# xml/af/1942/35521/6155446.xml.gz
# xml/zh/1942/35521/5838531.xml.gz


(src)="1"> Satan se Gesante
(trg)="3"> 夜 間 來 客 THE DEVIL ' S ENVOYS
(trg)="4"> 字幕 翻譯 :

(src)="2"> In die lieflike Meimaand van 1485
(trg)="7"> 1485年 5月 明媚 的 日子 魔鬼 派遣 他 創 造 的 兩個 邪靈

(src)="3"> Het Satan besluit om twee van sy gesante na die aarde te stuur om die mense te treiter
(trg)="8"> 光 臨 塵 世 將絕 望 撒 至 人 間 ...

(src)="4"> ( 15de eeuse Franse legende )
(trg)="9"> ( 15 世 紀 法 國 傳說 )

(src)="5"> Daar
(trg)="10"> 那 裡

(src)="6"> My goeie man ...
(trg)="11"> 請 告訴 我 們 好心 人 ...

(src)="7"> Dink jy die Baron sal twee musikante verwelkom wat ver gekom het om hom te vermaak ?
(trg)="12"> 這 片 封地 的 主人 是否 會 歡 迎
(trg)="13"> 兩 個 遠 道 而 來 取 悅 于 他 吟游 詩 人 嗎 ?

(src)="8"> Ek glo so en ek dink julle is baie tydig , want
(trg)="14"> 我 想 會 的
(trg)="15"> 或 許 可以 說這 是 個 大好 時機

(src)="9"> Baron Hugues hou van musiek , en dis net voor die huwelik van sy dogter Anne en Sir Renaud
(trg)="16"> 雨果 男爵 熱 愛 音樂
(trg)="17"> 安妮 小姐 馬 上 要 和 雷 瑙 德 爵士 成婚

(src)="10"> Sedert die verlowing , was dit een fees na die ander
(trg)="18"> 訂 婚宴 接 連 不 斷

(src)="11"> En as dit fees is , benodig hulle nie my dienste nie
(trg)="19"> 一 有 宴會 他 們 就 不 需要 我 們 伺候 了

(src)="12"> So , ek vang vis om die tyd om te kry
(trg)="20"> 所以 我 就 有 時 間 消磨 了

(src)="13"> Dankie , goeie man
(trg)="21"> 謝 謝 你 好心人

(src)="14"> Dank u , mooi kinders !
(trg)="22"> 謝謝 你 們 可 愛 的 孩子 們

(src)="15"> Dankie dat julle my " goeie man " noem
(trg)="23"> 謝謝 你 們 叫 我 " 好心人 "

(src)="16"> Kom wat wil , dit bly ' n plesier om dit te hoor
(trg)="24"> 說 說 你 的 願望 我 洗 耳 恭聽

(src)="17"> Kom , paddatjies !
(trg)="25"> 來 吧 呱呱

(src)="18"> Paddatjies , kom tog !
(trg)="26"> 小 呱 呱 來 啊

(src)="19"> Besluit tog nou !
(trg)="27"> 來 吧

(src)="20"> As die beul julle afskrik ,
(trg)="28"> 劊子 手 嚇壞 你 了 ?

(src)="21"> Laat die " goeie man julle dan vang
(trg)="29"> 那 就 等 著 被 " 好心人 " 活 捉 吧

(src)="22"> My here ,
(trg)="30"> 我 的 主人

(src)="23"> Goeie here
(trg)="31"> 善良 的 先生

(src)="24"> My hart is verskeur !
(trg)="32"> 我 內 心 充 滿 了 多少 哀愁 !

(src)="25"> ' n Dier wat geen kwaad gedoen het nie ' n Dier wat almal se harte gesteel het
(trg)="33"> 只是 不 會 傷害 任何人 的 一 隻 小 動 物
(trg)="34"> 讓 城堡 中 每 個 人 都 歡 笑 的 一 隻 小 動 物

(src)="26"> Hy het die binneplein in vrede oorgesteek en die wagte het hom doodgesteek ... vir die grap !
(trg)="35"> 他 悄無聲息 地 穿 過 庭院
(trg)="36"> 衛兵 只 為 取 樂
(trg)="37"> 用 箭 射 死 了 他 ...

