# af/VuqYr9NN4uzC.xml.gz
# mfe/VuqYr9NN4uzC.xml.gz


(src)="1"> Goeie môre .
(trg)="1"> Bonzour .
(trg)="2"> Ki manier ?

(src)="2"> Hoe gaan dit ?
(src)="3"> ( Gelag )
(trg)="3"> ( Riye )

(src)="4"> Dis fantasties sover , of hoe ?
(trg)="4"> Tousala extra , non ?

(src)="5"> Die hele ding het my stomgeslaan .
(trg)="5"> Mo mem mo sou lemosion .

(src)="6"> Eintlik is ek op pad .
(trg)="6"> Ofet , mo bizin ale .

(src)="7"> ( Gelag )
(trg)="7"> ( Riye )

(src)="8"> Daar was drie temas sover , deur die konferensie , wat relevant is vir waaroor ek wil praat .
(trg)="8"> Trwa tem finn revini dan sa konferans la ki an rapor avek saki mo anvi koze .

(src)="9"> Een is die ongelooflike bewyse van menslike kreatiwiteit in al die aanbiedings en in al die mense hier .
(trg)="9"> Premie , se sa prev extraordiner de kreativite dan tou bann prezantasion ki nounn gete ek dan tou bann dimounn ki isi .

(src)="10"> Net die blote verskeidenheid en omvang daarvan .
(trg)="10"> Nek get sa kalite variete la .

(src)="11"> Tweedens is ons op " n plek waar ons geen idee het wat gaan gebeur nie , ten opsigte van die toekoms .
(trg)="11"> Deziem zafer , sa met nou dan enn sitiasion kot nou pa kone ki kapav arive dan lefitir .

(src)="12"> Geen idee hoe dinge dalk sal verloop nie .
(trg)="12"> Aukenn lide kouma tousala kapav deroule .

(src)="13"> Ek 't " n belang by opvoedkunde .
(trg)="13"> Mo interese dan ledikasion .

(src)="14"> Eintlik het ons almal " n belang by opvoedkunde .
(trg)="14"> Ofet , mo trouve ki tou dimounn interese ek ledikasion .

(src)="15"> Het julle nie ?
(trg)="15"> Pa ou ?

(src)="16"> Dis baie interessant .
(trg)="16"> Mo trouv sa bien interesan .

(src)="17"> As jy by " n ete is , en jy sê jy werk in opvoedkunde -- eintlik , om die waarheid te sê , is jy nie gereeld by etes nie .
(trg)="17"> Kan ou dan enn dine , ek ou dir ki ou travay dan ledikasion -- ofet , ou pa tro souvan invite a bann dine .
(trg)="18"> ( Riye )

(src)="18"> ( Gelag )
(src)="19"> As jy in opvoedkunde werk , word jy nie genooi nie .
(trg)="19"> Si ou travay dan ledikasion , personn napa invit ou .

(src)="20"> ( Gelag )
(trg)="20"> ( Riye )

(src)="21"> En jy word nooit teruggenooi nie , snaaks genoeg .
(trg)="21"> Ousua personn pa reinvit ou .
(trg)="22"> Mo trouv sa bien etranz .

(src)="22"> Dis vir my vreemd .
(src)="23"> Maar as jy is , en jy sê vir iemand , hulle sê mos :
(src)="24"> " Wat doen jy vir " n lewe ? " en jy sê jy werk in opvoedkunde , sien jy hoe hulle verbleek .
(trg)="23"> Si samem ou ka , ek ou dir sa kikenn , ou kone , zot dimande , " Ki ou fer dan lavi ? " , ek ou reponn ki ou dan ledikasion , ou trouv disan desann depi zot figir .

(src)="25"> Hulle 's soos :
(src)="26"> " Aggenee , hoekom ek ? "
(trg)="24"> Zot pense , " Ayo bondie , kifer mwa ? "

(src)="27"> ( Gelag )
(trg)="25"> ( Riye )

(src)="28"> " My een aand uit hierdie hele week . "
(trg)="26"> " Sel zour mo sorti sa semenn la . "
(trg)="27"> ( Riye )

(src)="29"> ( Gelag )
(src)="30"> Maar as jy iemand vra oor hulle opvoeding , druk hulle jou in " n hoek vas .
(trg)="28"> Si ou poz zot kestion lor ledikasion , zot irite .

