# af/102010448.xml.gz
# ssp/102010448.xml.gz


(src)="1"> Jongmense vra
(trg)="1"> Los jóvenes preguntan

(src)="2"> Toe twee gewilde aktrises mekaar by ’ n prysuitdeling met ’ n hartstogtelike soen groet , is die plek in rep en roer !
(src)="3"> Toeskouers snak geskok na hulle asem en bars dan in applous uit .
(src)="4"> Gays noem dit ’ n oorwinning .
(trg)="2"> Tras una breve reacción de sorpresa , los asistentes a la entrega de premios celebraron con aplausos el apasionado beso con el que dos famosas se dieron la bienvenida .

(src)="6"> Hoe dit ook al sy , video - uittreksels van die soen sal dae lank herhaaldelik in TV - nuusberigte gewys word — en miljoene mense sal op die Internet daarna kyk .
(trg)="3"> La comunidad gay lo consideró un triunfo , mientras que los escépticos lo vieron como un truco publicitario .

(src)="7"> SOOS die bogenoemde geval toelig , trek min gebeurtenisse meer media - aandag as ’ n beroemde persoon wat openlik sê dat hy of sy gay , lesbies of biseksueel is .
(trg)="4"> Sea como sea , el video del beso quedó para la historia , los noticieros lo presentaron una y otra vez , y provocó gran sensación en Internet .

(src)="8"> Party mense prys sulke persone vir hulle moed ; ander veroordeel hulle vir hulle losbandigheid .
(trg)="5"> COMO demuestra este ejemplo , pocas veces se genera tanta publicidad como cuando una celebridad declara abiertamente que es homosexual , lesbiana o bisexual .

(src)="9"> Tussen die twee uiterstes is daar ook die algemene beskouing dat homoseksualiteit bloot ’ n alternatiewe lewenstyl is .
(trg)="6"> Algunos admiran su valor ; otros critican su libertinaje , y hay quienes creen que la homosexualidad es solo un estilo de vida alternativo .

(src)="10"> “ Toe ek op skool was ” , sê Daniel , 21 , “ het selfs die kinders wat nie gay was nie , gevoel dat jy bevooroordeeld en veroordelend is as jy dink dat dit verkeerd is om gay te wees . ”
(trg)="7"> “ Recuerdo que en mi escuela — dice Daniel , de 21 años — hasta los chicos heterosexuales creían que uno era intolerante o prejuicioso si no estaba de acuerdo con la homosexualidad . ”

(src)="11"> *
(trg)="8"> *

(src)="12"> Gesindhede oor homoseksualiteit verskil dalk van een ouderdomsgroep tot ’ n ander of van een land tot ’ n ander .
(trg)="9"> Las opiniones al respecto difieren de una generación a otra y de un país a otro .

(src)="13"> Maar Christene word nie “ hiernatoe en daarnatoe gevoer . . . deur elke wind van lering ” nie .
(trg)="10"> Sin embargo , los cristianos no son “ llevados de aquí para allá por todo viento de enseñanza ” .

(src)="14"> Hulle hou eerder vas aan die Bybel se beskouing .
(trg)="11"> Más bien , se rigen por lo que dice la Biblia .

(src)="15"> Wat is die Bybel se beskouing van homoseksualiteit ?
(trg)="12"> Pero ¿ y si te tachan de prejuicioso , intolerante o hasta homofóbico por seguir las normas bíblicas ?

(src)="16"> Wat kan jy , as jy volgens die Bybel se sedewet lewe , sê vir diegene wat beweer dat jy bevooroordeeld en veroordelend is of selfs ’ n fobie vir gays het ?
(trg)="13"> ¿ Cómo explicarías tu postura ?

(src)="17"> Kyk na die volgende vrae en moontlike antwoorde .
(trg)="14"> ¿ Qué dice la Biblia sobre la homosexualidad ?

(src)="18"> Die Bybel sê duidelik dat God bedoel het dat slegs ’ n man en vrou met mekaar seks mag hê en net as hulle met mekaar getroud is .
(trg)="15"> Analiza las siguientes preguntas y sus posibles respuestas .