(src)="27"> Dis al wat ek van hom oor het
(trg)="38"> 這 是 他 留下 的

(src)="28"> Hy is dood !
(trg)="39"> 他 死 了

(src)="29"> Goeie menere ,
(trg)="40"> 善良 的 先生

(src)="30"> My broers ,
(trg)="41"> 我 的 兄弟

(src)="31"> Wat sal nou van my word ?
(trg)="42"> 我 該 怎 麼 辦 啊 ?

(src)="32"> Wat ' n ramp !
(trg)="43"> 真 可 憐 啊 !

(src)="33"> Waarom doen jy dit , Gilles ?
(trg)="44"> 這 有 什麼 用 吉勒 ?

(src)="34"> Dit amuseer my om van tyd tot tyd iets goed te doen
(trg)="45"> 還 能 時 不 時 讓 我 樂 一下

(src)="35"> Waarom , Gilles ?
(trg)="46"> 這 有 什麼 用 吉勒 ?

(src)="36"> Daardie spelers verveel my , ek word vaak
(trg)="47"> 那些 藝 人 真 讓 我 厭煩 叫 人 昏昏欲睡

(src)="37"> Ek hoop die volgendes sal beter vaar
(trg)="48"> 我 希望 這 些 有趣 些

(src)="38"> Jy is moeilik om tevrede te stel , Die toertjie-kunstenaar was goed
(trg)="49"> 你 真 難 以 取 悅 雷 瑙德 那 個 變 戲法 的 很 逗笑

(src)="39"> Hierdie man lyk treurig
(trg)="50"> 這個 人 看 起 來 愁 容滿面

(src)="40"> Vader , het hy nie ' n treurige gesig nie ?
(trg)="51"> 父親 你 不 覺 得 這 人 天生 苦 相 嗎 ?

(src)="41"> Moet ons hom wegstuur ?
(trg)="52"> 你 想 攆 走 他 ?

(src)="42"> Ek wil hom nie seermaak nie
(trg)="53"> 我 不 想 傷 他 自尊

(src)="43"> Met so ' n gesig sou dit jammer wees
(trg)="54"> 這麼 一 副 尊容 真 夠 丟臉

(src)="44"> Goed gestel , Renaud Sy gesig laat my honger voel
(trg)="55"> 說 得 好 雷 瑙德 他 的 扁平 臉 讓 我 都 餓 了

(src)="45"> Staan op en wys ons wat jy kan doen
(trg)="56"> 站 起 來 表演 一下 你 的 才能

(src)="46"> Niks nie , edele heer ,
(trg)="57"> 我 一 無 所 長 閣 下

(src)="47"> Ek het gekom om drie unieke kreatuurtjies aan u te wys
(trg)="58"> 我 帶 了 三 個 世間 絕 無 僅 有的 小 東 西 來 為 您 表演

(src)="48"> Dis nie baie wat hulle al gesien het nie
(trg)="59"> 幾乎 無 人 見過

(src)="49"> Die gewone mense raak maklik verskrik
(trg)="60"> 常人 若 目睹 容易 驚嚇

(src)="50"> Net die grotes kan die natuur se fratse aanskou
(trg)="61"> 唯有 偉 人 方能 真正 欣賞 大自然 的 神跡

(src)="51"> Jy is te delikaat , Anne
(trg)="62"> 你 太 脆弱 了 安妮

(src)="52"> Kyk na hulle .
(src)="53"> Hulle is lagwekkend
(trg)="63"> 看 著 他 們 我 向 你 保證 他 們 非常 滑稽

(src)="54"> Ek wil nie
(trg)="64"> 我 不 想 看

(src)="55"> Kyk net bietjie na hulle , om my gelukkig te maak
(trg)="65"> 看 他 們 只 看 一 會 讓 我 高 興點

(src)="56"> En dan kyk jy na my , jy sal my dan baie mooi vind
(trg)="66"> 然後 再 看看 我 你 會 更 愉快

(src)="57"> Ek wil nie na hulle kyk nie Ek voel so jammer vir hulle
(trg)="67"> 我 不 想 看 他 們 我 替 他 們 傷 心 難過

(src)="58"> Neem hulle weg !
(trg)="68"> 把 他 們 帶 走

(src)="59"> Ek wil nie dat jy ongelukkig wees nie
(trg)="69"> 我 不 想 讓 你 難過

(src)="60"> Ek hou hierdie feeste om jou gelukkig te maak
(trg)="70"> 我 安排 這 些 節 目 只是 為 了 讓 你 開心

(src)="61"> Dink jy jy is mooi genoeg om met ander te spot ?
(trg)="71"> 你 以 為 你 漂亮 到 到 可以 嘲弄 蔑 視 別 人 嗎 ?