(src)="31"> Want dis een van daai dinge wat mense na aan die hart lê , is ek reg ?
(trg)="29"> Parski se enn size bien sansib pou dimounn , pa vre ?

(src)="32"> Soos geloof , en geld en ander dinge .
(trg)="30"> Kouma relizion ek larzan .

(src)="33"> Ek 't " n groot belang by opvoedkunde en ek dink ons almal het --
(trg)="31"> Alor mo bien interese ek ledikasion , ek mo panse ki nou tou interese .

(src)="34"> " n groot persoonlike belang -- deels omdat dit opvoeding is wat ons in hierdie onbegryplike toekoms moet in neem .
(trg)="32"> Nou ena enn gran lintere ladan an parti parski se ledikasion ki sipoze gid nou dan sa fitir ki nou pa ankor konpran la .

(src)="35"> Dink net , kinders wat dié jaar skool begin tree af in 2065 .
(trg)="33"> Si ou reflesi , bann zanfan ki pe koumans lekol sa lane la pou pran zot retret an 2065 .

(src)="36"> Niemand het " n idee -- ten spyte van al die kennis wat die laaste vier dae hier vertoon is -- hoe die wêreld gaan lyk oor vyf jaar nie .
(trg)="34"> Personn pa kone , malgre tou sa lexpertiz ki nounn finn trouve sa kat dernie zour la , ki lemond pou resanble dan sink an .

(src)="37"> En tog moet ons hulle daarvoor opvoed .
(trg)="35"> Me nou sipoze edik zot pu fer fas sa lemond la .

(src)="38"> So die onvoorspelbaarheid is ongelooflik .
(trg)="36"> Sa inprediktabilite la , li extraordiner .

(src)="39"> En die derde deel is dat ons almal nietemin saamgestem het oor die werklik buitengewone kapasiteite wat kinders het -- hulle kapasiteite vir innovasie .
(trg)="37"> Troiziem zafer
(trg)="38"> lor ki nou tou dakor seki bann zanfan ena bann kapasite extraordiner -- bann kapasite pou inove .

(src)="40"> Sirena gisteraand was ongelooflik .
(trg)="39"> Yer , Sirena ti extra , pa vre ?

(src)="41"> Net om te sien wat sy kan doen .
(trg)="40"> Dan nek gete ki li kapav fer .

(src)="42"> En sy 's uitsonderlik , maar ek dink nie sy 's uitsonderlik in die geheel van kindwees nie .
(trg)="41"> Li li exsepsionel , me mo pa panse ki li exsepsionel parmi tou bann zanfan .

(src)="43"> Sy 's " n buitengewoon toegewyde persoon wat " n talent gevind het .
(trg)="42"> Se zis enn dimounn avek enn dedikasion extraordiner ki finn trouv so talan .

(src)="44"> Ek voer aan dat alle kinders geweldige talente het .
(src)="45"> En ons vermors dit , nogal meedoënloos .
(trg)="43"> Ek mwa mo dir ki tou zanfan ena bann gran talan , me nou gaspiy sa san aukenn pitie .

(src)="46"> So ek wil praat oor opvoedkunde en ek wil praat oor kreatiwiteit .
(trg)="44"> Alor , mo anvi koz lor ledikasion ek mo anvi koz lor kreativite .

(src)="47"> Kreatiwiteit is nou net so belangrik soos geletterheid in opvoeding en ons moet dit dieselfde status toeken .
(trg)="45"> Mo konba se ki kreativite zordizour bizin osi inportan ki alfabetism ek ki nou bizin tret li avek mem linportans .

(src)="48"> ( Applous ) Dankie .
(trg)="46"> ( Aplodisman ) Mersi .

(src)="49"> ( Applous )
(trg)="47"> ( Aplodisman )

(src)="50"> Dit was dit , terloops .
(trg)="48"> Bon , samem tou .
(trg)="49"> Mersi bokou .

(src)="51"> Baie dankie .
(src)="52"> ( Gelag )
(trg)="50"> ( Riye )

(src)="53"> So , nog 15 minute .
(trg)="51"> Mo res 15 minit .

(src)="54"> ( Gelag )
(trg)="52"> ( Riye )

(src)="55"> Wel , ek is gebore ... nee .
(trg)="53"> Alor , monn ne -- non .

