Die ervaring van Jeanne d'Arc
L A P A S I O N O D E J O H A N A D E A R K O
In die biblioteek van Afgevaardigdes in Parys is een van die buitengewoonste dokumente gevind in die geskiedenis van die wêreld
En Parizo, en la biblioteko de la "Chambro de Deputitoj" troveblas plej eksterordinara dokumento transskribo de la proceso de Johana de Arko,
Die woordelikse weergawe van die hofproses van Jeanne d'Arc wat afloop op haar skuldigbevinding en haar dood Die vrae van die regters en Jeanne se antwoorde word woordeliks weergegee
La proceso kies verdikto decidis pri shia morto la jughistaj demandoj kaj la respondoj de Johana ...tie estas plej precize skribitaj
By die lees daarvan ontdek ons wie Jeanne eintlik was... sonder helm en borswering...
...kaj ilia legado rivelas al ni kiel Johana estis...
heel eenvoudig en menslik 'n jong vrou wat vir haar land gesterf het
Ne kun kasko kaj kiraso sed simpla kaj homa... junulino kiu mortis por sia lando kaj ni cheestas impresan dramon:
En ons word getuie van 'n oorweldigende drama... 'n jong gelowige vrou word gekonfronteer deur 'n versameling blinde teoloë en gesoute regsgeleerdes
kredanta junulino alfrontanta blindajn teologistojn kaj koruptitajn juristojn.
Ek sweer om die waarheid te praat, die volle waarheid... niks anders as die waarheid nie Wat is jou naam? In Frankryk noem hulle my Jeanne... in my land het hulle my Jeannette genoem
Mi jhuras diri la veron, la tutan veron nenio alia ol la vero En Francio, oni nomas min Johana en mia regiono, Johaneta.
Weet jy wie is jou pa?
19-jara... se mi bone memoras... Chu vi konas la "Patro Nia"-n?
Nee
Chu vi volas deklami la "patro Nia"-n?
Ja... om Frankryk te red... daarom is ek gebore
Chu vi pretendas ke sendis vin Dio? ...kun la celo savi Francion tial mi naskighis.
So, dink jy dat God die Engelse haat?
Chu tiel vi opinias ke Dio hatas la anglojn?
Of God die Engelse liefhet of hulle verag, weet ek nie, maar ek weet al die Engelse sal Frankryk beset behalwe die wat daar doodgemaak word!
Pri amo aù hato de dio al la angloj, mis scias nenion sed mi ja scias ke la angloj estos forpushitaj el Francio krom tiuj, kiuj tie mortos!
Jy het beweer dat St Michael aan jou verskyn het Hoe het hy gelyk?
Vi diris ke Sankta Mikaelo aperis al vi...
Het hy 'n kroon gedra?
Chu li havis flugilojn?
Kon jy agterkom of dit 'n man of 'n vrou was?
Kiel vi sciis ke ghi estas vira aù ina?
Waarom dra jy mansklere?
Kial vi vestighis kiel viro?
As ons vir jou 'n vrouerok gee, sal jy dit aantrek?
Se ni donos al vi inan veston, chu vi surmetos ghin?
Wanneer ek die taak voltooi het wat God aan my opgedra het, sal ek weer vroueklere dra
Kiam la mia dia misio estos finita, tiam mi surmetos virinajn vestajhojn.
So, dit is dus God wat jou beveel het om soos 'n man aan te trek?
Kion vi atendas kiel rekompencon de Dio?
En watter beloning verwag jy om van ons Heer te verkry?
Do ordonis al vi Dio vestighi kiel viro, chu?
Dat Hy my siel sal ontvang
La savo de mia animo.
Dis oneerbiedig!
Estas maldigne...
Het God iets aan jou beloof?
Chu Dio promesis ion ajn al vi?
Moet ons die regters nou laat besluit?
Tio havas nenion por fari kun tiu proceso. Chu ni lasu la jughistojn decidi?
Wil u dat ons oor die vraag stem?
Chu vi volas submeti tion al vochdono?
Watter belofte het God aan jou gemaak?
Nu!
Miskien het Hy aan jou gesê dat jy uit die tronk vrygelaat sal word
Kion Dio promesis al vi? Chu eble li diris al vi ke vi estos malliberigita?
Ek onthou nie watter dag nie, ook nie die uur nie
Mi konas nek la tagon nek la horon.
Aangesien sy nie vrywillig skuld wil bely nie, moet ons dit met 'n slenter verkry
Char shi ne volas konfesi ion per afableco,
Gaan kry 'n brief met koning Karel se handtekening
Iru serchi leteron subskribitan de Regho Karlo.
Skryf 'n brief wat ek sal dikteer
Skribu tion, kion mi estas diktonta.
Ek kry jou baie jammer
Mi kompatas vin!
Ken jy die handtekening van jou koning?
Chu vi rekonas la subskribon de nia Regho?
Ek het 'n brief van hom aan jou
Mi havas leteron de li por vi!
Ek kan nie lees nie
Mi ne scipovas legi.
Aan ons dierbare en geliefde Jeanne
Al nia kara kaj amata Johana.
Ek beplan om na Rouen te mars met 'n groot leer
Mi preparas min por iri en Ruenon kun granda armeo...
Ek stuur na jou hierdie toegewyde priester; vertrou hom
Mi sendas al vi tiun sindoneman pastron.
Netsoos Jesus die Seun van God is, noem jy jouself die dogter van God?
Chu, kiel Jesuo estas la filo de Dio, vi diras, ke vi estas filino de Dio?
Wil jy nou die Onse Vader opsê?
Chu vi volas deklami la "Patro Nia"-n?
Het God aan jou gesê dat jy uit die tronk bevry sal word?
Chu Dio diris al vi ke vi estos liberigita?
met 'n groot oorwinning!
...per granda venko!
Het God jou belowe dat jy na die hemel toe sal opvaar?
Chu Dio promesis ke vi iros en la chielon?
So, jy is dus baie seker van jou redding?
Chu vi do certas ke vi estos savita?
Pasop, dit is 'n baie ernstige opmerking
Atentu! Tio estas grava respondo.
As jy seker is van jou heil, het jy dus nie die kerk nodig nie?
Char vi estas certa pri via savo, vi ne bezonas la eklezion, chu?
Is jy onder die genade?
Chu vi estas en difavora stato?
Is jy onder die genade?
Nu, respondu! Chu vi estas en difavora stato?
As ek daar is, is dit God wat my daar hou
Se jes, Dio plufavoru al mi...
as ek nie daar is nie, sal God my daar plaas
Se ne, Dio ekfavoru al mi!