(src)="19"> Waar die Bybel hoerery veroordeel , verwys dit na homoseksuele en heteroseksuele gedrag .
(trg)="16"> Las Escrituras muestran que Dios creó las facultades sexuales para que únicamente esposo y esposa tuvieran relaciones ( Génesis 1 : 27 , 28 ; Levítico 18 : 22 ; Proverbios 5 : 18 , 19 ) .

(src)="20"> * — Galasiërs 5 : 19 - 21 .
(trg)="17"> Cabe señalar que la fornicación , un pecado que condena la Biblia , incluye tanto relaciones homosexuales como heterosexuales ( Gálatas 5 : 19 - 21 ) .
(trg)="18"> *

(src)="21"> As iemand vra : “ Hoe beskou jy homoseksualiteit ? ”
(trg)="19"> Si alguien te pregunta : “ ¿ Qué opinas de la homosexualidad ? ” .

(src)="22"> Kan jy sê : “ Ek haat nie homoseksuele nie , maar ek kan hulle gedrag nie goedkeur nie . ”
(trg)="20"> Podrías responder : “ No tengo nada contra los homosexuales , pero no acepto su conducta ” .

(src)="23"> ✔ Onthou : As jy jou deur die Bybel se sedewet laat lei , dan is dit die lewenstyl wat jy gekies het , en jy het die reg om dit te volg .
(trg)="21"> ✔ Recuerda : Andar conforme a las normas morales de la Biblia es el estilo de vida que has escogido y nadie tiene por qué cuestionarlo ( Josué 24 : 15 ) .

(src)="24"> Moenie skaam wees vir jou beskouing nie . — Psalm 119 : 46 .
(trg)="22"> Así que no te avergüences de tu postura .

(src)="25"> Beslis .
(trg)="23"> Claro que sí .

(src)="26"> Die Bybel sê : “ Eer alle soorte mense ” of , soos die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling dit stel : “ Julle moet alle mense respekteer ” .
(trg)="24"> La Biblia declara : “ Honren a hombres de toda clase ” , o como dice la versión El libro del Pueblo de Dios : “ Respeten a todo el mundo ” .

(src)="27"> Christene het dus nie ’ n fobie vir homoseksuele nie .
(src)="28"> Hulle behandel alle mense goed , insluitende dié wat gay is . — Matteus 7 : 12 .
(trg)="25"> De modo que los cristianos no son homofóbicos , sino que respetan a todo el mundo , incluidos los homosexuales .

(src)="29"> As iemand vra : “ Bevorder jou beskouing van homoseksualiteit nie vooroordeel teenoor gays nie ? ”
(trg)="26"> Si alguien te pregunta : “ ¿ No crees que tu opinión promueve el prejuicio contra los homosexuales ? ” .

(src)="30"> Kan jy antwoord : “ Glad nie .
(trg)="27"> Podrías responder : “ Para nada .

(src)="31"> Ek verwerp homoseksuele gedrag , nie mense nie . ”
(trg)="28"> No estoy en contra de los homosexuales , sino de la conducta homosexual ” .

(src)="32"> ✔ Jy kan byvoeg : “ Ek het byvoorbeeld ook besluit om nie te rook nie .
(trg)="29"> ✔ Y podrías añadir : “ Pongamos un caso .

(src)="33"> Selfs net die idee is vir my aaklig .
(trg)="30"> Yo no fumo ; de hecho , me da asco .

(src)="34"> Maar sê nou jy rook en jy voel nie soos ek oor rook nie ?
(trg)="31"> Ahora supongamos que tú piensas diferente porque eres fumador .

(src)="35"> Ek sal nie bevooroordeeld teenoor jou wees weens jou beskouing nie , en ek is seker dat jy ook nie bevooroordeeld teenoor my sal wees weens my beskouing nie — of hoe ?
(trg)="32"> Yo no te juzgaría porque fumas , y sé que tú no me juzgarías porque no fumo , ¿ verdad ?

