Sedert produksie in 1934, het Jean Vigo se L'Atalante 'n aantal transformasies, verwringings, en restorasiepogings beleef
Siden den blev lavet i 1934, har Jean Vigos "L'Atalante"... ..gennemgået utallige mutationer og forsøgsvise restaureringer.
Hierdie uitgawe van die film probeer om so getrou as moontlik aan die oorspronklike te wees
Denne version af filmen... ..tilstræber at være så tro som muligt mod originalen.
Kom nou, beweeg!
Kom nu! Skynd dig!
Vader, Seun, en Heilige Gees, amen
I Faderens, Sønnens og Helligåndens navn.
Moenie treurig wees nie, lief, sy het 'n goeie man gekry en buitendien gaan sy eendag terugkom
Bare rolig, Mor. Græd ikke. Hun har giftet sig med en fin mand.
Om te dink dat sy nog nooit eers uit die dorp uit was nie
Hun har aldrig været væk før!
Jammer daar's nie 'n onthaal nie, ek hou van lekker kos
En skam der ikke er nogen bryllupsmiddag!
Ag, jy!
Åh, Altså!
Gaan ons na die vragskuit?
- Skal vi gå ned til prammen?
So ver vir 'n vreemdeling?
- Vi kender ham ikke engang!
Wat het jy vir die bruid gesê?
Hvor er bruden?
Wat jy gesê het
- Hvad sagde du? - Hvad?
En wat het ek gesê?
Hvad sagde jeg.
Dit lyk of die vragskip laat is
De er allerede sent på den!
Die skeepsmaatskappy gaan nie daarvan hou nie
De må ikke blive her for rederiet!
Loop in rye aseeblief,
Bliv på linje!
Dis goed, bly in pare
To og to!
Kon sy nie met 'n plaaslike outjie trou nie?
Kunne hun ikke have giftet sig med en lokal fyr?
Sy moes altyd anders wees
Hun skal altid være anderledes!
Sy's moeg vir die dorpslewe
Hun kan ikke lide landsbyen.
Maak gou Hulle is al by die dorp
De har allerede nået landsbyen!
Verstaan jy dit nou?
Forstår du?
Ag ja, ag ja
Ja.
Dis nie 'n antwoord nie Wat moet jy doen?
Hvad gør man, når hun ankommer?
Ek gaan na die mevrou en sê....
Jeg går hen til hende og siger -
Wat moet jy sê?
Hvad?
Ek sê: "Ek wens u 'n gelukkige lewe op L'Atalante"
Velkommen ombord på L'Atalante!
Dis reg, het jy die blomme?
Fik du blomsterne?
Ek kry die emmer
De er i spanden.
Draai papier onderom, anders maak dit haar rok nat
Pak dem ind i papir. Ellers gør de hendes kjole våd !
Hier kom hulle!
Her kommer de!
Wat het jy aangevang?
Du er for meget!
Gee hier!
Giv mig det!
Nou is my pet ook in, met die ruiker!
Og nu min kasket!
Ek sal 'n ander ruiker koop
Jeg vil købe flere blomster! Her?
In die middel van nêrens, en hulle is amper al hier!
Langt fra al ting? De kommer!
Alles is verwoes!
Vi har fået nok!
Waar gaan jy nou?
Hvor skal du hen?
Waar gaan jy?
Pyt!
Ag, vergeet dit, vergeet dit!
Pyt! Kom nu!
ek sal nie op jou skree nie!
Jeg skælder dig ikke ud!
Kom terug!
Pyt!
Ek gaan blomme pluk!
Jeg vil finder én!
Die Vader het sy mes in vir my
Herren har forladt os!
Kom gou hier, maak gou!
Skynd dig!
Hou vas, moenie inval nie!
Fald ikke i vandet!
Ek het hulle, ek het hulle!
Pak dem ind i papir!
Wens jou 'n gelukkige lewe op L'Atalante
Velkommen ombord på "L'Atalante!
Draai eers papier om!
Noget papir!
Vaar ons nou uit, Skipper?
- Tager vi af sted nu?