Junie 1944, gedurende die Duitse besetting, in 'n klein Franse dorpie naby die Spaanse grens
Junio 1944. En una pequeña prefectura al sudoeste de Francia...


Daarmee eindig ons program
Radio nacional francesa de Vichy.

Nou saai ons 'n praatjie uit van Philippe Henriot oor die ware vyande van Frankryk
Damas y caballeros, una charla del Sr. Henriot... Sobre "La venganza de la historia".

Goeie naand dames en here,
Es increíble, escuchando la radio de la disidencia...

Sommige van u luister seker, van tyd tot tyd, na programme van vyandige radiostasies
Constatar la admirable serenidad de la gente de Moscú.

Ek kritiseer nie, ek vra net, luister na die eentonigheid van die stemme,
No hay diferencia entre las radios de Londres, Argelia, o Brazzaville.

Die musiek klink altyd dieselfde, van London van Algiers, en dis die gewildste musiek Die ritme, die styl en woorde, alles dra dieselfde handelsmerk, die merk van die ware vyande van Frankryk
El tono, el estilo y el vocabulario, siempre nos resultan familiares, todas las emisiones llevan la misma marca de fábrica.

Kapitalistse, Jode, Bolsjeviste wat net maar dieselfde goed herhaal Hulle meen Laval is 'n veraaier,
El revestimiento de nacionalismo y religión siempre es evidente, a pesar de los esfuerzos por esconderlo.

Darlaine word 'n Gestapo-agent genoem, en ek is 'n slaaf van Duitse propaganda
Se espera que la propaganda, por lo menos, se abstenga... De insultar el sentido común.

Een van die stasies, wat uit London uitsaai, van waar die muiter, en gewese kolonel De Gaulle praat, noem sarkasties my naam vir die Legioen van Eer as Propagandaminister
Pero da igual nadie espera que sean lógicos. Dejémosle que repitan sin parar que Laval es un traidor, Darlan un agente de la Gestapo, y que yo sirvo a la propaganda alemana...

Wat soek julle in my huis?
¿Qué hacen en mi casa?

Is jy Lucien, Teresa se seun?
¿Es Ud. Lucien, el hijo de Thérèse?

Daardie goed is nie julle s'n nie!
¡Eso no es suyo!

Dit behoort aan my Pa!
¡Son los platos de mi padre!

Dit mag dalk wees,
Puede ser.

Praat met die baas, hy sal verduidelik
Ve a ver al jefe, te lo explicará.

Wat doen jy hier, Lucien?
Lucien, ¿eres tú?

Jy staan deesdae laat op
Te levantas muy tarde.

Dis Sondag
Es domingo.

Waarom haal jy jou Pa se geweer uit?
¿Por qué has tomado la escopeta de tu padre?

Jy weet jy mag nie
Sabes que está prohibido.

Hier, ek het 'n verhoging gekry
Me han subido 20 francos.

Dankie
Bien.

- Môre, Lucien
Buenos días, Lucien.

- Goeie môre, mnr Laborit
Hola, señor Laborit.

Jou seun moet ons laat weet as hy kom
Tu hijo podría avisar que viene.

Hoe lank bly jy?
¿Te quedas mucho?

Ek het 5 dae verlof
Tengo cinco días libres.

Wie is hierdie mense? Wat doen hulle in ons huis?
¿Qué hace esa gente en nuestra casa?

Hulle help mnr.
Ayudan al señor Laborit.

Laborit, so hulle bly hier
Les he dejado la casa.

Dinge het hier baie verander
Las cosas han cambiado aquí.

Iemand moet werk
El trabajo se tiene que hacer.

Jou Pa is gevang, Joseph het ondergronds gegaan
Tu padre está preso y Joseph se ha ido.

Wat?
¿En serio?

Hy het by die Weerstand aangesluit
Está con los maquis.

Verbeel jou, ek het 'n seun wat die held wil speel!
Mi hijo es patriota, figúrate.

Lucien, lig sy kop op!
Levántale la cabeza.

Nog 'n bietjie, kom!
¡Vamos!

Kom, ons kan dit doen!
¡Vamos, ya va!

Kom ons gaan drink iets
Vamos a tomar algo.

Dit was regtig 'n goeie perd Jy sal ver soek vir nog so een!
Era un buen caballo, nunca encontraré otro igual.

"En die donder laat hoor sy dowwe gerommel"
"Y el trueno... Resonó... En sordas avalanchas... ".

Kyk wie's hier!
Vaya, vaya.

Kom in, Lucien!
Pasa, Lucien.

"wat van ver af gehoor word"
"En la lejanía... ".

My arme seun, daar's geen hoop vir jou nie!
Maurice, en serio, tu caso es imposible.

Kyk wat jy geskryf het! Ek sê "donder" en jy skryf "donner"
Has escrito temporal:

Hier ook weer. Om skape op te pas, vereis nie goeie spelling nie
Aunque para ser pastor no es necesaria la ortografía.

Die klas is verby, julle kan gaan!
Pueden irse.