(src)="36"> Dieselfde beginsel geld vir ons verskillende beskouings van homoseksualiteit . ”
(trg)="33"> Pues lo mismo pasa con la manera en que ambos vemos la homosexualidad ” .

(src)="37"> Jesus het sy volgelinge nie aangespoor om enige en alle lewenstyle te aanvaar nie .
(trg)="34"> Jesús no les dijo a sus seguidores que aceptaran cualquier estilo de vida .

(src)="38"> Hy het eerder geleer dat redding moontlik is vir “ elkeen wat geloof in hom beoefen ” .
(trg)="35"> Más bien , enseñó que para obtener la salvación tenemos que “ ejerce [ r ] fe en él ” .

(src)="39"> Iemand wat geloof in Jesus beoefen , sal onder andere in ooreenstemming met God se sedewet lewe , wat sekere gedrag , insluitende homoseksualiteit , verbied . — Romeine 1 : 26 , 27 .
(trg)="36"> Y eso implica vivir de acuerdo con las normas morales de Dios , algunas de las cuales prohíben ciertos tipos de conducta , como la homosexualidad .

(src)="40"> As iemand sê : “ Homoseksuele kan nie hulle neiging verander nie ; hulle word so gebore . ”
(trg)="37"> Si alguien te dice : “ Los homosexuales no pueden cambiar su preferencia sexual ; ellos nacieron así ” .

(src)="41"> Kan jy antwoord : “ Die Bybel sê niks oor die biologiese redes vir homoseksualiteit nie , maar dit erken wel dat sommige neigings diep ingewortel is .
(trg)="38"> Podrías responder : “ La Biblia no da una explicación biológica de la homosexualidad .
(trg)="39"> Pero sí reconoce que uno puede tener ciertas tendencias muy arraigadas .

(src)="42"> Al voel party dalk aangetrokke tot dieselfde geslag , sê die Bybel vir Christene om homoseksuele dade te vermy . ”
(trg)="40"> Aunque algunos se sientan atraídos a personas de su mismo sexo , la Biblia exhorta a los cristianos a no practicar la homosexualidad ” .

(src)="43"> ✔ Wenk : In plaas daarvan om betrokke te raak by ’ n debat oor die oorsaak van homoseksuele begeertes , kan jy eerder beklemtoon dat die Bybel homoseksuele gedrag verbied .
(trg)="41"> ✔ Sugerencia : En lugar de envolverte en una discusión sobre el origen de los deseos homosexuales , deja claro que la Biblia prohíbe la conducta homosexual .

(src)="44"> Jy kan ’ n vergelyking tref deur te sê : “ Jy weet , baie beweer dat gewelddadige gedrag ’ n genetiese oorsaak kan hê en dat party mense gevolglik ’ n ingebore neiging tot sulke gedrag het .
(trg)="42"> Podrías utilizar la siguiente comparación : “ Muchos piensan que la conducta violenta es hereditaria , y que por eso algunos tienden a ser agresivos .

(src)="45"> Sê nou dit was waar ?
(src)="46"> Soos jy seker weet , veroordeel die Bybel woedeuitbarstings .
(trg)="43"> Si esto fuera cierto , ¿ qué hay del principio bíblico de no dejarse llevar por la cólera ?

(src)="47"> Is hierdie standaard onregverdig net omdat party dalk ’ n neiging het om gewelddadig te wees ? ”
(trg)="44"> ¿ Diríamos que la Biblia es injusta con aquellos que afirman ser violentos por naturaleza ? ” .

(src)="48"> Hoewel biseksualiteit onder albei geslagte voorkom , word dit blykbaar al hoe algemener onder meisies .
(trg)="45"> Al parecer , se dan más casos de bisexualidad en mujeres que en hombres .
(trg)="46"> ¿ A qué se debe esto ?

(src)="49"> Kyk na ’ n paar redes .
(trg)="47"> Fíjate en las siguientes razones .

