'n Duitse sage
A German folk tale
Kyk!
Behold!
Die poorte van duisternis is oop, en die verskrikking jaag oor die aarde...
The portals of darkness are open, and the shadows of the dead hunt over the Earth...
Stop!
"Back!
waarom treiter jy die mensheid met oorlog, pes, hongersnood?
Hold! Why dost thou scourge mankind with War, Plague, Famine?
!
!"
Die aarde is myne!
"The Earth is mine!"
Nooit sal die aarde joune wees:
"Never will the Earth be thine:
Die mens streef na die waarheid!
Man belongs to God!"
Kyk na daar onder!
"Look below!"
Alles in die hemel en op aarde is wonderlik!
"All things in heaven and on Earth are wonderful!
maar die grootste wonder is die mens se vryheid om te kies tussen goed en kwaad!
But the greatest wonder is man's freedom to choose between good and evil!"
Sien jy vir Faust?
"Dost thou know Faust?"
'n Skelm soos almal!
"A knave like all others!
Hy praat van die goeie, maar doen die bose!
He preaches good and does evil!
Hy wil goud maak en 'n wysheidsteen!
He seeks to turn base metal into gold!
Kyk na sy gierigheid!
Behold his greed!"
Ek wed jou:
"A wager:
Ek sal Faust se siel van God afrokkel!
I will wrest Faust's soul away from God!"
As jy die heilige in Faust kan verwoes, is die aarde joune!
"If thou canst destroy what is divine in Faust, the Earth is thine!"
Geen mens kan die Bose weerstaan!
"No man can resist evil!
Die weddenskap is aan!
The bet is on!"
Die pes!
"The Plague!
Die pes!
The Plague!"
Die verwoestende pes woed voort:
The devastating pestilence raged:
in 'n paar dae is helfte van die stad sterwend.
in a few days half the town lay dying.
Dag en nag worstel Faust met God in gebed om 'n geneesmiddel te vind.
To find a cure for the Plague, Faust spent day and night in prayer with God.
en daar was 'n groot gejammer in Egipte, want daar was geen huis sonder 'n dooie nie.
And there was a great cry in Egypt, for there was not a house without its dead. "Lord God, bless this act of redemption!
net U kan in hierdie nood uithelp!
Only you can alleviate our misery!"
Help... help!
"Help... help!
My moeder sterf!
My mother is dying!"
Doodsangs en waansin vervul die stad.
Mortal terror and fear of death swept through the town.
Doen boete, vas, bid!
"Repent, fast, pray!
Net geloof sal God beweeg!
Only Faith can vanquish death!"
Respekteer die dooies!
"Have respect for the dead!"
Ons weet nie wat voorlĂȘ nie, laat ons leef en geniet!
"We still live, we still love! We shall die dancing in each other's arms!"
Die gelowiges sal lewe!
"Who has faith shall live!
Maar die goddelose sal verpletter word!
But death will take the sinners!"
Ontferm jou, Faust!
"Compassion, Faust!
Net jy kan ons nog red!
Only you can help us!"
Gaan weg!
"Get hence!
Ons is verlore!
We are lost!
Geloof is nutteloos.
No faith is any help.
Kennis is nutteloos.
No knowledge is any help.
Alles is leuens..
All is vanity... "
Maar U, o God, is barmhartig en goed!
Mine God, thou art merciful and a great goodness.
Die drievoudige sleutel tot die mag van die hel se bose geeste.
The third great Key to the Force of the Ghost of Hell.
En as jy die mag van die prins van die Duisternis wil monster om jou te help.. en jou alle mag en glorie te gee, gaan na 'n kruispad, en roep hom drie maal:
And if thou would summon the Prince of Darkness to aid thee and give thee all the might and glory of the world, go to a crossroad and call on him three times.
Ek roep om hulp, Gees van Duisternis, verskyn!
"I invoke thy aid, Spirit of Darkness: show thyself!"
Verskyn, Bose Gees!
"Come forth, demon of evil!"