Soms staan en kyk ek net na my vrou, sonder dat sy dit weet
有時我站在那里 看著我的妻子 而她卻不知道我在場


Die eerste maal toe sy hier inkom het sy gesê:
她第一次進這個房間時說

"O, hoe lekker, hier voel ek tuis!
"哦 真不錯 感覺像到了家一樣"

Ons het mekaar nie lank geken nie, by 'n biskopskonferensie in Trondheim ontmoet
當時我們相識還不久 我們是在特隆海姆的一次主教會議上相遇的

Sy was daar as joernalis
她當時是作為記者到場

Ek het haar net vertel van die pastorie hier
我和她提及那里的牧師住宅區

Ek het voorgestel dat sy kom kuier na die konferensie
我大膽地提議 會議結束后同去

Op pad hierheen het ek haar gevra om te trou
途中我向她求婚

Sy het nie geantwoord nie, maar toe ons hier instap sê sy:
她未置可否 但是 我們走進房間時 她說

"O, hoe lekker, ek voel tuis hier
"哦 真不錯 感覺像到了家一樣"

Sedertdien woon ons rustig en gelukkig hier in die pastorie
從此我們在牧師住宅區里 過著寧靜快樂的生活

Eva het my natuurlik vertel van haar lewe vroeër
伊娃當然也告訴過我她以前的事

Na skool is sy kollege toe, sy was verloof aan 'n dokter, en het 'n paar jaar saamgewoon,
中學畢業后 她上了大學 與一位醫生訂了婚 和他一起生活了幾年

Sy het twee boekies geskrywe, tuberkulose opgedoen en die verlowing gebreek, van Oslo vertrek na 'n klein dorpie in die suide van Norweë, waar sy begin werk het as joernalis
寫了兩本小著作 患上了結核病 解除了婚約

Hierdie is die eerste van haar boeke, ek hou baie daarvan
我非常喜歡

Sy skryf:
她寫的這些話

"Mens moet leer leef,
"一個人必須學會生活"

"ek oefen dit elke dag
"我每天練習"

"My grootste probleem is dat ek nie regtig weet wie ek is nie
"我最大的障礙就是 我不知道我是誰"

"Ek gryp blindelings....
"我在黑暗中摸索"

"As iemand my liefhet soos ek is,
"如果有人愛上現在的我"

"sal ek seker kan waag om na myself te kyk
"我也許才敢終于正視自己"

"Vir my is daardie kans maar skraal"
"對于我 那種可能性微乎其微"

Ek sou haar graag wou laat verstaan dat sy onvoorwaardelik bemin word maar hoe sê ek dit vir haar op 'n manier dat sy dit kan glo; ek vind nie die woorde nie
我只想告訴她一次 她被全心全意地愛著 但我卻無法找到恰當的方式來表達

Ek het vir Mamma geskryf,... maar pla ek nou?
我給媽媽寫了信 打擾你了嗎

Nee, nee, kom in, ek sit hier af...
沒有 進來吧 -我把收音機關上

Ek kan later weer kom
-我可以等會兒再來

Nee, lees asseblief die brief
不 請念信吧

"Liewe Mamma, ek het gister vir Agnes in die dorp raakgeloop
"親愛的媽媽" "昨天我在城里 遇見了艾妮絲"

"Sy het haar ouers kom besoek
"她正要去看望她父母"

"Sy het my vertel dat Leonardo dood is
"她告訴我萊昂納多已經去世了"

"Liewe Mamma, ek verstaan watter slag dit vir Ma moes wees!
"我知道這對你是個多么可怕的打擊"

"Ek wonder of Ma nie vir ons wil kom kuier
"我不知道你是否愿意來看看我們"

"vir 'n paar dae of weke nie
"住上幾天或是幾星期"

"Moenie sommer net 'nee' sê nie,
"別馬上回絕"

"die pastorie is ruim en gerieflik,
"牧師住宅非常寬敞"

"en Ma sal 'n eie kamer en geriewe hê
"你可以有自己的房間 一應俱全"

"Ons het 'n vleuelklavier, en Mamma sal kan oefen soos Ma wil
"我們有架鋼琴 可以隨你練習"

"Dit sal beter as 'n hotel vir Ma wees
"這和旅館完全不同"

"Sê tog Ma sal kom!
"親愛的媽媽 你可一定要來"

"Ons sal Ma bederf en op die hande dra
"我們會把你敬為上賓"

"Dis jare laas dat ons mekaar gesien het!
"已經很多年沒見面了"

"7 jaar hierdie Oktober!
"到今年十月就有七年了"

"Met liefde, van Viktor en Eva"
"愛你的維克多和伊娃"

Dis baie goed!
-很好

- Is jy seker?
-你肯定嗎

My liefste Mamma!
-親愛的媽媽 -伊娃 好了 我來了

Eva, wel hier's ek! Mamma!
-我真高興你來了

Ek is so bly Ma is hier!
-是啊 做夢一樣

Ja, verbeel jou! Dit is so ver!
-真是長途跋涉