(src)="50"> “ Seuns erken openlik dat hulle lesbiërs aantreklik vind .
(trg)="48"> “ Hay muchachos que opinan abiertamente que las lesbianas son atractivas .

(src)="51"> Meisies wat min selfvertroue het , sal byna enigiets doen sodat ouens van hulle sal hou . ” — Jessica , 16 .
(trg)="49"> Y algunas chicas con poca autoestima harían lo que fuera con tal de que un chico se fijara en ellas . ”
(trg)="50"> ( Jessica , de 16 años . )

(src)="52"> “ Wanneer flieks , TV - programme en musiek iets bevorder , soos meisies wat mekaar soen , sal tieners dit wil probeer — veral as hulle dink dat dit nie verkeerd is nie . ” — Lisa , 26 .
(trg)="51"> “ La idea que se promueve en la televisión , el cine y la música de besarse entre mujeres despierta en las adolescentes el deseo de hacerlo , sobre todo si creen que no es malo . ”
(trg)="52"> ( Lisa , de 26 años . )

(src)="53"> “ Ek het twee biseksuele meisies by ’ n partytjie ontmoet en later by ’ n vriendin gehoor dat hulle van my hou .
(trg)="53"> “ Conocí a dos chicas bisexuales en una fiesta .
(trg)="54"> Después , una amiga me dijo que yo les había gustado .

(src)="54"> Ek het naderhand SMS’e vir een van die meisies begin stuur en van haar begin hou . ” — Vicky , 13 .
(trg)="55"> Con el tiempo empecé a intercambiar mensajes de texto con una de ellas , y me fui enamorando . ”
(trg)="56"> ( Vicky , de 13 años . )

(src)="55"> As jy God se goedkeuring wil geniet , moet jy nie met gedrag eksperimenteer wat die Bybel as onrein beskryf nie .
(trg)="57"> Si deseas agradar a Dios , no deberías experimentar con la conducta que la Biblia llama inmunda .

(src)="56"> Maar sê nou jy voel werklik aangetrokke tot albei geslagte ?
(trg)="58"> Pero ¿ y si en realidad te atraen personas de ambos sexos ?

(src)="57"> Baie mense sal jou eenvoudig aanspoor om jou seksualiteit te aanvaar en openlik te sê dat jy biseksueel is .
(trg)="59"> Muchos te dirían que tienes que aceptar tu orientación y declararte bisexual .

(src)="58"> Maar jy moet besef dat aangetrokkenheid tot dieselfde geslag dikwels net ’ n stadium is wat sal verbygaan .
(trg)="60"> Sin embargo , debes saber que dicha atracción suele desaparecer con el tiempo .

(src)="59"> Dit is wat Lisette , 16 , gevind het .
(trg)="61"> Eso le sucedió a Lisette , de 16 años .

(src)="60"> Sy sê : “ Nadat ek met my ouers oor my gevoelens gepraat het , het ek beter gevoel .
(trg)="62"> “ Algo que me ayudó fue hablar con mis padres sobre lo que sentía — cuenta — .

(src)="61"> Ek het ook in my biologieklas geleer dat hormoonvlakke gedurende adolessensie baie onstabiel kan wees .
(trg)="63"> Además , en las clases de biología aprendí que durante la adolescencia se producen cambios significativos en los niveles hormonales .

(src)="62"> As jongmense meer weet van hulle liggaam , dink ek regtig dat hulle sal verstaan dat aangetrokkenheid tot dieselfde geslag net tydelik kan wees en dat hulle nie sal voel dat hulle gay moet wees nie . ”
(trg)="64"> Pienso que si más adolescentes conocieran mejor sus cuerpos , entenderían que la atracción por alguien del mismo sexo es algo pasajero y no se apresurarían a decir que son homosexuales . ”

(src)="63"> Selfs as jou gevoelens nie net ’ n tydelike stadium is nie , moet jy besef dat die Bybel ’ n bereikbare doelwit voor jou stel : Jy kan kies om nie voor enige verkeerde begeertes te swig nie .
(trg)="65"> Incluso si persiste la atracción , recuerda que la Biblia te asegura que la decisión de controlar los deseos inmorales depende de ti y que puedes lograrlo .