(src)="56"> ( Gelag )
(trg)="54"> ( Riye )

(src)="57"> Ek 't onlangs " n storie gehoor -- ek vertel dit graag -- van " n dogtertjie in " n tekenklas .
(trg)="55"> Monn fek tann enn zoli zistwar ek mo kontan rerakont li .
(trg)="56"> Li lor enn tifi dan enn klas desin .

(src)="58"> Sy was ses , agter in die klas , aan 't teken , en die juffrou het gesê dié kind het omtrent nooit aandag gegee nie , maar in dié tekenklas het sy .
(trg)="57"> Li ena sizan ek pe asiz derier , pe desine .
(trg)="58"> So profeser dir ki zame li atentiv sof dan klas desin .

(src)="59"> Die juffrou was gefassineerd .
(trg)="59"> Profeser la inn fasine .

(src)="60"> Sy 't haar gaan vra :
(src)="61"> " Wat teken jy ? "
(trg)="60"> Alor linn al dimann li , " Ki to pe desine ? "

(src)="62"> Die kind sê toe :
(trg)="61"> Tifi la reponn , " Mo pe desinn bondie . "

(src)="63"> " Ek teken " n prentjie van God . "
(src)="64"> En die juffrou sê :
(src)="65"> " Maar niemand weet hoe God lyk nie . "
(trg)="62"> Profeser dir , " Me personn napa kone bondie kouma resanble . "

(src)="66"> En die dogtertjie sê toe :
(trg)="63"> Li reponn , " Zot pou kone dan enn ti moman . "

(src)="67"> " Hulle sal nou- nou . "
(src)="68"> ( Gelag )
(trg)="64"> ( Riye )

(src)="69"> Toe my seun vier was in Engeland -- eintlik was hy eerlikwaar oral vier .
(trg)="65"> Kan mo garson ti ena katran dan Langleter -- ofet , li ti ena katran partou .

(src)="70"> ( Gelag )
(trg)="66"> ( Riye )

(src)="71"> Strenggesproke , waarookal hy gegaan het , was hy vier daai jaar .
(trg)="67"> Bon , nimport kotsa li ti ete , li ti ena katran sa lane la .

(src)="72"> Hy was in die Kersspel .
(trg)="68"> Li ti pe zwe dan spektak Nativite .

(src)="73"> Onthou julle die storie ?
(trg)="69"> Zot rapel so zistwar ?

(src)="74"> ( Gelag )
(trg)="70"> ( Riye )

(src)="75"> Dit was " n grote .
(trg)="71"> Se enn gran zistwar .

(src)="76"> Mel Gibson het die opvolg gedoen .
(trg)="72"> Mel Gibson inn fer so laswit , kapav zot inn gete .

(src)="77"> ( Gelag )
(trg)="73"> ( Riye )

(src)="78"> " Kersspel II . "
(trg)="74"> " Nativite 2 " .

(src)="79"> James was Josef ; ons was in ons noppies .
(trg)="75"> James tinn gagn rol Zozef : nou ti bien kontan .

(src)="80"> Een van die hoofrolle !
(trg)="76"> Nou ti konsider sa kouma enn bann rol prinsipal .

(src)="81"> Ons 't agente met T- hemde gehad :
(trg)="77"> Lasal ti rampli ar bann azan ar bann t- shirt ki dir

(src)="82"> " James Robinson IS Josef ! " ( Gelag )
(trg)="78"> " James Robinson LIMEM Zozef ! "
(trg)="79"> ( Riye )

(src)="83"> Hy moes niks sê nie , maar julle weet mos , wanneer die drie wyse manne inkom ?
(trg)="80"> Li pa ti ena pou koze , me zot konn sa parti kot trwa lerwa vini la ?

(src)="84"> Hulle bring geskenke : goud , wierook [ frankincense ] en mirre .
(trg)="81"> Zot vini avek kado , lor ek lobann .

(src)="85"> Dit het rêrig gebeur .
(trg)="82"> Sa inn vremem arive .

(src)="86"> Ek dink hulle 't net uit beurt uit gegaan , want ons 't die seuntjie later gevra :
(src)="87"> " Was jy OK daarmee ? " En hy 't gesê :
(trg)="83"> A enn moman mo panse ki zot inn bliye enn sekans parski kan nounn dimann ti garson la apre ,

(src)="88"> " Ja .
(src)="89"> Was dit dan verkeerd ? "
(trg)="84"> " Tou korek ? " , linn reponn , " Wi , kifer ?

