-Berlijn. Die glasnost is nog ver weg.
1984 m. Rytų Berlynas.
Die bevolking van die DDR is onder die streng beheer, van die Stasi, die Oos -Duitse Geheime Diens.
Iki "Glasnost" politikos pradžios dar toli.
Die leër van 100 000 werknemers en 200000 informante... beskerm die Diktatuur van die Proletariaat.
VDR gyventojus griežtai kontroliuoja Rytų Vokietijos slaptoji tarnyba — Stasi.
Die doelstelling: "Weet alles".
Šios tarnybos, turinčios 100 tūkst. darbuotojų ir 200 tūkst. informatorių, pajėgos saugo Proletariato Diktatūrą.
Staan stil.
Stot!
Oë op die vloer.
Žiūrėt į apačią!
Gaan voort.
Eit toliau!
TYDELIKE AANHOUDINGSENTRUM MINISTERIE VIR STAATSVEILIGHEID
VALSTYBĖS SAUGUMO MINISTERIJOS TARDYMO KALĖJIMAS
Spreek hom aan as 'kaptein'.
Kreiptis — kapitone.
Kom binne.
Įeikit.
Sit.
Sėskitės.
Hande onder jou dye, palms na onder.
Rankas — po šlaunimis. Delnais į apačią.
Wat het jy om vir ons te vertel?
Ką turite mums papasakoti?
Ek het niks gedoen nie.
Nieko nepadariau.
Ek weet niks.
Nieko nežinau...
Jy het niks gedoen nie, weet niks...
Jūs nieko nedarėte, nieko nežinote...
Dink jy ons sluit mense vir die lekker op?
Manote, kad mes šiaip susigalvojam suimti niekuo dėtus piliečius?
Nee...
Ne, aš...
Indien jy dink ons humanistiese stelsel is tot soiets in staat, is dit al genoeg om jou arrestasie te regverdig.
Jei manote, kad mūsų humanistinėje sistemoje tokie dalykai įmanomi, tuomet būtų teisinga Jus suimti, net jei neturėtume nieko daugiau...
Ons wil graag jou geheue verfris, gevangene nommer 227.
Truputį padėsime jums prisiminti, suimtasis 227.
Op 28 September het jou buurman en vriend Dieter Pirmasens, na die Weste gevlug.
Jūsų draugas ir kaimynas, toks Dyteris Pirmasensas rugsėjo 28 d. pabėgo.
Ons vermoed hy het hulp gehad.
Turime pagrindo manyti, kad jam kažkas padėjo.
Ek weet niks.
Apie tai nieko nežinau.
Hy het nie eers vir my gesê hy wil vlug nie.
Jis man net nesakė, kad nori bėgti.
Die eerste wat ek daarvan gehoor het was by die werk.
Sužinojau tik darbe.
Vertel 'n bietjie wat jy op 28 September gedoen het.
Nagi papasakokit man, ką veikėte tą rugsėjo 28 dieną?
– Dit is in my verklaring.
Tai jau surašyta protokole.
– Nog 'n keer, asseblief.
Prašom dar kartą.
Ek en my kinders was by die Treptowpark-gedenkteken.
Buvau su vaikais pasivaikščioti Treptovo parke, prie monumento.
Daar het ek 'n ou vriend, Max Kirchner, raakgeloop.
Ten susitikau seną mokyklos draugą Maksą Kirchnerį.
Ons is na sy huis en het tot laat musiek geluister.
Nuėjom pas jį ir iki vėlaus vakaro klausėmės muzikos.
Hy het 'n telefoon.
Jis turi telefoną.
U kan hom skakel om dit te bevestig.
Galite jam paskambinti.
Ek kan sy nommer vir julle gee.
Jis Jums viską patvirtins. Galiu duoti Jums numerį.
Die staatsvyande is arrogant.
Mūsų valstybės priešai — arogantiški. Įsidėmėkite tai.
Onthou dit. 'n Mens moet geduld hê.
Su jais reikia turėti kantrybės.
Ongeveer 40 uur daarvan. Stasi-kollege, Potsdam
Maždaug 40 valandų kantrybės.
-Eiche 'n Entjie verderaan...
SAUGUMO AKADEMIJA, POTSDAMAS — EICHE Pasuksim šiek tiek į priekį.
Ek wil slaap.
Noriu miego...
Laat my asseblief slaap!
Prašau, leiskit man pamiegoti.
Hande onder jou dye.
Rankas po šlaunimis.
Vertel my nog 'n keer wat jy op 28 September gedoen het.
Papasakokit mums dar kartą, kaip praėjo rugsėjo 28 diena.
Asseblief. Net een uur...
Prašau... tik valandą... tik trupučiuką...
Net 'n bietjie... 'n Bietjie slaap.
...trupučiuką pamiegoti...
Vertel weer vir my wat jy daardie dag gedoen het.
Pasakykite man dar kartą, ką veikėte tą dieną?
Waarom sal 'n mens hom so lank wakker hou? Dit is tog onmenslik.
Kodėl reikėjo tiek ilgai neleisti jam miegoti?
'n Onskuldige gevangene sal hoe langer hoe kwater word weens die onreg wat hy ly.
Nekaltas suimtasis su kiekviena valanda bus vis labiau įtūžęs dėl neteisybės, kurią patiria.
Hy sal skree en tekere gaan.
Toks rėkia ir siautėja.
'n Skuldige gevangene word al hoe rustiger...
Kaltasis su kiekviena valanda tampa ramesnis ir tyli.
Of hy huil.
Arba verkia.