(src)="64"> *
(trg)="66"> *

(src)="65"> Vir meer inligting , sien “ Hoe kan ek homoseksualiteit vermy ? ”
(trg)="67"> Hallarás más información en el libro Lo que los jóvenes preguntan .

(src)="66"> in hoofstuk 28 van die boek Vrae wat jongmense vra — Antwoorde wat werk , Deel 2 , uitgegee deur Jehovah se Getuies .
(trg)="68"> Respuestas prácticas ( volumen 2 ) , editado por los testigos de Jehová .
(trg)="69"> Consulta el capítulo 28 , titulado “ ¿ Qué hago si me gusta alguien de mi mismo sexo ? ” .

(src)="67"> Hierdie redenasie is gegrond op die verkeerde idee dat mense op hulle seksuele impulse moet reageer .
(trg)="70"> Esta opinión proviene de la idea equivocada de que los seres humanos deben seguir sus impulsos sexuales .

(src)="68"> Die Bybel verleen waardigheid aan mense deur hulle te verseker dat hulle kan besluit om ongepaste seksuele begeertes te weerstaan as hulle werklik wil . — Kolossense 3 : 5 .
(trg)="71"> La Biblia indica que tenemos la capacidad de controlar los deseos inmorales por voluntad propia , y eso nos dignifica .

(src)="69"> As iemand sê : “ Selfs as jy nie gay is nie , moet jy jou beskouing van homoseksualiteit verander . ”
(trg)="72"> Si alguien te dice : “ Está bien que no seas homosexual , pero deberías dejar de pensar que la homosexualidad es mala ” .

(src)="70"> Kan jy antwoord : “ Sê nou ek dink dat dit nie reg is om te dobbel nie , maar jy dink dit is .
(trg)="73"> Podrías responder : “ Supongamos que yo no estoy de acuerdo con el juego por dinero , pero tú sí .

(src)="71"> Sal dit redelik van jou wees om daarop aan te dring dat ek my beskouing verander , bloot omdat miljoene mense dobbel ? ”
(trg)="74"> ¿ Sería lógico que insistieras en que cambie mi criterio simplemente porque millones juegan por dinero ? ” .

(src)="72"> ✔ Onthou : Die meeste mense ( insluitende homoseksuele ) het ’ n stel waardes wat maak dat hulle sekere dinge afkeur — miskien bedrog , ongeregtigheid of oorlog .
(trg)="75"> ✔ Recuerda esto : Independientemente de su preferencia sexual , la mayoría de las personas tienen ciertos valores éticos que les impiden aprobar actos como el fraude , las injusticias y las guerras .

(src)="73"> Die Bybel verbied hierdie dinge ; dit verbied ook sekere soorte seksuele gedrag , soos homoseksualiteit . — 1 Korintiërs 6 : 9 - 11 .
(trg)="76"> De hecho , la Biblia prohíbe estas cosas tal como prohíbe la conducta sexual ilícita , incluida la homosexualidad .

(src)="74"> Die Bybel is nie onredelik nie en bevorder ook nie vooroordeel nie .
(trg)="77"> Así pues , la Biblia no es exagerada ni promueve la intolerancia .

(src)="75"> Dit sê bloot dat diegene wat seksueel tot dieselfde geslag aangetrokke voel , moet doen wat ook vereis word van diegene wat tot die teenoorgestelde geslag aangetrokke voel — hulle moet “ vlug vir die hoerery ” . — 1 Korintiërs 6 : 18 .
(trg)="78"> Simplemente exhorta a quienes tienen inclinaciones homosexuales a hacer lo mismo que los heterosexuales : “ Hu [ ir ] de la fornicación ” .