(src)="90"> Hulle 't net geruil .
(trg)="85"> Sa pa ti bon ? "

(src)="91"> Die drie seuns kom in -- vierjariges met vatdoeke om hulle koppe -- en hulle sit die bokse neer , en die eerste een sê :
(trg)="86"> Zot inn zis fer melanz .
(trg)="87"> Trwa garson ti rantre .
(trg)="88"> Zot ena katran , ar zot ti serviet lor latet .

(src)="96"> " Frank sent this . " ( Gelag ) ( Gelag )
(trg)="89"> Zot poz bann bwat anba , ek premie la dir , " Monn amenn lor . "

(src)="93"> Die tweede een sê :
(src)="94"> " Ek bring vir U mirre . "
(trg)="90"> Deziem la dir , " Monn amenn lobann . "

(src)="95"> En die derde een sê :
(trg)="91"> Trwaziem la dir , " Frank inn avoy sa . "

(src)="97"> Dit alles om te sê : kinders sal " n kans vat .
(trg)="93"> Saki bann zanfan la ena an komun , seki zot oze .

(src)="98"> As hulle nie weet nie , sal hulle probeer .
(trg)="94"> Si zot pa kone , zot nek seye .
(trg)="95"> Pa vre ?

(src)="99"> Nie waar nie ?
(src)="100"> Hulle 's nie bang om verkeerd te wees nie .
(trg)="96"> Zot pa per tansion zot pena rezon .

(src)="101"> Ek bedoel nie dat verkeerd wees en kreatief wees dieselfde is nie .
(trg)="97"> Mo pa pe dir ki pena rezon se mem zafer ki et kreatif .

(src)="102"> Maar as jy nie bereid is om verkeerd te wees nie , sal jy nooit iets oorspronklik uitdink nie -- as jy nie bereid is om verkeerd te wees nie .
(trg)="98"> Saki nou kone se ki si ou pa pre pou pena rezon , zame ou pa pou fer kitsoz orizinal .
(trg)="99"> Si ou pa pre pou fer erer .

(src)="103"> Teen die tyd wat hulle groot is , het meeste kinders dié kapasiteit verloor .
(trg)="100"> Letan grandi vinn adilt , laplipar zanfan perdi sa kapasite la .

(src)="104"> Hulle word bang om verkeerd te wees .
(trg)="101"> Zot per tansion zot fer " fot " .

(src)="105"> En ons bestuur ons maatskappye so .
(trg)="102"> Koumsa mem ki nou diriz konpani .

(src)="106"> Ons stigmatiseer foute .
(trg)="103"> Nou stigmatiz erer .

(src)="107"> En nou bedryf ons nasionale opvoedingstelsels waar foute die ergste ding is wat " n mens kan maak .
(trg)="104"> Ek aster nou diriz nou sistem ledikasion nasional avek lide ki erer se pir zafer ki ou kapav fer .

(src)="108"> En die gevolg is dat ons mense uit hulle kreatiewe kapasiteite uit opvoed .
(trg)="105"> Rezilta , se ki nou pe edik dimounn pou pa servi zot kapasite kreatif .

(src)="109"> Picasso het gesê dat alle kinders gebore kunstenaars is .
(trg)="106"> Picasso ti dir ki tou zanfan ne artis .

(src)="110"> Die probleem is om een te bly soos ons grootword .
(trg)="107"> Saki difisil se res enn artis letan nou grandi .

(src)="111"> Ek glo vas :
(src)="112"> Ons groei nie in kreatiwiteit in nie , ons groei uit dit uit .
(trg)="108"> Mo vremem krwar sa , ki nou pa aprann me blie kouma vinn kreatif .

(src)="113"> Of ons word uit dit uit opgevoed .
(trg)="109"> Ou plito nou ledikasion fer nou bliye .

(src)="114"> So hoekom is dit so ?
(trg)="110"> Kifer sa ?

(src)="115"> Ek 't tot vyf jaar gelede op Stratford- op- Avon gewoon .
(trg)="111"> Ena sink an , mo ti pe viv Stratford- on- Avon .

(src)="116"> Ons 't van Stratford na Los Angeles getrek .
(trg)="112"> Ofet nounn bouze al Los Angeles depi Stratford .

(src)="117"> So julle kan julle indink wat " n seepgladde oorgang dit was .
(trg)="113"> Zot kav imazine kouma sa tranzision la ti fasil .