Die ervaring van Jeanne d'Arc
- הפסיון של ז'אן ד'ארק סרטו של קרל תיאודור דרייר


In die biblioteek van Afgevaardigdes in Parys is een van die buitengewoonste dokumente gevind in die geskiedenis van die wêreld
בלשכת הצירים, בספריית פריז שמור אחד מהמסמכים יוצאי הדופן בהיסטוריה העולמית, הלו הם הפרוטוקולים ממשפטה של ז'אן ד'ארק, משפט שהסתיים בגזר דינה למוות.

Die woordelikse weergawe van die hofproses van Jeanne d'Arc wat afloop op haar skuldigbevinding en haar dood Die vrae van die regters en Jeanne se antwoorde word woordeliks weergegee
במסמכים אלו מכילים בקפדנות את שאלות השופטים ותשובותיה של ז'אן.

By die lees daarvan ontdek ons wie Jeanne eintlik was... sonder helm en borswering...
כשקוראים אותו, אנו מגלים את ז'אן כפי שהייתה באמת. לא ז'אן בקסדה ושריון, אלא דמות פשוטה ואנושית. אישה צעירה שמתה למען ארצה.

heel eenvoudig en menslik 'n jong vrou wat vir haar land gesterf het
אנו עדים לדרמה מדהימה:

En ons word getuie van 'n oorweldigende drama... 'n jong gelowige vrou word gekonfronteer deur 'n versameling blinde teoloë en gesoute regsgeleerdes
אישה צעירה, דתיית עמוקה שהותקפה על ידי עדר של תיאולוגים אורתודוקסים ושופטים רבי עוצמה.

Ek sweer om die waarheid te praat, die volle waarheid... niks anders as die waarheid nie
אני נשבעת לומר את האמת, את כל האמת... ושום דבר מלבד האמת.

In Frankryk noem hulle my Jeanne... in my land het hulle my Jeannette genoem
כשהוטבלתי נתו לי את השם ז'אן. אבל בכפר כולם קראו לי ג'נט.

Hoe oud is jy?
בת כמה את?

Negentien jaar... dink ek
תשע עשרה אני חושבת.

Weet jy wie is jou pa?
את מכירה את תפילת אבינו?

Wie het jou geleer?
מי לימד אותך אותה?

My Ma
אמא שלי.

Kan jy die Onse Vader opsê?
האם הייתם קוראים את תפילת האדון?

Beweer jy dat jy deur God gestuur is?
את טוענת שנשלחת על ידי האלוהים?

Ja... om Frankryk te red... daarom is ek gebore
להציל את צרפת.

So, dink jy dat God die Engelse haat?
בגלל זה נולדתי... אז את חושבת שאלוהים שונא את האנגלים?

Of God die Engelse liefhet of hulle verag, weet ek nie, maar ek weet al die Engelse sal Frankryk beset
איני יודעת כלום על אהבתו או שנאתו של אלוהים לאנגלים... אבל אני יודעת בודאות שכל האנגלים יגורשו בקרוב מצרפת...

behalwe die wat daar doodgemaak word!
חוץ מאלה שימותו כאן!

Jy het beweer dat St Michael aan jou verskyn het
אמרת שסן מישל הופיע לך בחלום.

Het hy vlerke gehad?
היו לו כנפיים?

Het hy 'n kroon gedra?
הוא חבש כתר?

Hoe was hy geklee?
איך הוא היה לבוש?

Kon jy agterkom of dit 'n man of 'n vrou was?
איך יכולת לדעת אם הוא גבר או אישה?

Was hy naak?
הוא היה עירום?

Dink jy God het niks om hom aan te trek nie?
אינך חושב שאלוהים יכול היה לדאוג לו ללבוש?

Het hy lang hare gehad?
היה לו שיער ארוך?

Waarom sou hy dit laat sny?
למה שהוא יגזור אותו?

Waarom dra jy mansklere?
למה את לובשת בגדי גברים?

As ons vir jou 'n vrouerok gee, sal jy dit aantrek?
אם ניתן לך בגדי נשים, תלבשי אותם?

Wanneer ek die taak voltooi het wat God aan my opgedra het, sal ek weer vroueklere dra
כשהמשימה שאלוהים נתן לי תושלם, אלבש מחדש בגדי נשים.

So, dit is dus God wat jou beveel het om soos 'n man aan te trek?
אז אלוהים הוא שציווה אותך ללבוש בגדי גברים?

En watter beloning verwag jy om van ons Heer te verkry?
מהו את מצפה מאלוהים בתמורה?

Dat Hy my siel sal ontvang
ישועת נשמתי.

Jy belaster God!
זה חילול השם.

Dis oneerbiedig!
זה מביש.

Vir my is sy 'n heilige!
בשבילי היא קדושה.

Het God iets aan jou beloof?
האם אלוהים הבטיח לך הבטחות?

Maar dit het niks met julle te doen nie
זה לא קשור למשפט שלך.

Moet ons die regters nou laat besluit?
אני חושב שאתן לשופטים להחליט על כך.

Wil u dat ons oor die vraag stem?
האם תרצו להעלות שאלה זו להצבעה?

Watter belofte het God aan jou gemaak?
ובכן, מה הבטיח לך אלוהים?

Miskien het Hy aan jou gesê dat jy uit die tronk vrygelaat sal word
אולי הוא הבטיח לך שתשתחררי מהכלא?

Wanneer?
כן! מתי?

Ek onthou nie watter dag nie, ook nie die uur nie
אני לא יודעת את היום... וגם לא את השעה.

Aangesien sy nie vrywillig skuld wil bely nie, moet ons dit met 'n slenter verkry
היא לא תתוודה מרצונה, אז עלינו לחלץ ממנה את ההודאה בתחבולה.

Gaan kry 'n brief met koning Karel se handtekening
תכתוב מכתב עם חתימתו של המלך צ'ארלס.

Skryf 'n brief wat ek sal dikteer
אני אכתיב לך מה לכתוב.

Ek kry jou baie jammer
יש לי כל כך הרבה חמלה אליך!

Ken jy die handtekening van jou koning?
את מסוגלת לזהות את חתימת המלך שלך?