(src)="76"> Christene het die moed om nie met die stroom saam te gaan wanneer dit kom by gewilde beskouings nie
(trg)="79"> Los cristianos tienen el valor de ir contra la corriente

(src)="77"> Die feit is dat miljoene wat tot die teenoorgestelde geslag aangetrokke voel en wat Bybelstandaarde wil volg , selfbeheersing aan die dag lê al kom hulle voor baie versoekings te staan .
(trg)="80"> Millones de heterosexuales que desean aplicar las normas bíblicas ejercen autodominio a pesar de las tentaciones a las que se enfrentan .

(src)="78"> Dit sluit baie in wat ongetroud is , maar heel moontlik nie ’ n huweliksmaat sal vind nie en baie wat getroud is met iemand wat gestremd is en nie seks kan hê nie .
(trg)="81"> Hay quienes no pueden satisfacer sus impulsos sexuales y sin embargo son felices .

(src)="79"> Hulle kan ’ n gelukkige lewe lei sonder om hulle seksuele begeertes te bevredig .
(trg)="82"> Entre ellos figuran muchos solteros con pocas probabilidades de casarse e incontables personas cuyo cónyuge discapacitado ha perdido sus facultades sexuales .

(src)="80"> Diegene met homoseksuele neigings kan dieselfde doen as hulle werklik God se goedkeuring wil geniet . — Deuteronomium 30 : 19 .
(trg)="83"> Igualmente , quienes tienen inclinaciones homosexuales pero de veras desean agradar a Dios también pueden ejercer autodominio y ser felices .

(src)="81"> Nog artikels uit die reeks “ Jongmense vra ” kan gevind word op die webwerf www.watchtower.org / ype
(trg)="84"> Encontrarás más artículos de la sección “ Los jóvenes preguntan ” en www.watchtower.org / yps

(src)="82"> Name in hierdie artikel is verander .
(trg)="85"> Se han cambiado los nombres .

(src)="83"> Die Bybelterm “ hoerery ” verwys nie net na geslagsomgang nie , maar ook na dade soos om iemand anders te masturbeer , sowel as orale of anale seks .
(trg)="86"> El término bíblico para “ fornicación ” no se limita al coito propiamente dicho ; también abarca actos como masturbar a otra persona y practicar el sexo oral o anal .

(src)="84"> Waarom verwag God dat mense sedewette moet gehoorsaam ?
(trg)="87"> ¿ Por qué estableció Dios normas morales ?

(src)="85"> Hoe vind jy daarby baat om die Bybel se sedewette te gehoorsaam ?
(trg)="88"> ¿ De qué manera te beneficia obedecer esas normas ?

# af/102013403.xml.gz
# ssp/102013403.xml.gz


(src)="1"> HULP VIR DIE GESIN | OUERSKAP
(trg)="1"> AYUDA PARA LAS FAMILIAS | LA CRIANZA DE LOS HIJOS Cómo advertirles sobre el sexteo

(src)="2"> Jy het al gehoor dat sexting algemeen is onder jongmense .
(trg)="2"> EL PROBLEMA

(src)="3"> ‘ Sal my tiener dit doen ? ’
(src)="4"> wonder jy dalk .
(trg)="3"> Puede que haya escuchado que el sexteo ( o sexting ) es muy común entre los jóvenes , y tal vez se pregunte si su hijo o su hija sería capaz de hacer algo así .

(src)="5"> Jy wil met jou kind daaroor praat — maar hoe ?
(trg)="4"> ¿ Cómo puede abordar el asunto ?

(src)="6"> Voordat ons dit bespreek , kan ons kyk waarom party jongmense al by sexting betrokke geraak het en waarom jy besorg moet wees .
(src)="7"> *
(trg)="5"> Antes de responder la pregunta , veamos por qué sextean algunos jóvenes y por qué debería preocuparle .

(src)="8"> Party tieners stuur seksueel eksplisiete boodskappe om te flankeer met iemand van wie hulle hou .
(trg)="6"> • Algunos adolescentes envían mensajes sexuales para coquetear con la persona que les gusta .

(src)="9"> In ander gevalle stuur ’ n meisie ’ n eksplisiete foto van haarself aan ’ n seun omdat hy druk op haar uitoefen om dit te doen .
(trg)="7"> • Hay chicas que envían fotos de ellas desnudas debido a que se sienten presionadas por un muchacho .