(src)="62"> Ek weet ek is nie mooi nie , maar ek is darem mooier as hulle
(trg)="72"> 我 知道 自己 並 不 漂亮 但 相比 於 他 們 我 還 是 很 可 愛 的

(src)="63"> My dogter wil nou die mooie in die lewe hoor wat tot die hart spreek
(trg)="73"> 我 的 女 兒現 在 想 聽 打 動 心靈 的 事情

(src)="64"> Mooi liefdesverhale waarvan eenvoudige dromers hou
(trg)="74"> 想 聽 那些 動 人 的 愛情 故事 單純 的 夢

(src)="65"> Is hier iemand wat kan sing ?
(trg)="75"> 這 裡 無 人 能 歌唱 嗎 ?

(src)="66"> Demone en wonders
(trg)="76"> 魔鬼 和 奇跡

(src)="67"> Wind en getye
(trg)="77"> 風 暴 與 潮汐

(src)="68"> Die see trek ver terug
(trg)="78"> 海浪 遠 遠 退 去

(src)="69"> En jy , soos seewier word sag deur die wind gestreel
(trg)="79"> 你 如同 海藻
(trg)="80"> 風 兒 在 沙層

(src)="70"> In die sandbed
(trg)="81"> 輕 柔 愛撫

(src)="71"> Swaaiend dromend
(trg)="82"> 隨 著 你 的 夢境 輕 輕 搖擺

(src)="72"> Demone en wonders
(trg)="83"> 魔鬼 和 奇跡

(src)="73"> Wind en getye
(trg)="84"> 風 暴 與 潮汐

(src)="74"> Die see trek ver terug
(trg)="85"> 海浪 遠 遠 退 去

(src)="75"> Maar in jou geopende oë
(trg)="86"> 但 你 雙 眸 微啟

(src)="76"> Bly twee klein golfies
(trg)="87"> 兩 朵 小小 浪花 仍 漾 在 眼底

(src)="77"> Demone en wonders
(trg)="88"> 魔鬼 和 奇跡

(src)="78"> Wind en getye
(trg)="89"> 風 暴 與 潮汐

(src)="79"> Twee klein golfies
(trg)="90"> 兩 朵 小小 浪花

(src)="80"> Om my te bedek
(trg)="91"> 蔓延 我 身

(src)="81"> Jy sing goed jongman .
(src)="82"> Wie is jy ?
(trg)="92"> 唱 得 不 錯 年 輕 人 你 是 誰 ?

(src)="83"> My naam is Gilles
(trg)="93"> 我 叫 吉勒

(src)="84"> En my broer is Dominique
(trg)="94"> 我 的 兄弟 叫 多 明尼克 .

(src)="85"> Sing vir ons nog iets
(trg)="95"> 再 為 我 們 唱 一 首

(src)="86"> Liefde se gesig , sag en gevaarlik
(trg)="96"> 愛情 的 臉龐 溫 柔和 危懼 並 存

(src)="87"> Kom na my een nag na ' n lang dag
(trg)="97"> 漫長 一 天 過後 終 於 某 晚 降 臨

(src)="88"> Miskien was dit ' n boogskutter
(trg)="98"> 或 許這 是 個 手 執 弓弩 的 弓箭手

(src)="89"> Of dalk ' n harpspeler
(trg)="99"> 或 許 是 豎琴 演奏者

(src)="90"> Ek weet nie
(trg)="100"> 我 不 明白

(src)="91"> Ek weet niks nie
(trg)="101"> 我 一 無 所 知

(src)="92"> Al wat ek weet is dat hy my verwond het
(trg)="102"> 我 只 知
(trg)="103"> 或 許 用 弓箭

(src)="93"> Miskien met ' n pyl
(trg)="104"> 或 許 用 歌聲

(src)="94"> Miskien met ' n lied
(trg)="105"> 他 傷 害 了 我

(src)="95"> Ek weet net
(trg)="106"> 我 只 知

(src)="96"> Hy het my aangeraak
(trg)="107"> 他 愛 撫 了 我

(src)="97"> Hy het my aangeraak en my hart ewig verwond
(trg)="108"> 他 觸 摸 了 我
(trg)="109"> 他 永遠 傷 透 了 我 的 心

(src)="98"> Brandende , brandende wond van liefde
(trg)="110"> 燃 燒 吧 燃燒
(trg)="111"> 愛 之 傷 口