
(trg)="19"> 所 以 嘅 街 區 都 有 名 嘅 。

(src)="25"> Strate is slegs die onbenoemde spasie tussen blokke . "
(trg)="20"> 街 道 只 係 街 區 與 街 區 中 間 沒 有 名 字 的 空 間 。 "

(src)="26"> En jy vra dan :
(src)="27"> " Goed , hoe weet jy dan wat jou huisadres is ? "
(trg)="21"> 然 後 你 會 問 到 : " o k , 咁 你 點 知 道 自 己 嘅 住 址 ? "

(src)="28"> Hy antwoord :
(src)="29"> " Dis maklik , hierdie is Distrik Agt .
(trg)="22"> 佢 話 , " 簡 單 啦 , 嚟 個 係 第 八 行 政 區 。

(src)="30"> Daar is blok 17 , huis nommer Een . "
(trg)="23"> 第 1 7 街 區 , 一 號 房 。 "

(src)="31"> Jy sê :
(trg)="24"> 你 話 , " o k , 但 係 當 我 周 圍 行 嘅 時 候 ,

(src)="32"> " Goed , maar ek het opgemerk dat die huisnommers nie op mekaar volg nie . "
(trg)="25"> 我 留 意 到 啲 街 號 系 毫 無 規 則 嘅 。 "

(src)="33"> Hy sê :
(src)="34"> " Natuurlik volg hulle !
(src)="35"> Dis in die volgorde wat die huise gebou is .
(trg)="26"> 佢 話 : " 當 然 有 規 則 , 佢 哋 係 跟 住 興 建 嘅 時 間 。

(src)="36"> Die eerste huis op die blok is nommer een .
(trg)="27"> 在 這 個 街 區 第 一 間 興 建 嘅 就 係 一 號 。

(src)="37"> Die tweede huis wat gebou is , is nommer twee .
(trg)="28"> 第 二 間 興 建 嘅 就 係 二 號 。

(src)="38"> Derde is huis nommer drie .
(src)="39"> Dis maklik .
(src)="40"> Dis ooglopend . "
(trg)="29"> 第 三 間 就 係 三 號 , 簡 單 又 明 顯 。 "

(src)="41"> Ek is mal daaroor dat ons somtyds na die teenoorgestelde kant van die wêreld moet gaan om te besef dat aannames , wat ons nie eens geweet het ons het nie , se teenoorgestelde ook waar kan wees .
(trg)="30"> 因 此 , 我 喜 歡 有 時 我 們 需 要
(trg)="31"> 到 世 界 嘅 另 一 边
(trg)="32"> 去 发 现 果 啲 我 哋 無 形 中 先 入 為 主 嘅 谂 法 ,

(src)="42"> So byvoorbeeld , is daar dokters in Sjina wat glo dis hulle werk om jou gesond te hou .
(trg)="34"> 又 例 如 , 系 中 國 , 有 啲 中 醫
(trg)="35"> 相 信 保 持 你 嘅 健 康 系 佢 哋 嘅 職 責 。

(src)="43"> Enige maand wat jy gesond is betaal jy hulle en as jy siek is hoef jy nie te betaal nie want hulle het nie geslaag in hulle plig nie .
(trg)="36"> 所 以 , 當 你 健 康 時 , 你 要 俾 錢 佢 哋 ,
(trg)="37"> 但 係 當 你 病 嘅 時 候 , 你 就 一 分 錢 都 唔 使 俾 , 因 為 你 病 咗 系 佢 哋 失 職 。

(src)="44"> Hulle word ryk as jy gesond is , nie siek nie .
(trg)="38"> 佢 哋 因 你 健 康 而 發 財 , 而 唔 係 因 為 病 。

(src)="45"> ( Applous )
(trg)="39"> ( 笑 聲 )

(src)="46"> In meeste musiek dink ons aan die " een " as die maatslag , die begin van die musikale frase .
(trg)="40"> 在 大 部 分 音 樂 , 我 們 都 會 認 為 第 一 拍 係 重 拍
(trg)="41"> 係 音 樂 段 落 嘅 開 端 : 一 , 二 , 三 , 四 。

(src)="48"> Maar in Wes- Afrika musiek word die " een " gesien as die einde van die frase , soos die punt aan die einde van " n sin .
(trg)="42"> 但 係 在 西 非 音 樂 中 , 第 一 拍
(trg)="43"> 會 被 視 為 音 樂 段 落 嘅 完 結 ,
(trg)="44"> 就 似 句 子 嘅 句 號 。

(src)="49"> Mens kan dit nie net in die frasering hoor nie , maar ook in die manier wat die musiek afgetel word .
(trg)="45"> 所 以 , 你 不 僅 可 以 從 段 落 聽 到 , 而 且 可 以 從 佢 哋 數 音 樂 拍 子 方 式 睇 出 嚟 種 唔 同 :

(src)="50"> Twee drie vier , een .
(trg)="46"> 二 , 三 , 四 , 一 。

(src)="51"> En hierdie kaart is ook akkuraat .
(trg)="47"> 這 幅 地 圖 同 樣 係 精 準 的 。

(src)="52"> ( Gelag )
(trg)="48"> ( 笑 聲 )

(src)="53"> Daar is " n gesegde dat enige waarheid wat mens kan sê van Indië , die teenoorgestelde ook waar is .
(trg)="49"> 有 句 俗 語 講 , 任 何 有 關 印 度 嘅 事 實 ,
(trg)="50"> 佢 哋 嘅 反 面 都 同 樣 系 真 嘅 。

(src)="54"> So laat ons nooit vergeet nie , by TED of elders , dat vir enige briljante idee wat jy het of hoor , die teenoorgestelde ook waar kan wees .
(trg)="51"> 因 此 , 唔 好 忘 記 , 無 論 在 T E D 或 者 其 他 地 方 ,
(trg)="52"> 果 啲 你 想 到 嘅 , 或 者 聽 到 嘅 絕 妙 嘅 點 子 ,
(trg)="53"> 它 反 面 都 很 有 可 能 係 同 樣 正 確 噶 。

(src)="55"> Dōmo arigatō gozaimashita .
(trg)="54"> ( 日 語 ) 非 常 感 謝 各 位 。

# af/msa8cqhVS9uZ.xml.gz
# zh/msa8cqhVS9uZ.xml.gz


(src)="1"> Welkom by die video oor eenvoudige aftrek somme
(trg)="1"> 欢 迎 收 看 基 础 减 法 !