(src)="10"> Soms sal ’ n seun ’ n eksplisiete foto van ’ n meisie aan ’ n hele klomp mense aanstuur om sy vriende te vermaak of om haar terug te betaal nadat hulle uitgemaak het .
(trg)="8"> • Puede que un chico reenvíe una foto explícita de una chica para entretener a sus amigos o para vengarse de ella por terminar con él .

(src)="11"> Wat die rede ook al is , ’ n tiener met ’ n selfoon kan in groot moeilikheid beland .
(trg)="9"> En cualquier caso , un teléfono en manos de un adolescente es como un arma que podría meterlo en muchos problemas .

(src)="12"> “ Met die druk van ’ n knoppie ” , sê die boek CyberSafe , “ word lewens vir ewig verander . ”
(trg)="10"> “ Basta con oprimir un botón para arruinarle la vida a alguien ” , comenta el libro CyberSafe ( Ciberseguros ) .

(src)="13"> Baie mense besef nie dat hulle geen beheer het oor hoe ’ n foto gebruik sal word nadat hulle dit in die kuberruimte ingestuur het nie .
(trg)="11"> Pocos saben que cuando ponen una foto en línea no pueden controlar la manera en que otros la usarán .

(src)="14"> In een geval , berig ’ n nuusbrief van die Amerikaanse Federale Speurdiens ( FBI ) , het ’ n 18 - jarige meisie “ selfmoord gepleeg nadat ’ n naakfoto wat sy deur middel van haar selfoon aan haar kêrel gestuur het , ook aan honderde tieners in haar skool gestuur is .
(trg)="12"> En un informe , el FBI dijo que una joven de 18 años “ se suicidó después de que una foto en la que aparecía desnuda y que le había enviado a su novio terminó en manos de cientos de compañeros de escuela .

(src)="15"> Van die leerders , wat die foto blykbaar ook aangestuur het , het die meisie na bewering geteister . ”
(trg)="13"> Al parecer , los estudiantes siguieron reenviando la foto y la estaban acosando ” .

(src)="16"> Sexting laat ook regskwessies ontstaan .
(trg)="14"> El sexteo también tiene consecuencias legales .

(src)="17"> Byvoorbeeld , op party plekke is minderjariges wat seksueel eksplisiete foto’s aan ander minderjariges gestuur het , weens kinderpornografie - oortredings aangekla en is daar van hulle vereis om as seksoortreders te registreer .
(trg)="15"> En algunos lugares , por ejemplo , los menores que han enviado imágenes sexuales a otros menores han sido acusados de producir y transmitir pornografía infantil y han sido registrados como delincuentes sexuales .

(src)="18"> As ’ n ouer kan jy ook aanspreeklik gehou word as jou naam op die selfoonkontrak verskyn of as jy nie maatreëls tref om te keer dat jou kind by sexting betrokke raak nie .
(trg)="16"> Además , usted puede verse en aprietos si el teléfono del cual se envía el mensaje está a su nombre o si no hace nada para que su hijo deje de sextear .

(src)="19"> Stel duidelike reëls vas .
(trg)="17"> Póngale reglas claras .

(src)="20"> Hoewel jy nie volle beheer oor jou tiener se selfoongebruik kan uitoefen nie , kan jy seker maak dat hy of sy weet wat jou reëls is — sowel as wat die gevolge sal wees as hierdie reëls verbreek word .
(trg)="18"> Es cierto que no podrá controlar totalmente lo que su hijo o hija hace con el teléfono , pero sí podrá ponerle reglas y explicarle las consecuencias de romperlas .

(src)="21"> Hou ook in gedagte dat jy as ouer die reg het om jou tiener se selfoon te monitor . — Bybelbeginsel : Efesiërs 6 : 1 .
(trg)="19"> Recuerde también que como padre tiene derecho a supervisar el uso que le da a su teléfono .
(trg)="20"> ( Principio bíblico : Efesios 6 : 1 . )