Satan se Gesante
夜間來客 THE DEVIL'S ENVOYS 字幕翻譯:
In die lieflike Meimaand van 1485
1485年5月明媚的日子 魔鬼派遣他創造的兩個邪靈
Het Satan besluit om twee van sy gesante na die aarde te stuur om die mense te treiter
光臨塵世 將絕望撒至人間...
(15de eeuse Franse legende)
(15世紀法國傳說)
Daar
那裡
My goeie man...
請告訴我們 好心人...
Dink jy die Baron sal twee musikante verwelkom wat ver gekom het om hom te vermaak?
這片封地的主人是否會歡迎 兩個遠道而來 取悅于他吟游詩人嗎?
Ek glo so en ek dink julle is baie tydig, want
我想會的 或許可以說這是個大好時機
Baron Hugues hou van musiek, en dis net voor die huwelik van sy dogter Anne en Sir Renaud
雨果男爵熱愛音樂 安妮小姐馬上要和雷瑙德爵士成婚
Sedert die verlowing, was dit een fees na die ander
訂婚宴接連不斷
En as dit fees is, benodig hulle nie my dienste nie
一有宴會 他們就不需要我們伺候了
So, ek vang vis om die tyd om te kry
所以我就有時間消磨了
Dankie, goeie man
謝謝你 好心人
Dank u, mooi kinders!
謝謝你們 可愛的孩子們
Dankie dat julle my "goeie man" noem
謝謝你們叫我"好心人"
Kom wat wil, dit bly 'n plesier om dit te hoor
說說你的願望 我洗耳恭聽
Kom, paddatjies!
來吧 呱呱
Paddatjies, kom tog!
小呱呱 來啊
Besluit tog nou!
來吧
As die beul julle afskrik,
劊子手嚇壞你了?
Laat die "goeie man julle dan vang
那就等著被"好心人"活捉吧
My here,
我的主人
Goeie here
善良的先生
My hart is verskeur!
我內心充滿了多少哀愁!
'n Dier wat geen kwaad gedoen het nie 'n Dier wat almal se harte gesteel het
只是不會傷害任何人的一隻小動物 讓城堡中每個人都歡笑的一隻小動物
Hy het die binneplein in vrede oorgesteek en die wagte het hom doodgesteek... vir die grap!
他悄無聲息地穿過庭院 衛兵只為取樂 用箭射死了他...
Dis al wat ek van hom oor het
這是他留下的
Hy is dood!
他死了
Goeie menere,
善良的先生
My broers,
我的兄弟
Wat sal nou van my word?
我該怎麼辦啊?
Wat 'n ramp!
真可憐啊!
Waarom doen jy dit, Gilles?
這有什麼用 吉勒?
Dit amuseer my om van tyd tot tyd iets goed te doen
還能時不時讓我樂一下
Waarom, Gilles?
這有什麼用 吉勒?
Daardie spelers verveel my, ek word vaak
那些藝人真讓我厭煩 叫人昏昏欲睡
Ek hoop die volgendes sal beter vaar
我希望這些有趣些
Jy is moeilik om tevrede te stel, Die toertjie-kunstenaar was goed
你真難以取悅 雷瑙德 那個變戲法的很逗笑
Hierdie man lyk treurig
這個人看起來愁容滿面
Vader, het hy nie 'n treurige gesig nie?
父親 你不覺得這人天生苦相嗎?
Moet ons hom wegstuur?
你想攆走他?
Ek wil hom nie seermaak nie
我不想傷他自尊
Met so 'n gesig sou dit jammer wees
這麼一副尊容 真夠丟臉
Goed gestel, Renaud Sy gesig laat my honger voel
說得好 雷瑙德 他的扁平臉讓我都餓了
Staan op en wys ons wat jy kan doen
站起來 表演一下你的才能
Niks nie, edele heer,
我一無所長 閣下
Ek het gekom om drie unieke kreatuurtjies aan u te wys
我帶了三個世間絕無僅有的小東西來 為您表演
Dis nie baie wat hulle al gesien het nie
幾乎無人見過
Die gewone mense raak maklik verskrik
常人若目睹 容易驚嚇
Net die grotes kan die natuur se fratse aanskou
唯有偉人方能真正欣賞 大自然的神跡